Keyboard Shortcuts
Likes
- Zalangmed
- Messages
Search
Re: ¡±Overblister" en ¡±overblistered¡±
Hallo Menitza, Wat is die naam van die produk? ?Dit help om te weet, dan kan mens die produk 'Google' en waarskynlik 'n prent van die produk en miskien van die verpakking te sien kry? Laat weet, dan help ek soek. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Wed, 13 Jul 2022 at 13:18, Menitza Botha <menitza27@...> wrote:
|
Re: ¡±Overblister" en ¡±overblistered¡±
¿ªÔÆÌåÓýEenvoudig ¡®verse?lde¡¯ dalk? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Menitza Botha
Sent: Wednesday, 13 July 2022 13:18 To: [email protected] Subject: [zalangmed] ¡±Overblister" en ¡±overblistered¡± ? Hallo almal ? Ek moet die volgende terme in verband met die verpakking van medisyne vertaal: ? Remove the overblister and take out the pipette. ? The product is individually overblistered and packaged in a cardboard carton. ? Hoe sou 'n mens die term in di¨¦ twee gevalle vertaal? ? Vriendelike groete Menitza |
¡±Overblister" en ¡±overblistered¡±
Hallo almal Ek moet die volgende terme in verband met die verpakking van medisyne vertaal: Remove the overblister and take out the pipette. The product is individually overblistered and packaged in a cardboard carton. Hoe sou 'n mens die term in di¨¦ twee gevalle vertaal? Vriendelike groete Menitza |
Re: anti-human
On 12/07/2022 08:47, Charmaine Sullivan wrote:
Kan julle asseblief handjie bysit met hierdie vertaling:Ja, dit moet alles een woord wees. En "anti" kry geen koppelteken in Afrikaans nie tensy daar uitspraakprobleme is. My voorstel sou dus wees "antimenstimosiet-immunoglobien van konyne" of "konyn-antimenstimosiet-immunoglobien". Op grond van 'n gegoogle: Antitimosiet-globien is sover ek weet per definisie "antimens", so ek weet nie waarom jou teks die "antimens" bevat nie. Dalk wil die skrywer dit beklemtoon dat dit antimens is en hy probeer dus om dit binne-in die term in te bou (diere het ook timosiete, maar ATG is mensspesifiek). Sover ek weet is die woord se ophou (konyn ((anti (menstimosiet)) immunoglobien)). Samuel |
Re: anti-human
Hallo Charmaine AWS s¨º:
anti-alles?of?antialles anti-apartheidsbeweging?of?antiapartheidsbeweging Ek sou
konyn-antimensliketimosietimmunoglobulien, of selfs
konyn- antimensliketimosiet-immunoglobulien
waag ('antimens' laat dit vir my bietjie? klink of dit met iets wat teen die mensdom gekant is, te make het, en die 'menslike' is om dit in teenstelling met
timosietimmunoglobulien
wat in diere gevind sou word (=dierlike), te stel)
Wat s¨º die koppeltekenfundi's? Pssst ... kom sit lekker knus hier by my in die peuterkamer en kyk hoe vlam die aalwyne in die oggendson :-) Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Tue, 12 Jul 2022 at 08:47, Charmaine Sullivan <sullivanc@...> wrote:
|
anti-human
Hallo almal ? |
Re: Helpdesk ? Hulptoonbank/hulpkantoor/hulpdiens
Dankie vir almal se insette. Ek sal volhou met 'hulplyn' vir 'help desk'. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Thu, 9 Jun 2022 at 20:04, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote: On 09/06/2022 13:11, Ann Hiemstra wrote: |
Re: Helpdesk ? Hulptoonbank/hulpkantoor/hulpdiens
¿ªÔÆÌåÓýAnn, ek kry in my glosse hulpkantoor (Stad Kaapstad), hulplessenaar (Esme Greenfield), hulplyn (NWU) en hulptoonbank (ander bronne). My voorkeur is hulplyn vir die elektroniese hulpdiens, en dis die een wat ek meestal gebruik, tensy ek 'n kli?nt se spesifieke voorkeur moet volg. Groete Wilna On 09/06/2022 13:11, Ann Hiemstra
wrote:
-- Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Tel. +27 (0)28 4356906 Sel/Cell +27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by beskikbaar. |
Helpdesk ? Hulptoonbank/hulpkantoor/hulpdiens
Hallo almal, Daar word dikwels in dokumente verwys na die 'helpdesk' waar mense wat met elektroniese toestelle moet werk, met die werking van die toestelle
hulp kan kry
. In die elekroniese w¨ºreld waarin ons lewe, is dit sekere nie baie waarskynlik dat daar iewers 'n bepaalde 'toonbank' of 'kantoor' (wat dikwels in dokumente voorkom) is, waarvandaan sulke hulp verleen word nie. Daar kan wel in die ingangsportaal van bv. 'n hotel of hospitaal so 'n 'hulptoonbank' wees. Hoe voel julle oor 'hulpdiens' in die geval waar mense met elektroniese toestelle hulp kan kry? Ek hoor graag. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
Re: contact information > kontakbesonderhede (nie 'kontakinligting nie)
¿ªÔÆÌåÓýHi Ann ? Ek sou geen van hierdie ¡°korrigeer¡± nie, ook nie ¡°kontakdetails¡± nie. Dat ¡¯n verbinding van twee selfstandige naamwoorde nie in die spesifieke woordeboek is nie, beteken nie ¡¯n mens kan nie sulke samestellings maak nie (te veel nies, ek weet). Ons maak die heeltyd sulke samestellings soos nodig, bv.: kontakboekie, kontaklys, programbesonderhede¡ nie een van hierdie gaan in ¡¯n woordboek wees nie. ? Groete ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 08 June 2022 11:33 To: [email protected] Subject: [zalangmed] contact information > kontakbesonderhede (nie 'kontakinligting nie) ? Hallo almal, Ek kry aanhoudend deur die PR 'gekorrigeerde' 'kontakinligting' waar die oorspronklike vertaling 'kontakbesonderhede' gelui het. Pharos s¨º oor ' kontakinligting' Unfortunately no results for 'kontakinligting' were found.en: We found 3 results for: kontakbesonderhede? Kan ons asseblief? op 'kontakebesonderhede ooreenkom. groete ? ? ? ? ? Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
Re: contact information > kontakbesonderhede (nie 'kontakinligting nie)
On 08/06/2022 11:32, Ann Hiemstra wrote:
Ek kry aanhoudend deur die PR 'gekorrigeerde' 'kontakinligting' waar die oorspronklike vertaling 'kontakbesonderhede' gelui het.My persoonlike voorkeur is "inligting" omdat "besonderhede" vir my baie formeel aanvoel (maar dan: ek werk hoofsaaklik met dokumente wat minder formeel vertaal m¨®¨¦t word). Dat besonderhede 'n langer woord is (twee ekstra lettergrepe), is nie werklik relevant nie. Daar is ook ander gevalle waar dit vir my voel of "besonderhede" 'n kunsmatige, direkte vertaling is, bv. "contact us for more details". Pharos s¨º oor ' kontakinligting'Die woorde "kontakinligting" en "kontakbesonderhede" is albei samestellings, en samestellings kom nie altyd in woordeboeke voor nie (en die feit dat ¨¦¨¦n samestelling wel in die woordeboek voorkom, maak nie die ander samestelling minder werd nie). Maar ek hoor wat jy s¨º. Samuel |
Re: contact information > kontakbesonderhede (nie 'kontakinligting nie)
On 08/06/2022 11:38, Wilna Liebenberg wrote:
Wat s¨º die brontaal, Ann? Contact information is vir my kontakinligting, maar contact details/particulars is kontakbesonderhede.My mening is anders: soms is daar meer as een manier in bv. Engels om 'n ding te s¨º, wat almal dieselfde beteken, en in sulke gevalle hoef 'n mens nie dit met verskillende dinge in Afrikaans te vertaal nie. Wat my betref is daar geen betekenisverskil tussen contact details, contact particulars en contact information nie, en kan 'n mens met geruste hart al drie met ¨¦¨¦n ding in Afrikaans vertaal. Samuel |
Re: contact information > kontakbesonderhede (nie 'kontakinligting nie)
Ons weet ook daar gevalle is waar die brontaal nie slaafs vertaal word nie, maar waar die gebruikstaal/idiomatiese uitdrukking verkieslik is - veral te meer waar Pharos nie 'kontakinligting' erken nie, en die 'information' van die persoon (naam, adres, ens) tog ook besonderhede is. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Wed, 8 Jun 2022 at 11:38, Wilna Liebenberg <wilna@...> wrote:
|
Re: contact information > kontakbesonderhede (nie 'kontakinligting nie)
Ek stem saam met Wilna. On Wed, 8 Jun 2022 at 11:38, Wilna Liebenberg <wilna@...> wrote:
|
Re: contact information > kontakbesonderhede (nie 'kontakinligting nie)
¿ªÔÆÌåÓýWat s¨º die brontaal, Ann? Contact information is vir my kontakinligting, maar contact details/particulars is kontakbesonderhede. Groete Wilna On 08/06/2022 11:32, Ann Hiemstra
wrote:
-- Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Tel. +27 (0)28 4356906 Sel/Cell +27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by beskikbaar. |
Re: contact information > kontakbesonderhede (nie 'kontakinligting nie)
¿ªÔÆÌåÓýAi ek is so bly hierdie turksvy is nou amptelik gekorrigeer! ... dankie, Ann! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Wednesday, 08 June 2022 11:33 To: [email protected] Subject: [zalangmed] contact information > kontakbesonderhede (nie 'kontakinligting nie) ? Hallo almal, Ek kry aanhoudend deur die PR 'gekorrigeerde' 'kontakinligting' waar die oorspronklike vertaling 'kontakbesonderhede' gelui het. Pharos s¨º oor ' kontakinligting' Unfortunately no results for 'kontakinligting' were found.en: We found 3 results for: kontakbesonderhede? Kan ons asseblief? op 'kontakebesonderhede ooreenkom. groete ? ? ? ? ? Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |