Keyboard Shortcuts
Likes
- Zalangmed
- Messages
Search
Re: FW: Exudate
Helene van der Westhuizen
Dankie Samuel
toggle quoted message
Show quoted text
-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: 29 April 2022 13:48 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] FW: Exudate On 29/04/2022 12:30, Helene van der Westhuizen wrote: Kan ek net gou uitvind of julle exudate (s.nw.) met eksudaat vertaalEk het al "eksudaat" in vertalings te?gekom. Samuel |
Re: FW: Exudate
Hallo Helene, 'eksudaat' is die regte woord (waar weefselvog 'uitsypel'. 'afskeiding word in 'n ander konteks gebruik. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Fri, 29 Apr 2022 at 12:30, Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...> wrote:
|
Re: [ZaLang] WhatsApp-groep vir Afrikaanse taalpraktisyns
On 07/03/2022 15:12, Anne Marais wrote:
Ek begin 'n WhatsApp groep vir Afrikaanse taalpraktisyns. As jy belangstel om deel te word stuur vir my WhatsApp by 0795469055.Anne se WhatsApp-groep het al meer as 25 lede, so dis die moeite werd vir enigiemand wat graag taalnavrae wil vra en beantwoord via daardie medium. Samuel |
Re: EN> AF : reporting of symptoms > rapportering van simptome ( NIE aanmelding NIE)
On 08/04/2022 13:41, Ann Hiemstra wrote:
Dokumente waarin 'reporting of symptoms' /'symptoms should be reported' as 'rapportering/ moet gerapporteer word ' vertaal is, kom steeds terug en is 'rapportering' deur die PR na 'aanmelding/aangemeld' verander.Ek is nie een van die vertalers wat "rapporteer" na "aanmeld" verander nie. Maar ek is nie oortuig van jou punt nie. Die feit dat die woord "aanmeld" binne-in 'n bepaalde wet of regulasie 'n spesifiek omskrewe betekenis het, beteken nie dat daardie woord in alle ander kontekste dieselfde betekenis het of moet h¨º nie. Die feit dat wette en regulasies dikwels definisies van terme bo-aan bevat, bevestig eintlik my punt: die wetskrywer definieer daardie woorde omdat daardie woorde dikwels/soms 'n ander betekenis het as wat die wetskrywer dit binne-in daardie spesifieke wet wil laat beteken. En die feit dat die wetskrywer binne 'n bepaalde wet gekies het om 'n sekere woord te gebruik (bv. nie rapporteer nie maar aanmeld) kan ook dui op 'n persoonlike voorkeur van die wetskrywer (bv. as die betrokke wetskrywer probeer om anglisismes te vermy, en as hy "rapporteer" as 'n anglisisme beskou). Hoewel ek dus nie 'n vertaler is wat "rapporteer" na "aanmeld" verander nie (want my voorkeur is "rapporteer"), is ek ook nie 'n vertaler wat "aanmeld" na "rapporteer" verander nie. Ek beskou albei as ewe korrek omdat ek nie oortuig is dat daar 'n betekenisverskil is nie. Samuel |
Re: EN> AF : reporting of symptoms > rapportering van simptome ( NIE aanmelding NIE)
¿ªÔÆÌåÓýEish en halleluja, baie dankie, Ann -- so sal ons hopelik met verloop van tyd al die turksvye uit die weg ruim ... Lekker naweek, Almal! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Friday, 08 April 2022 13:42 To: [email protected] Subject: [zalangmed] EN> AF : reporting of symptoms > rapportering van simptome ( NIE aanmelding NIE) ? Hallo almal, Vir di¨¦ wat nou al my lied tot vervelens gehoor het, vergewe my. ? Dokumente waarin 'reporting of symptoms' /'symptoms should be reported' as 'rapportering/ moet gerapporteer word ' vertaal is, kom steeds terug en is 'rapportering' deur die PR na 'aanmelding/aangemeld' verander. ? 'aanmeld' is in gesondheidskonteks die woord (dit is in hierdie konteks 'n regsterm) wat vir gebruik word vir 'n SPESIFIEKE? proses wat deur die? SA Wet op Gesondheid ( SA Health Act, Act 61 of 2003) en reeds in Wet 20 van 1977 ( HEALTH ACT, 1977 Daar is 'n lys van sulke SPESIFIEKE toestande in die Regulasies in terme van hierdie wet. Sulke toestande MOET? sodra dit gediagnoseer/waargeneem word, onmiddellik by die hoof van die Prim¨ºre Gesondheidsdienste van die Plaaslike Owerheid (ek was 25 jaar lank, die nimlike) AANGEMELD word. ?Die doel van hierdie aanmelding is sodat toestande wat vir die openbare gesondheid 'n bedreiging inhou of epidemies kan veroorsaak, ondersoek en? bekamp kan word. ? Simptome wat pasi?nte ervaar, is NIE aanmeldbaar nie. Dit moet gerapporteer word, asseblief. Groetnis. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
EN> AF : reporting of symptoms > rapportering van simptome ( NIE aanmelding NIE)
Hallo almal, Vir di¨¦ wat nou al my lied tot vervelens gehoor het, vergewe my. Dokumente waarin 'reporting of symptoms' /'symptoms should be reported' as 'rapportering/ moet gerapporteer word ' vertaal is, kom steeds terug en is 'rapportering' deur die PR na 'aanmelding/aangemeld' verander. 'aanmeld' is in gesondheidskonteks die woord (dit is in hierdie konteks 'n regsterm) wat vir gebruik word vir 'n SPESIFIEKE? proses wat deur die? SA Wet op Gesondheid (
SA Health Act, Act 61 of 2003) en reeds in Wet 20 van 1977 (
HEALTH ACT, 1977 AMENDMENT OF THE REGULATIONS RELATING TO COMMUNICABLE DISEASES AND THE NOTIFICATION OF NOTIFIABLE MEDICAL CONDITIONS ) gebruik word met betrekking tot SPESIFIEKE aansteeklike en oordraagbare mediese toestande.? Daar is 'n lys van sulke SPESIFIEKE toestande in die Regulasies in terme van hierdie wet. Sulke toestande MOET? sodra dit gediagnoseer/waargeneem word, onmiddellik by die hoof van die Prim¨ºre Gesondheidsdienste van die Plaaslike Owerheid (ek was 25 jaar lank, die nimlike) AANGEMELD word. ?Die doel van hierdie aanmelding is sodat toestande wat vir die openbare gesondheid 'n bedreiging inhou of epidemies kan veroorsaak, ondersoek en? bekamp kan word. Simptome wat pasi?nte ervaar, is NIE aanmeldbaar nie. Dit moet gerapporteer word, asseblief. Groetnis. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
Re: EN>AF: court appointed guardian > hofaangewese / aangestelde voog en 'designated'?
¿ªÔÆÌåÓýDankie, Ann, en regsgeleerde swaer! ________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Wednesday, 06 April 2022 18:05 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] EN>AF: court appointed guardian > hofaangewese / aangestelde voog en 'designated'? ? ... en die kat kom weer. So berig/betig my liewe goeie verbete regsgeleerde swaer: Hallo Ann, Ek het in die Boedelwet gaan kyk en ek kry die volgende in art 72 daarvan: ? (d) wat deur die Hof of ¡¯n regter aangestel is om as voog of kurator die goed van ¡¯n minderjarige of ander persoon te administreer en vir sy persoon te sorg, of, na gelang van die geval, om ¡¯n handeling ten opsigte van sulke goed te verrig of daarvoor te sorg of dit te administreer; en ¡ ? ? So, now I rest in pieces. Hofaangestelde voog sal dit syn :-) x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ? ? On Wed, 6 Apr 2022 at 12:16, Ann Hiemstra via <hiemstra.ann=[email protected]> wrote:
|
Re: EN>AF: court appointed guardian > hofaangewese / aangestelde voog en 'designated'?
... en die kat kom weer. So berig/betig my liewe goeie verbete regsgeleerde swaer: Hallo Ann, Ek het in die Boedelwet gaan kyk en ek kry die volgende in art 72 daarvan: ? (d) wat deur die Hof of ¡¯n regter aangestel is om as voog of kurator die goed van ¡¯n minderjarige of ander persoon te administreer en vir sy persoon te sorg, of, na gelang van die geval, om ¡¯n handeling ten opsigte van sulke goed te verrig of daarvoor te sorg of dit te administreer; en ¡ So, now I rest in pieces. Hofaangestelde voog sal dit syn :-) x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Wed, 6 Apr 2022 at 12:16, Ann Hiemstra via <hiemstra.ann=[email protected]> wrote:
|
Re: EN>AF: court appointed guardian > hofaangewese / aangestelde voog en 'designated'?
Oeps, nou laat weet my maatskaplike werker vriendin wat elke dag met aanneming werk, dat die regsproses wat hier ter sprake is,? dat 'pleegsorg /'n pleegouer volgens wet aangewys, nie aangestel, word nie.' Die brontekste wat dan van 'legally appointed? guardian' praat is dan eintlik nie korrek nie. Nou is hierdie haartjie darem baie dun gekloof ... x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Wed, 6 Apr 2022 at 12:08, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|
Re: EN>AF: court appointed guardian > hofaangewese / aangestelde voog en 'designated'?
¿ªÔÆÌåÓýDankie, Ann!?? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Wednesday, 06 April 2022 12:03 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] EN>AF: court appointed guardian > hofaangewese / aangestelde voog en 'designated'? ? Hallo almal,My navrae en opsoek hiervan lewer omtrent ewe veel 'hofaangewese '? as 'hofaangestelde' op. 'n Uittreksel uit 'n regasartikel:Hoe moet ek beplan dat my minderjarige kind erf?07 February 2018 268 ¡°My vrou en ek het ¡®n jong dogter. Ons beplan om ons boedelbeplanning op te dateer om voorsiening te maak vir ons dogter om alles te erf sou beide van ons gelyktydig tot sterwe kom, maar ons wonder wat sal gebeur sou dit die geval wees terwyl sy minderjarig is? Kan ons beplan vir hierdie gebeurlikheid?¡± EN : 'Die Openbare Fidusiaris dien as 'n hofaangestelde voog, konservator of boedeladministrateur vir ontslape boedels wanneer niemand anders bereid of in staat?.' ?As ons by die letterlike vertaling van 'appointed' wil bly, is 'hofaangestelde' waarskynlik die beter keuse. ? Wat 'aangewese' vir 'designated', betref, viz Pharos: aa²Ô¡¤²µ±ð¡¤·É±ð¡¤²õ±ð?1?proper,?appropriate,?right;?2?appointed,?specified,?indicated,?designated,?assigned;?3?allotted,?allocated Groete A ? Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ? ? On Wed, 6 Apr 2022 at 10:57, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote:
|
Re: EN>AF: legally authorized representative >regtens gemagtige verteenwoordiger
Ah, dankie, daar het jy dit mooi uiteengesit, dankie Leona. x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Wed, 6 Apr 2022 at 12:06, Leona Labuschagne <leona@...> wrote: Hi Almal |
Re: EN>AF: legally authorized representative >regtens gemagtige verteenwoordiger
Hi Almal
toggle quoted message
Show quoted text
Ek doen dit gewoonlik so: Court designated - hofaangewese Court appointed = hofaangestelde Designated = aangewese Designee = aangewesene OF aangewese persoon/verteenwoordige/ens Terloops, ek kom dit dikwels te? dat Engelse bron praat van "delegated" waar dit "designated" moet wees, en maak dit gewoonlik reg, met ¡¯n nota. ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 -----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray Sent: Wednesday, 06 April 2022 10:58 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] EN>AF: legally authorized representative >regtens gemagtige verteenwoordiger On 06/04/2022 10:54, Samuel Murray wrote: Op 'n soortgelyke noot, wat vind julle van hofaangewese? Ek ken dieDie woord "designated" word ook dikwels vertaal as "aangewese", wat vir my net so vreemd klink (hoewel ek die baie, baie te?kom). Hoe vertaal julle "court appointed" en "designated" (en "designee"). Sou "aangestelde" vir al twee kan werk? Is iemand wat aangewys word, noodwendig aangesteld? Samuel |
Re: EN>AF: court appointed guardian > hofaangewese / aangestelde voog en 'designated'?
Hallo almal, My navrae en opsoek hiervan lewer omtrent ewe veel 'hofaangewese '? as 'hofaangestelde' op. 'n Uittreksel uit 'n regasartikel:Hoe moet ek beplan dat my minderjarige kind erf?
07 February 2018
268
¡°My vrou en ek het ¡®n jong dogter.
Ons beplan om ons boedelbeplanning op te dateer om voorsiening te maak
vir ons dogter om alles te erf sou beide van ons gelyktydig tot sterwe
kom, maar ons wonder wat sal gebeur sou dit die geval wees terwyl sy
minderjarig is? Kan ons beplan vir hierdie gebeurlikheid?¡± Ons reg bepaal dat minderjarige kinders (onder die ouderdom van 18) nie kontrakte kan sluit sonder die toestemming van hul wettige voog nie (ouer of hofaangewese voog). By implikasie, sal hierdie beperking ook minderjariges verhoed om bates te erf terwyl hulle steeds minderjarig is. Regtens so, ontstaan die vraag dan wie na bates behoort te kyk wat ¡®n minderjarige kind moet erf. EN :
'Die Openbare Fidusiaris dien as 'n hofaangestelde voog, konservator of boedeladministrateur vir ontslape boedels wanneer niemand anders bereid of in staat?.' ?As ons by die letterlike vertaling van 'appointed' wil bly, is 'hofaangestelde' waarskynlik die beter keuse. Wat 'aangewese' vir 'designated', betref, viz Pharos:
aa²Ô¡¤²µ±ð¡¤·É±ð¡¤²õ±ð?1?proper,?appropriate,?right;?2?appointed,?specified,?indicated,?designated,?assigned;?3?allotted,?allocated
Groete A Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Wed, 6 Apr 2022 at 10:57, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote: On 06/04/2022 10:54, Samuel Murray wrote: |
Re: EN>AF: legally authorized representative >regtens gemagtige verteenwoordiger
On 06/04/2022 10:54, Samuel Murray wrote:
Op 'n soortgelyke noot, wat vind julle van hofaangewese?? Ek ken die woord "aangewese" slegs in die sin van "appropriate" of "suitable", en nie in die sin van "appointed" nie.Die woord "designated" word ook dikwels vertaal as "aangewese", wat vir my net so vreemd klink (hoewel ek die baie, baie te?kom). Hoe vertaal julle "court appointed" en "designated" (en "designee"). Sou "aangestelde" vir al twee kan werk? Is iemand wat aangewys word, noodwendig aangesteld? Samuel |
Re: EN>AF: legally authorized representative >regtens gemagtige verteenwoordiger
On 04/04/2022 14:57, Ann Hiemstra wrote:
Hou dit asseblief as 'regtens gemagtigde of regtens gemagtigde'. Op 'n soortgelyke noot, wat vind julle van hofaangewese? Ek ken die woord "aangewese" slegs in die sin van "appropriate" of "suitable", en nie in die sin van "appointed" nie. My voorkeur l¨º dus by "hofaangestelde". Maar wat vind julle? Verstaan die meeste Suid-Afrikaners die woord "aangewese" as "aangestelde"? Samuel |
Re: EN>AF: legally authorized representative >regtens gemagtige verteenwoordiger
¿ªÔÆÌåÓýHallo Ann Dankietog, ek is al so moeg reggemaak aan di¨¦ een! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Monday, 04 April 2022 14:58 To: [email protected] Subject: [zalangmed] EN>AF: legally authorized representative >regtens gemagtige verteenwoordiger ? Hallo almal, Die meeste van ons het seker al met die term 'legally authorized representative" of "legally acceptable representative" te doen gekry in die dokumente waaraan ons werk. Ek vind taamlik dikwels dat tekste waarin ek die term 'regtens gemagtigde/aanvaarbare gebruik het, verander word na 'regsgemagtigde' of 'regsaanveerbare'. Hou dit asseblief as 'regtens? gemagtigde of regtens gemagtigde . viz Pharos: re²µ¡¤³Ù±ð²Ô²õ?1?by right(s),?lawfully,?legally,?by law,?in law;?2?as of right soos in ?enforced? ~ by law?regtens?afdwingbaar legally competent:?regtens?bevoeg Groete ? Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
EN>AF: legally authorized representative >regtens gemagtige verteenwoordiger
Hallo almal, Die meeste van ons het seker al met die term 'legally authorized representative" of "legally acceptable representative" te doen gekry in die dokumente waaraan ons werk. Ek vind taamlik dikwels dat tekste waarin ek die term 'regtens gemagtigde/aanvaarbare gebruik het, verander word na 'regsgemagtigde' of 'regsaanveerbare'. Hou dit asseblief as 'regtens? gemagtigde of regtens gemagtigde . viz Pharos:
re²µ¡¤³Ù±ð²Ô²õ?1?by right(s),?lawfully,?legally,?by law,?in law;?2?as of right soos in ?enforced? ~ by law?regtens?afdwingbaar legally competent:?regtens?bevoeg Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
Re: Dose-ranging
Ek dink ¡±dosisbepalend¡± sal werk, Baie dankie! Vriendelike groete Menitza? On Thu, 31 Mar 2022, 15:48 Samuel Murray, <samuelmurray@...> wrote: On 31/03/2022 12:02, Charl Hattingh wrote: |