From:[email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra Sent: Friday, February 2, 2024 15:40 To:[email protected] Subject: [zalangmed] EN>AF : open ended and closed questions - nog vraelysvrae
?
Hi weer,
Terwyl ons nou aan die vra is:
Pharos het raad met 'open-ended questions '= 'ope vrae', maar nie met 'closed questions' (wat eenvoudig met 'ja' of 'nee' beantwoord? kan word) nie.
Het een van julle iets beters as 'bondige vrae' ?? ;-(