¿ªÔÆÌåÓý

Re: Die 'find and replace' van 'n met die 'korrekte 'n' Hoe asb?


 

On 13 Dec 2019 15:13, Ann Hiemstra wrote:

Terug op jou Word dok, sal jy nou as jy jou 'gewone' 'n tik, sal die letter, sodra jy jou spasiebalk druk, outomaties na _? _verander.
Ann, ek is bevrees dat dit in die meeste Word's nie so werk nie. Jou instruksies om alt0146n te gebruik is korrek vir die twee-karakter-'n, maar ons Word's verander dit nie daarna na die een-karakter-'n nie.

Ek vermoed dis 'n funksionaliteit van jou speltoetser (jy't waarskynlik SkryfGoed?) om die twee-karakter-'n te verander in 'n een-karakter-'n.

Samuel

Join [email protected] to automatically receive all group messages.