Re: EN>AF: legally authorized representative >regtens gemagtige verteenwoordiger
Dankie, Ann. Dink jy ¡°wetlik gemagtigde/wetlik aanvaarbare¡± is ook reg? Sent: 26 July 2022 09:43 To: [email protected] Subject: [zalangmed] EN>AF: legally authorized representative >regtens
By
Charl Hattingh
·
#926
·
|
EN>AF: legally authorized representative >regtens gemagtige verteenwoordiger
Hallo almal, Ek herinner asseblief weer aan die possie wat in April in omloop was - kyk asb hier onder. Daar sit iewers in 'n TM "regsgemagtigde/regsaanvaarbare getuie" vas. Die korrekte term is
By
Ann Hiemstra
·
#925
·
|
Re: Vrugbare vrou
Dankie, Samuel. Dis duidelik, n.a.v. die antwoorde hier, dat "vrugbare" nie gewens is in hierdie konteks nie! - Wat kan die beswaar wees teen "swanger"? - "vrou wat kan swanger raak" of "vrou wat
By
Charl Hattingh
·
#924
·
|
Re: Vrugbare vrou
Vir my klink "vrugbare vrou" baie negatief, asof sy 'n soort broeimasjien is. My voorkeur is "vrou wat kan swanger raak" (hoewel ek al vertalers te?gekom het vir wie "swanger" 'n negatiewe woord is).
By
Samuel Murray
·
#923
·
|
Re: Vrugbare vrou
Ek stem saam! Sent: 25 July 2022 17:09 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Vrugbare vrou Ek s¨º altyd ¡°vroue wat kan swanger raak¡± want dis tog waarteen ¡¯n mens voorbehoeding
By
Charl Hattingh
·
#922
·
|
Re: Vrugbare vrou
Ek s¨º altyd ¡°vroue wat kan swanger raak¡± want dis tog waarteen ¡¯n mens voorbehoeding gebruik, selfs al loop die swangerskap nie op ¡¯n kind uit nie ... ?
By
Leona Labuschagne
·
#921
·
|
Re: Vrugbare vrou
Hi Ann Dankie. Maar volgens die Afrikaanse idioom is die korrekte werkwoord m.i. wel ¡°kry¡± en is ¡°h¨º¡± ¡¯n Anglisisme. Pharos se tweetalige woordeboek gee ook slegs ¡°have a baby > ¡¯n kind
By
Charl Hattingh
·
#920
·
|
Vrugbare vrou
Direkte terugvertaling na EN sal dan 'who can HAVE children' (nie 'who can GET children) nie, wees. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public
By
Ann Hiemstra
·
#919
·
|
Re: Vrugbare vrou
Hallo Charl, Ek gebruik ''n vrou wat kinders kan* H?* . " As sy kinders kan 'KRY' klink dit vir my dat sy dit kan regkry/daarin kan slaag om hulle in die w¨ºreld te bring/susksesvol kan kraam - nie
By
Ann Hiemstra
·
#918
·
|
Re: Vrugbare vrou
Hallo Charl Ek gebruik altyd: ¡¯n Vrou van vrugbare ouderdom. Groete Arina Sent: Monday, July 25, 2022 14:49 To: [email protected] Subject: [zalangmed] Vrugbare vrou Hallo Almal ¡¯n Kli?nt vra
By
Arina Wilson
·
#917
·
|
Re: Vrugbare vrou
Ek s¨º altyd 'n vrou wat kinders kan kry. Vrugbaar is tog fertile.
By
Salom¨¦ Smith
·
#916
·
|
Vrugbare vrou
Hallo Almal ¡¯n Kli?nt vra dat ¡°vrugbare vrou¡± (vir ¡°woman of childbearing potential¡± of ¡°woman who can have children¡±) verander moet word in ¡°vrou wat kan kinders kry¡±. Wat dink
By
Charl Hattingh
·
#915
·
|
EN: New Frontend Strings
Hallo almal ... wat so stil is? Ek sit met een van DAAI dokumente oor instruksies (prompts) aan deelnemers aan studies op elekroniese toestelle. In elke re?l (section) is 'n sin/frase wat nie
By
Ann Hiemstra
·
#914
·
|
Re: EN>AF : slider
O, maar merker is ook piekfyn, dink ek. Samuel
By
Samuel Murray
·
#913
·
|
Re: EN>AF : slider
Dankie Samuel Die 'merker'-slaggie is vir hierdie rondte nou reeds gelewer :-( x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai
By
Ann Hiemstra
·
#912
·
|
Re: EN>AF : slider
Ek sou skuifbalk[ie] gebruik. Ek verstaan dat die slider eintlik nie die balk is nie maar die strepie wat jy op die balk skuif, maar die leser sal verstaan wat jy bedoel. Samuel
By
Samuel Murray
·
#911
·
|
EN>AF : slider
Hallo almal, Ek PR 'n dokument wat instruksies gee oor hoe pasi?nte hul mening oor sake kan gee deur met 'n 'slider' tussen 0 ( = glad nie) en 10 (= uitermatig) op 'n lyn op 'n skerm te beweeg. Ken
By
Ann Hiemstra
·
#910
·
|
Re: ¡±Overblister" en ¡±overblistered¡±
Klink goed, Menitza. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304
By
Ann Hiemstra
·
#909
·
|
Re: ¡±Overblister" en ¡±overblistered¡±
Baie dankie vir die aanbod, Ann, maar ek het reggekom met "oorvoustulppakkie". "Overblister" is lyk my kort vir "fold-over blister": [image: image.png] Vriendelike groete Menitza wrote:
By
Menitza Botha
·
#908
·
|
Re: ¡±Overblister" en ¡±overblistered¡±
Ann, jou slim vrou! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 Sent: Wednesday, 13 July 2022 16:24 To:
By
Leona Labuschagne
·
#907
·
|