¿ªÔÆÌåÓý

Re: EN>AF: court appointed guardian > hofaangewese / aangestelde voog en 'designated'?


 

¿ªÔÆÌåÓý

Dankie, Ann!??

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Wednesday, 06 April 2022 12:03
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] EN>AF: court appointed guardian > hofaangewese / aangestelde voog en 'designated'?

?

Hallo almal,

My navrae en opsoek hiervan lewer omtrent ewe veel 'hofaangewese '? as 'hofaangestelde' op.

'n Uittreksel uit 'n regasartikel:

Hoe moet ek beplan dat my minderjarige kind erf?

07 February 2018 268

¡°My vrou en ek het ¡®n jong dogter. Ons beplan om ons boedelbeplanning op te dateer om voorsiening te maak vir ons dogter om alles te erf sou beide van ons gelyktydig tot sterwe kom, maar ons wonder wat sal gebeur sou dit die geval wees terwyl sy minderjarig is? Kan ons beplan vir hierdie gebeurlikheid?¡±

Ons reg bepaal dat minderjarige kinders (onder die ouderdom van 18) nie kontrakte kan sluit sonder die toestemming van hul wettige voog nie (ouer of hofaangewese voog). By implikasie, sal hierdie beperking ook minderjariges verhoed om bates te erf terwyl hulle steeds minderjarig is. Regtens so, ontstaan die vraag dan wie na bates behoort te kyk wat ¡®n minderjarige kind moet erf.

EN :

'Die Openbare Fidusiaris dien as 'n hofaangestelde voog, konservator of boedeladministrateur vir ontslape boedels wanneer niemand anders bereid of in staat?.'

?As ons by die letterlike vertaling van 'appointed' wil bly, is 'hofaangestelde' waarskynlik die beter keuse.

?

Wat 'aangewese' vir 'designated', betref, viz Pharos:

aa²Ô¡¤²µ±ð¡¤·É±ð¡¤²õ±ð?1?proper,?appropriate,?right;?2?appointed,?specified,?indicated,?designated,?assigned;?3?allotted,?allocated

Groete

A

?

Ann Hiemstra

Taalpraktisyn/Language Practitioner

APVert(SAVI)/APTrans(SATI)

MB.ChB., Dipl Public Health

Stilbaai

Suid-Afrika/South Africa

BST + 1

Tel: +27287543304

Sel/Mobile: +27825794235

Skype: annhiemstra

?????? Deo Gloria!

?

?

On Wed, 6 Apr 2022 at 10:57, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote:

On 06/04/2022 10:54, Samuel Murray wrote:

> Op 'n soortgelyke noot, wat vind julle van hofaangewese?? Ek ken die
> woord "aangewese" slegs in die sin van "appropriate" of "suitable", en
> nie in die sin van "appointed" nie.

Die woord "designated" word ook dikwels vertaal as "aangewese", wat vir
my net so vreemd klink (hoewel ek die baie, baie te?kom).? Hoe vertaal
julle "court appointed" en "designated" (en "designee").

Sou "aangestelde" vir al twee kan werk?? Is iemand wat aangewys word,
noodwendig aangesteld?

Samuel





Join [email protected] to automatically receive all group messages.