Keyboard Shortcuts
Likes
Search
Re: Die 'find and replace' van 'n met die 'korrekte 'n' Hoe asb?
¿ªÔÆÌåÓýEk dink die eenkarakter ¡¯n is baie lelik en vervang dit altyd met twee karakters. Vergelyk gerus met omtrent alle gedrukte materiaal, soos Media24-publikasies. Dis ¡¯n weglatingsteken (die Nederlandse ¡°een¡± waarvan die ¡°ee¡± weggelaat is) en net soos in Engelse woorde (goin¡¯, don¡¯t) is dit nie nodig om ¡¯n spesiale karakter te gebruik nie, myns insiens. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: 13 December 2019 15:04 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Die 'find and replace' van 'n met die 'korrekte 'n' Hoe asb? ? ? ? Ann, is hierdie daai een wat een karakter is of sit ¡¯n mens hulle nader aan mekaar met ¡®kerning¡¯?? ?Indien wel een karakter, waar onder die simbole kry ¡¯n mens hom? (Of moet ek jou instruksies hier onder daarvoor volg?) ? Eish, ¡¯n bymekaarkom sal darem regtig wonderlik wees as ons sou kon! ? ? ? ______________________________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Sworn Translator & Conference Interpreter? |? 083 302 2632?? |?? South Africa??? GMT +2 ? From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra ? So baie dankie aan julle almal wat wou help! In 'n helder oomblik vanoggend het ek onthou wat ek in die verlede al gedoen het!: 1. Tik by search die enkel (opening) quote mark ' gevolg deur n - maar moenie 'n spasie daarna insit nie (anders verander dit in die outo-corrected 'n - soos julle s'n ook gestel is, Charl met die alt 0146n). 2. Korrigeer dan die foutiewe 'n in jou teks met jou regsklik spellchecker. Copy and paste dan daardie gekorrigeerde ? in die 'replace' spasie. Maak net seker dat daar nie dubbelspasies ingesluip het nie - wat mens dan ook met find and replace regstel. Dankie vir saamwerk deur die jaar en mooi wense vir julle in hierdie dae. ? Ann Hiemstra P.s. Wens nog steeds ons kan almal iewers bymekaar kom! Wanneer kom jy weer SA toe, Samuel? Dan doen ons so 'n ding. ? Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ? ? On Fri, 13 Dec 2019 at 09:58, Charl Hattingh <charl@...> wrote:
|