Re: EN> AF : 'probes' in vraelyste
Dankie, Charl,
Ek sal 'indringende vrae' gebruik.
Groete.
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST
By
Ann Hiemstra
·
#1147
·
|
Re: EN>AF : open ended and closed questions - nog vraelysvrae
A, dankie Arina, ek het hierdie een in Pharos misgekyk!
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST +
By
Ann Hiemstra
·
#1146
·
|
Re: EN> AF : 'probes' in vraelyste
En dieselfde geld vir ¡°prompt¡± ----- seblief!
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA
By
Leona Labuschagne
·
#1145
·
|
Re: EN> AF : 'probes' in vraelyste
Oi, ek wil ook graag hoor wat dit moet wees ----- ek haaaaat daai ¡°por¡±! Al die wysemanne, wat seg julle?
___________________________________________________________________
Leona
By
Leona Labuschagne
·
#1144
·
|
Re: EN>AF : open ended and closed questions - nog vraelysvrae
Pharos het hom wel en ek hou baie van ja-nee-vraag want dit maak meer sin as geslote vraag
Arina Wilson
Translation and Advertising Services
021 913 1344 / 082 558 3585
By
Arina Wilson
·
#1143
·
|
EN>AF : open ended and closed questions - nog vraelysvrae
Hi weer,
Terwyl ons nou aan die vra is:
Pharos het raad met 'open-ended questions '= 'ope vrae', maar nie met
'closed questions' (wat eenvoudig met 'ja' of 'nee' beantwoord kan word)
nie.
Het een van
By
Ann Hiemstra
·
#1142
·
|
Re: EN> AF : 'probes' in vraelyste
Hi Ann,
Die tyd gaan te vinnig!
Ek sou ¡°indringende vrae¡± of selfs ¡°dieptevrae¡± gebruik. As mens die kern soek, dan gaan jy tog diep. Of ¡°diepgaande vrae¡±. Net nie ¡°por¡± nie.
By
Charl Hattingh
·
#1141
·
|
EN> AF : 'probes' in vraelyste
... en hier is ons al in Februarie!
Al die vakansieroes mooi blink gepoets?
Kan iemand (ek kyk stip na jou Charl) help met die regte AF term vir
'probes' (= indringende vrae wat tydens die afneem van
By
Ann Hiemstra
·
#1140
·
|
Re: Looking for translators and or reviewers - mediqtrans
Hi Arina
Thank you very much for the feedback ¨C I really appreciate it. J
Best wishes
Marita Botha
bomthati@...
082 705 9260
This message is intended solely for the addressee
By
M Botha
·
#1139
·
|
Re: Looking for translators and or reviewers - mediqtrans
Hi Marita
I¡¯ve been working with MediqTrans since 2021 and have found them to be fair with deadlines and rates, and reliable with payment.
Regards
Arina
Arina Wilson
By
Arina Wilson
·
#1138
·
|
Looking for translators and or reviewers - mediqtrans
Good afternoon
I received the message below and have been requested to forward it to other interested parties. Should anyone know this agency¡¯s reputation, please let me know.
Best wishes for a
By
M Botha
·
#1137
·
|
Re: Locally advanced
Hallo Samuel
Ek sal lokaal verspreide kanker gebruik ,( in teenstelling met sistemies
[deur die hele liggaam] verspreide kanker.
By
Ann Hiemstra
·
#1136
·
|
Locally advanced
Hallo almal
Wat gebruik julle: plaaslik gevorderde kanker of lokaal gevorderde kanker?
Dankie
Samuel
By
Samuel Murray
·
#1135
·
|
Re: F/TAF TOS
Samuel, ek sou aanvaar dat deel is van die naam van die medikasie, en dit
net so laat.
x
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public
By
Ann Hiemstra
·
#1134
·
|
Re: F/TAF TOS
Daar is ongelukkig nie konteks nie. Dis 'n studie met F/TAF en op ¨¦¨¦n plek staan daar dat die deelnemer "F/TAF TOS" neem.
Samuel
By
Samuel Murray
·
#1133
·
|
Re: F/TAF TOS
Bietjie meer konteks, Samuel?
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel:
By
Ann Hiemstra
·
#1132
·
|
F/TAF TOS
Hallo almal
Weet enige van julle waarvoor staan TOS in F/TAF TOS?
Dankie
Samuel
By
Samuel Murray
·
#1131
·
|
Re: Geestelik/spiritueel
Ek stem saam met jou, Ann, wat ¡°geestes-¡± betref. ¡°GeesteLIKE welstand¡± is vir my iets wat mens met jou dominee/pastoor bespreek, nie met jou psigiater/sielkundige nie. En nie een van die
By
Leona Labuschagne
·
#1130
·
|
Re: Geestelik/spiritueel
Hi Ann en Samuel. Dankie vir julle gedagtes.
Sent: Monday, December 11, 2023 2:01 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Geestelik/spiritueel
Hallo Charl,
Ek stem nie saam dat
By
Charl Hattingh
·
#1129
·
|
Re: Geestelik/spiritueel
Vir mental sou ek "geestes" gebruik.
Ek stem agter saam dat heelwat mense "geestelike" vir mental gebruik, so in di¨¦ geval sou ek dit vertaal met "spirituele".
Samuel
By
Samuel Murray
·
#1128
·
|