¿ªÔÆÌåÓý

Re: EN>AF: legally authorized representative >regtens gemagtige verteenwoordiger


 

Hi Almal
Ek doen dit gewoonlik so:
Court designated - hofaangewese
Court appointed = hofaangestelde
Designated = aangewese
Designee = aangewesene OF aangewese persoon/verteenwoordige/ens

Terloops, ek kom dit dikwels te? dat Engelse bron praat van "delegated" waar dit "designated" moet wees, en maak dit gewoonlik reg, met ¡¯n nota.
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2

-----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Wednesday, 06 April 2022 10:58
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] EN>AF: legally authorized representative >regtens gemagtige verteenwoordiger

On 06/04/2022 10:54, Samuel Murray wrote:

Op 'n soortgelyke noot, wat vind julle van hofaangewese? Ek ken die
woord "aangewese" slegs in die sin van "appropriate" of "suitable", en
nie in die sin van "appointed" nie.
Die woord "designated" word ook dikwels vertaal as "aangewese", wat vir my net so vreemd klink (hoewel ek die baie, baie te?kom). Hoe vertaal julle "court appointed" en "designated" (en "designee").

Sou "aangestelde" vir al twee kan werk? Is iemand wat aangewys word, noodwendig aangesteld?

Samuel

Join [email protected] to automatically receive all group messages.