¿ªÔÆÌåÓýHi Ann en Samuel. Dankie vir julle gedagtes. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Monday, December 11, 2023 2:01 PM To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Geestelik/spiritueel ? Hallo Charl, Ek stem nie saam dat? "mental wellbeing" dieselfde as "geestelike welstand" is nie. Ek sou s¨º dit is "geesteswelstand" (n.a.v "geestesgesondheid' = "mental health"). Ek dink die terugvertaler maak 'n fout. As ek jou konteks reg verstaan, is "geestelike welstand" reg so. "spirituele welstand" is meer 'n akademiese term?? Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! ? > -----Original Message----- > From: [email protected] [email protected] On Behalf Of > Samuel Murray > Sent: Monday, December 11, 2023 2:13 PM > To: [email protected] > Subject: Re: [zalangmed] Geestelik/spiritueel > > On 11/12/2023 12:12, Charl Hattingh wrote: > > > Die bron is "spiritual wellbeing". Die vertaling "geestelike welstand" > > kan ook terugvertaal word as "mental wellbeing", wat iets anders is as > > wat die bron bedoel. > > Vir mental sou ek "geestes" gebruik. > > Ek stem agter saam dat heelwat mense "geestelike" vir mental gebruik, > so in di¨¦ geval sou ek dit vertaal met "spirituele". > > Samuel ? ? On Mon, 11 Dec 2023 at 13:13, Charl Hattingh <charl@...> wrote:
|