EN>AF : 'follower '- soos in sosialemediataal
Hallo almal, (van di¨¦ van julle wat FaceBook-ers is)
Word 'n 'follower' in AF FB-taal 'n 'volger' of 'n 'volgeling' genoem? Wie kan help, 'seblief
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria!
|
Re: Inspannings angina pectoris en > = <
DANKIE, CHARL! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ?
toggle quoted message
Show quoted text
From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh Sent: Tuesday, 02 November 2021 15:43 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Inspannings angina pectoris en > = <? Hallo Almal ? Ek het gaan kers opsteek by Sophia Kapp van die AWS en die Virtuele Instituut vir Afrikaans. Hier is haar antwoord. Vraag 1 is oor spasies weerskante van = < > ens. Vraag 2 oor angina. ? - Die Taalkommissie het nie enige mandaat om die skryfwyse van wiskundige simbole te bere?l nie. Ek sou, as ek die praktisyn was, die simbool gebruik soos wat die woorde wat dit voorstel gebruik sou word, met ander woorde met die spasies weerskante.
- Ek sien die Engels is exertional angina, nie exertional angina pectoris nie. Dit los jou probleem op: inspanningsangina. Ek weet dit beantwoord nie jou vraag nie, maar ek is nooit opgewonde oor so ? vermenging van Afrikaanse en Latynse terminologie nie, want jy skep vir jouself presies die soort slaggat wat jy nou daar gekry het. Volgens Afrikaanse re?ls moet dit vas, volgens Latynse re?ls moet dit los. Dit is nie ? probleem wat ? mens uit die AWS kan oplos nie, jy kan dit net prakties hanteer: of Afrikaans, of Latyn.
? Groete Charl ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? 'Oefening-ge?nduseerde angina pectoris' is 'n baie oulike uitweg. Dit klink en lyk goed! Kan mens dan dalk ook die "oefening" soms vervang met Samuel se inspanning sonder die "s", om dit dan "inspanning-ge?nduseerde angina pectoris" te maak? Dit sal dan seker ook die "seks-ge?nduseerde hartaanval" omvat. Hierdie bespreking het baie gehelp - dankie! On 11/1/2021 2:31 AM, Ann Hiemstra wrote: Die bespreking oor hierdie verbindings-s was vir my baie leersaam, dankie, maar nou gaan ek ons ou appelkarretjie wat hierdie? 'exercise-induced angina pectoris' betref,? heeltemal omkeer. Ek het aan die begin net te gou 'Ja Charl'? geantwoord op ¡°inspannings angina pectoris¡± My fout,? jammer! Ons gekou hieraan het my weer goed laat nadink. Die medies tegniese term (and to mirror source) is 'oefening-ge?nduseerde angina pectoris' (soos daar ook? oefening-ge?nduseerde asma is) . 'Inspanning-ge?nduseerde angina pectoris' sou dieselfde beteken en waarskynlik, die bronteks se 'exercise' ten spyt, eintlik die korrekte term wees. Volgende vraag: Is dit 'medies tegniese' of 'medies-tegniese'? Hier gaat ons weer... Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health ? ? Baie dankie, Samuel. Mens kan seker ook maar die ou plan maak en 'n omskrywing gebruik wat omslagtig is en nie is soos wat mens werklik praat nie, maar wat mens darem wel kan skryf - "angina pectoris wat deur inspanning aangebring word"? Die volgende artikel is stokoud en die AWS het aanbeweeg, maar dit bekragtig wat jy noem oor die koppelteken wat by voorkeur nie na die verbindingsklank-s moet kom nie:? 
Nogmaals baie dankie. Frieda On 10/31/2021 8:06 AM, Samuel Murray wrote: On 30/10/2021 19:44, Frieda van Antwerpen wrote:
Mens hou niks van 'n verbindings-s wat net aan een van die woorde in 'n samestelling vas is nie...
Ek is nie seker wat jy bedoel nie...?
Is dit dan "inspannings-angina pectoris" of "inspannings-angina-pectoris"?
Ja, dis moelik, want dit word deur die AWS ge?mpliseer dat 'n mens nie 'n verbinding-s voor 'n koppelteken mag skryf nie, maar "inspanningsangina pectoris" lyk baie, baie vreemd.
Tog is die vorm met die "s" juis hoe ek dit mees natuurlik sou uitspreek.? Ek sou nie "inspanning-angina pectoris" s¨º as ek dit hardrop uitspreek nie, maar dit is tog die spelwyse wat die minste probleme oplewer.? Ek het al lankal verlief geneem met die feit dat 'n mens in Afrikaans soms juis NIE skryf soos jy praat nie.
Ek skryf byvoorbeeld "verbinding-s" maar as ek praat, dan s¨º ek "verbindings-s".? Die AWS s¨¦lf omseil die probleem deur te praat van 'n "verbindingsklank '-s'", maar dit is dan presies dieselfde taktiek: hulle skryf doelbewus iets anders as wat 'n mens normaalweg praat omdat dit wat 'n mens praat, te moeilik is om eenvoudig te skryf.
My eie aanpak is maar om die verbinding-s weg te laat wanneer ek so iets skryf.? Dit wyk dan wel af van die uitspraak, maar dit lei tot 'n teks wat vir die leser die mees verstaanbare is.
Samuel
|
Re: Inspannings angina pectoris en > = <
Baie dankie hiervoor, Charl!
On 11/2/2021 9:43 AM, Charl Hattingh
wrote:
toggle quoted message
Show quoted text
Hallo
Almal
?
Ek het
gaan kers opsteek by Sophia Kapp van die AWS en die Virtuele
Instituut vir Afrikaans. Hier is haar antwoord. Vraag 1 is
oor spasies weerskante van = < > ens. Vraag 2 oor
angina.
?
- Die Taalkommissie het nie enige mandaat om die
skryfwyse van wiskundige simbole te bere?l nie. Ek sou, as
ek die praktisyn was, die simbool gebruik soos wat die
woorde wat dit voorstel gebruik sou word, met ander woorde
met die spasies weerskante.
- Ek sien die Engels is exertional angina,
nie exertional angina pectoris nie. Dit los jou
probleem op: inspanningsangina. Ek weet dit
beantwoord nie jou vraag nie, maar ek is nooit opgewonde
oor so ? vermenging van Afrikaanse en Latynse terminologie
nie, want jy skep vir jouself presies die soort slaggat
wat jy nou daar gekry het. Volgens Afrikaanse re?ls moet
dit vas, volgens Latynse re?ls moet dit los. Dit is nie ?
probleem wat ? mens uit die AWS kan oplos nie, jy kan dit
net prakties hanteer: of Afrikaans, of Latyn.
?
Groete
Charl
?
?
?
?
?
?
?
?
?
?
?
?
?
?
?
?
?
?
?
?
?
'Oefening-ge?nduseerde angina pectoris' is 'n baie oulike
uitweg. Dit klink en lyk goed!
Kan mens dan dalk ook die "oefening" soms vervang met Samuel
se inspanning sonder die "s", om dit dan
"inspanning-ge?nduseerde angina pectoris" te maak? Dit sal dan
seker ook die "seks-ge?nduseerde
hartaanval" omvat.
Hierdie
bespreking het baie gehelp - dankie!
On 11/1/2021 2:31 AM, Ann Hiemstra wrote:
Die
bespreking oor hierdie verbindings-s was vir my baie
leersaam, dankie, maar nou gaan ek ons ou
appelkarretjie wat hierdie? 'exercise-induced angina pectoris' betref,? heeltemal
omkeer.
Ek het
aan die begin net te gou 'Ja Charl'? geantwoord op ¡°inspannings angina
pectoris¡± My
fout,? jammer!
Ons
gekou hieraan het my weer goed laat nadink. Die medies
tegniese term (and to mirror source) is
'oefening-ge?nduseerde angina pectoris' (soos daar
ook? oefening-ge?nduseerde
asma is) . 'Inspanning-ge?nduseerde angina pectoris'
sou dieselfde beteken en waarskynlik, die bronteks se
'exercise' ten spyt, eintlik die korrekte term wees.
Volgende
vraag: Is dit 'medies tegniese' of 'medies-tegniese'?
Hier gaat ons weer...
Taalpraktisyn/Language
Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB.,
Dipl Public Health
?
?
Baie dankie, Samuel.
Mens kan seker ook maar die ou plan maak en 'n
omskrywing gebruik wat omslagtig is en nie is soos wat
mens werklik praat nie, maar wat mens darem wel kan
skryf - "angina pectoris wat deur inspanning
aangebring word"?
Die volgende artikel is stokoud en die AWS het
aanbeweeg, maar dit bekragtig wat jy noem oor die
koppelteken wat by voorkeur nie na die
verbindingsklank-s moet kom nie:?

Nogmaals baie dankie.
Frieda
On 10/31/2021 8:06 AM, Samuel
Murray wrote:
On 30/10/2021 19:44, Frieda van
Antwerpen wrote:
Mens hou niks van 'n
verbindings-s wat net aan een van die woorde in 'n
samestelling vas is nie...
Ek is nie seker wat jy bedoel nie...?
Is dit dan "inspannings-angina
pectoris" of "inspannings-angina-pectoris"?
Ja, dis moelik, want dit word deur die AWS
ge?mpliseer dat 'n mens nie 'n verbinding-s voor 'n
koppelteken mag skryf nie, maar "inspanningsangina
pectoris" lyk baie, baie vreemd.
Tog is die vorm met die "s" juis hoe ek dit mees
natuurlik sou uitspreek.? Ek sou nie
"inspanning-angina pectoris" s¨º as ek dit hardrop
uitspreek nie, maar dit is tog die spelwyse wat die
minste probleme oplewer.? Ek het al lankal verlief
geneem met die feit dat 'n mens in Afrikaans soms
juis NIE skryf soos jy praat nie.
Ek skryf byvoorbeeld "verbinding-s" maar as ek
praat, dan s¨º ek "verbindings-s".? Die AWS s¨¦lf
omseil die probleem deur te praat van 'n
"verbindingsklank '-s'", maar dit is dan presies
dieselfde taktiek: hulle skryf doelbewus iets anders
as wat 'n mens normaalweg praat omdat dit wat 'n
mens praat, te moeilik is om eenvoudig te skryf.
My eie aanpak is maar om die verbinding-s weg te
laat wanneer ek so iets skryf.? Dit wyk dan wel af
van die uitspraak, maar dit lei tot 'n teks wat vir
die leser die mees verstaanbare is.
Samuel
|
Re: Inspannings angina pectoris en > = <
Ag dankie tog, Charl!
x
Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria!
toggle quoted message
Show quoted text
On Tue, 2 Nov 2021 at 15:52, Charl Hattingh < charl@...> wrote: Hallo Almal ? Ek het gaan kers opsteek by Sophia Kapp van die AWS en die Virtuele Instituut vir Afrikaans. Hier is haar antwoord. Vraag 1 is oor spasies weerskante van = < > ens. Vraag 2 oor angina. ? - Die Taalkommissie het nie enige mandaat om die skryfwyse van wiskundige simbole te bere?l nie. Ek sou, as ek die praktisyn was, die simbool gebruik soos wat die woorde wat dit voorstel gebruik sou word, met ander woorde met die spasies weerskante.
- Ek sien die Engels is exertional angina, nie exertional angina pectoris nie. Dit los jou probleem op: inspanningsangina. Ek weet dit beantwoord nie jou vraag nie, maar ek is nooit opgewonde oor so ? vermenging van Afrikaanse en Latynse terminologie nie, want jy skep vir jouself presies die soort slaggat wat jy nou daar gekry het. Volgens Afrikaanse re?ls moet dit vas, volgens Latynse re?ls moet dit los. Dit is nie ? probleem wat ? mens uit die AWS kan oplos nie, jy kan dit net prakties hanteer: of Afrikaans, of Latyn.
? Groete Charl ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? 'Oefening-ge?nduseerde angina pectoris' is 'n baie oulike uitweg. Dit klink en lyk goed! Kan mens dan dalk ook die "oefening" soms vervang met Samuel se inspanning sonder die "s", om dit dan "inspanning-ge?nduseerde angina pectoris" te maak? Dit sal dan seker ook die "seks-ge?nduseerde hartaanval" omvat. Hierdie bespreking het baie gehelp - dankie! On 11/1/2021 2:31 AM, Ann Hiemstra wrote: Die bespreking oor hierdie verbindings-s was vir my baie leersaam, dankie, maar nou gaan ek ons ou appelkarretjie wat hierdie? 'exercise-induced angina pectoris' betref,? heeltemal omkeer. Ek het aan die begin net te gou 'Ja Charl'? geantwoord op ¡°inspannings angina pectoris¡± My fout,? jammer! Ons gekou hieraan het my weer goed laat nadink. Die medies tegniese term (and to mirror source) is 'oefening-ge?nduseerde angina pectoris' (soos daar ook? oefening-ge?nduseerde asma is) . 'Inspanning-ge?nduseerde angina pectoris' sou dieselfde beteken en waarskynlik, die bronteks se 'exercise' ten spyt, eintlik die korrekte term wees. Volgende vraag: Is dit 'medies tegniese' of 'medies-tegniese'? Hier gaat ons weer... Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health ? ? Baie dankie, Samuel. Mens kan seker ook maar die ou plan maak en 'n omskrywing gebruik wat omslagtig is en nie is soos wat mens werklik praat nie, maar wat mens darem wel kan skryf - "angina pectoris wat deur inspanning aangebring word"? Die volgende artikel is stokoud en die AWS het aanbeweeg, maar dit bekragtig wat jy noem oor die koppelteken wat by voorkeur nie na die verbindingsklank-s moet kom nie:? 
Nogmaals baie dankie. Frieda On 10/31/2021 8:06 AM, Samuel Murray wrote: On 30/10/2021 19:44, Frieda van Antwerpen wrote:
Mens hou niks van 'n verbindings-s wat net aan een van die woorde in 'n samestelling vas is nie...
Ek is nie seker wat jy bedoel nie...?
Is dit dan "inspannings-angina pectoris" of "inspannings-angina-pectoris"?
Ja, dis moelik, want dit word deur die AWS ge?mpliseer dat 'n mens nie 'n verbinding-s voor 'n koppelteken mag skryf nie, maar "inspanningsangina pectoris" lyk baie, baie vreemd.
Tog is die vorm met die "s" juis hoe ek dit mees natuurlik sou uitspreek.? Ek sou nie "inspanning-angina pectoris" s¨º as ek dit hardrop uitspreek nie, maar dit is tog die spelwyse wat die minste probleme oplewer.? Ek het al lankal verlief geneem met die feit dat 'n mens in Afrikaans soms juis NIE skryf soos jy praat nie.
Ek skryf byvoorbeeld "verbinding-s" maar as ek praat, dan s¨º ek "verbindings-s".? Die AWS s¨¦lf omseil die probleem deur te praat van 'n "verbindingsklank '-s'", maar dit is dan presies dieselfde taktiek: hulle skryf doelbewus iets anders as wat 'n mens normaalweg praat omdat dit wat 'n mens praat, te moeilik is om eenvoudig te skryf.
My eie aanpak is maar om die verbinding-s weg te laat wanneer ek so iets skryf.? Dit wyk dan wel af van die uitspraak, maar dit lei tot 'n teks wat vir die leser die mees verstaanbare is.
Samuel
|
Re: Inspannings angina pectoris en > = <
Hallo Almal ? Ek het gaan kers opsteek by Sophia Kapp van die AWS en die Virtuele Instituut vir Afrikaans. Hier is haar antwoord. Vraag 1 is oor spasies weerskante van = < > ens. Vraag 2 oor angina. ? - Die Taalkommissie het nie enige mandaat om die skryfwyse van wiskundige simbole te bere?l nie. Ek sou, as ek die praktisyn was, die simbool gebruik soos wat die woorde wat dit voorstel gebruik sou word, met ander woorde met die spasies weerskante.
- Ek sien die Engels is exertional angina, nie exertional angina pectoris nie. Dit los jou probleem op: inspanningsangina. Ek weet dit beantwoord nie jou vraag nie, maar ek is nooit opgewonde oor so ? vermenging van Afrikaanse en Latynse terminologie nie, want jy skep vir jouself presies die soort slaggat wat jy nou daar gekry het. Volgens Afrikaanse re?ls moet dit vas, volgens Latynse re?ls moet dit los. Dit is nie ? probleem wat ? mens uit die AWS kan oplos nie, jy kan dit net prakties hanteer: of Afrikaans, of Latyn.
? Groete Charl ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ?
toggle quoted message
Show quoted text
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Frieda van Antwerpen Sent: 01 November 2021 15:02 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Inspannings angina pectoris? 'Oefening-ge?nduseerde angina pectoris' is 'n baie oulike uitweg. Dit klink en lyk goed! Kan mens dan dalk ook die "oefening" soms vervang met Samuel se inspanning sonder die "s", om dit dan "inspanning-ge?nduseerde angina pectoris" te maak? Dit sal dan seker ook die "seks-ge?nduseerde hartaanval" omvat. Hierdie bespreking het baie gehelp - dankie! On 11/1/2021 2:31 AM, Ann Hiemstra wrote: Die bespreking oor hierdie verbindings-s was vir my baie leersaam, dankie, maar nou gaan ek ons ou appelkarretjie wat hierdie? 'exercise-induced angina pectoris' betref,? heeltemal omkeer. Ek het aan die begin net te gou 'Ja Charl'? geantwoord op ¡°inspannings angina pectoris¡± My fout,? jammer! Ons gekou hieraan het my weer goed laat nadink. Die medies tegniese term (and to mirror source) is 'oefening-ge?nduseerde angina pectoris' (soos daar ook? oefening-ge?nduseerde asma is) . 'Inspanning-ge?nduseerde angina pectoris' sou dieselfde beteken en waarskynlik, die bronteks se 'exercise' ten spyt, eintlik die korrekte term wees. Volgende vraag: Is dit 'medies tegniese' of 'medies-tegniese'? Hier gaat ons weer... Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health ? ? Baie dankie, Samuel. Mens kan seker ook maar die ou plan maak en 'n omskrywing gebruik wat omslagtig is en nie is soos wat mens werklik praat nie, maar wat mens darem wel kan skryf - "angina pectoris wat deur inspanning aangebring word"? Die volgende artikel is stokoud en die AWS het aanbeweeg, maar dit bekragtig wat jy noem oor die koppelteken wat by voorkeur nie na die verbindingsklank-s moet kom nie:? 
Nogmaals baie dankie. Frieda On 10/31/2021 8:06 AM, Samuel Murray wrote: On 30/10/2021 19:44, Frieda van Antwerpen wrote:
Mens hou niks van 'n verbindings-s wat net aan een van die woorde in 'n samestelling vas is nie...
Ek is nie seker wat jy bedoel nie...?
Is dit dan "inspannings-angina pectoris" of "inspannings-angina-pectoris"?
Ja, dis moelik, want dit word deur die AWS ge?mpliseer dat 'n mens nie 'n verbinding-s voor 'n koppelteken mag skryf nie, maar "inspanningsangina pectoris" lyk baie, baie vreemd.
Tog is die vorm met die "s" juis hoe ek dit mees natuurlik sou uitspreek.? Ek sou nie "inspanning-angina pectoris" s¨º as ek dit hardrop uitspreek nie, maar dit is tog die spelwyse wat die minste probleme oplewer.? Ek het al lankal verlief geneem met die feit dat 'n mens in Afrikaans soms juis NIE skryf soos jy praat nie.
Ek skryf byvoorbeeld "verbinding-s" maar as ek praat, dan s¨º ek "verbindings-s".? Die AWS s¨¦lf omseil die probleem deur te praat van 'n "verbindingsklank '-s'", maar dit is dan presies dieselfde taktiek: hulle skryf doelbewus iets anders as wat 'n mens normaalweg praat omdat dit wat 'n mens praat, te moeilik is om eenvoudig te skryf.
My eie aanpak is maar om die verbinding-s weg te laat wanneer ek so iets skryf.? Dit wyk dan wel af van die uitspraak, maar dit lei tot 'n teks wat vir die leser die mees verstaanbare is.
Samuel
|
Re: 'Legal age' waarop kinders in SA toestemming tot mediese behandeling kan gee
On 02/11/2021 10:05, Ann Hiemstra wrote: Ek kry in vertaal-jobs die opmerking dat kinders 18 jaar oud moet wees (= 'legal age' ) om toestemming tot mediee behandeling te gee. Nee, sover ek weet was dit al die jare nog 12 (met bepaalde uitsonderinge). Daar is vir my as tiener ges¨º dat ek as tiener tegnies gesproke s¨¦lf na die huisdokter kan gaan, en as ek dit versoek, sal hy/sy nie my ouers in kennis stel nie... hoewel die ervaring wys dat huisdokters soms aanneem dat die pasi?nt dit oukei sal vind as sy/haar ouers in kennis gestel word. Geen belediging bedoel nie. Wat is die ouderdom vir om 'n tatto?ermerk of piercing te kry? Die bestaande wet in Nederland s¨º die kind kan tussen 12 en 16 jaar met toestemming van sy ouers (en teenwoordigheid van sy ouer) 'n tatto?ermerk of piercing kry, met die volgende uitsonderinge: geen tatto?ermerk op die gesig nie, geen tatto?ermerk of piercing op die geslagsdele nie, en meisies geen tepelpiercing nie. N¨¢ 16 jaar oud mag jy alles s¨¦lf besluit. Ek weet jy kan te eniger tyd 'n aborsie kry in Suid-Afrika, mits jy 'n plek kan vind wat dit aanbied (selfs as jy jonger as 12 is), maar nou wonder ek wat is die wet as iemand van jonger as 12 'n aborsie wil kry... moet haar ouers in kennis gestel word? Samuel
|
'Legal age' waarop kinders in SA toestemming tot mediese behandeling kan gee
Wat deelname aan mediese navorsingstudies betref:
Informed Consent Guidelines re Minors (including orphans and vulnerable children (OVC)) and Parental Substitutes Requesting permission from parents/guardians for minors¡¯ participation in research When a study involves minor participants, parental or guardian permission must be sought before the minor is approached. Importantly, with an older minor (e.g. over the age of 12 years) the parent¡¯s permission relates to the minor can choose to participate, rather than whether the minor may participate. Section 10 of the Children¡¯s Act provides that ¡®every child that is of such an age, maturity and stage of development as to be able to participate in any matter concerning that child has the right to participate in an appropriate way and views expressed by the child must be given due consideration.¡¯
Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ---------- Forwarded message --------- From: Ann Hiemstra via <hiemstra.ann=[email protected]>Date: Tue, 2 Nov 2021 at 11:10 Subject: [zalangmed] 'Legal age' waarop kinders in SA toestemming tot mediese behandeling kan gee To: < [email protected]> Hallo almal,
Ek kry in vertaal-jobs die opmerking dat kinders 18 jaar oud moet wees (= 'legal age' ) om toestemming tot mediee behandeling te gee. Neem net kennis viz:
Die Wet op Kindersorg is egter deur die Kinderwet herroep. Ingevolge die Interpretasiewet is die toepaslike bepaling nou artikel 129 van die Kinderwet. Artikel 129 verlaag die ouderdom vir toestemming tot mediese behandeling en operasies, wat onderskeidelik 14 jaar en 18 jaar kragtens artikel 39(4) van die Wet op Kindersorg was, na 12 jaar en neem die kind se ontwikkelingsvlak in ag.
'n Gebruiker
het 'n reg om toe te stem tot 'n gesondheidsdiens mits die gebruiker
reeds minstens 12 jaar oud is, volwasse genoeg is en bevoeg is om
die voordele, risiko's en maatskaplike en ander implikasies te
verstaan.
Die gebruiker het verder die reg op deelname aan besluite met
betrekking tot sy of haar persoonlike gesondheid en behandeling.
Indien toestemming deur 'n ander persoon as die gebruiker gegee is,
moet di¨¦ persoon, indien moontlik, die gebruiker raadpleeg voordat hy
of sy die vereiste toestemming gee.
G roeteAnn Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria!
|
'Legal age' waarop kinders in SA toestemming tot mediese behandeling kan gee
Hallo almal,

Re: Inspannings angina pectoris
'Oefening-ge?nduseerde angina pectoris' is 'n baie oulike uitweg.
Dit klink en lyk goed!
Kan mens dan dalk ook die "oefening" soms vervang met Samuel se
inspanning sonder die "s", om dit dan "inspanning-ge?nduseerde
angina pectoris" te maak? Dit sal dan seker ook die "seks-ge?nduseerde
hartaanval" omvat.
Hierdie
bespreking het baie gehelp - dankie!
On 11/1/2021 2:31 AM, Ann Hiemstra
wrote:
toggle quoted message
Show quoted text
More-s¨º
almal,
Die
bespreking oor hierdie verbindings-s was vir my baie leersaam,
dankie, maar nou gaan ek ons ou appelkarretjie wat hierdie?
'exercise-induced angina
pectoris' betref,? heeltemal omkeer.
Ek het aan
die begin net te gou 'Ja Charl'? geantwoord op
¡°inspannings angina pectoris¡±
My fout,? jammer!
Ons gekou
hieraan het my weer goed laat nadink. Die medies tegniese term
(and to mirror source) is 'oefening-ge?nduseerde angina
pectoris' (soos daar ook? oefening-ge?nduseerde
asma is) . 'Inspanning-ge?nduseerde angina pectoris' sou
dieselfde beteken en waarskynlik, die bronteks se 'exercise'
ten spyt, eintlik die korrekte term wees.
Volgende
vraag: Is dit 'medies tegniese' of 'medies-tegniese'? Hier
gaat ons weer...
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language
Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB.,
Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South
Africa
BST
+ 1
Tel:
+27287543304
Sel/Mobile:
+27825794235
Skype:
annhiemstra
??????
Deo Gloria!
Baie dankie, Samuel.
Mens kan seker ook maar die ou plan maak en 'n omskrywing
gebruik wat omslagtig is en nie is soos wat mens werklik
praat nie, maar wat mens darem wel kan skryf - "angina
pectoris wat deur inspanning aangebring word"?
Die volgende artikel is stokoud en die AWS het aanbeweeg,
maar dit bekragtig wat jy noem oor die koppelteken wat by
voorkeur nie na die verbindingsklank-s moet kom nie:?

Nogmaals baie dankie.
Frieda
On 10/31/2021 8:06 AM, Samuel Murray wrote:
On 30/10/2021 19:44, Frieda van
Antwerpen wrote:
Mens hou niks van 'n verbindings-s
wat net aan een van die woorde in 'n samestelling vas is
nie...
Ek is nie seker wat jy bedoel nie...?
Is dit dan "inspannings-angina
pectoris" of "inspannings-angina-pectoris"?
Ja, dis moelik, want dit word deur die AWS ge?mpliseer dat
'n mens nie 'n verbinding-s voor 'n koppelteken mag skryf
nie, maar "inspanningsangina pectoris" lyk baie, baie
vreemd.
Tog is die vorm met die "s" juis hoe ek dit mees natuurlik
sou uitspreek.? Ek sou nie "inspanning-angina pectoris" s¨º
as ek dit hardrop uitspreek nie, maar dit is tog die
spelwyse wat die minste probleme oplewer.? Ek het al
lankal verlief geneem met die feit dat 'n mens in
Afrikaans soms juis NIE skryf soos jy praat nie.
Ek skryf byvoorbeeld "verbinding-s" maar as ek praat, dan
s¨º ek "verbindings-s".? Die AWS s¨¦lf omseil die probleem
deur te praat van 'n "verbindingsklank '-s'", maar dit is
dan presies dieselfde taktiek: hulle skryf doelbewus iets
anders as wat 'n mens normaalweg praat omdat dit wat 'n
mens praat, te moeilik is om eenvoudig te skryf.
My eie aanpak is maar om die verbinding-s weg te laat
wanneer ek so iets skryf.? Dit wyk dan wel af van die
uitspraak, maar dit lei tot 'n teks wat vir die leser die
mees verstaanbare is.
Samuel
|
Re: Inspannings angina pectoris
On 01/11/2021 07:31, Ann Hiemstra wrote: Volgende vraag: Is dit 'medies tegniese' of 'medies-tegniese'? Hier gaat ons weer... medies tegniese = iets wat tegnies is, en waarvan die tegniek van 'n mediese aard is. medies-tegniese = iets wat beide medies en tegnies is. Dis 'n soort woord wat 'n mens nie baie te?kom nie, en ek vermoed heelwat lesers gaan dink dit beteken gewoon "medies tegniese". Die woord "medies-tegniese" is egter dubbelsinnig, want dit kan ook bloot 'n alternatiewe spelwyse van "medies tegniese" wees. Samuel
|
Re: Inspannings angina pectoris
On 31/10/2021 22:11, Frieda van Antwerpen wrote: Die volgende artikel is stokoud en die AWS het aanbeweeg, maar dit bekragtig wat jy noem oor die koppelteken wat by voorkeur nie na die verbindingsklank-s moet kom nie... Ja, maar aan die ander kant kom die woord "verbindings-s" verskeie kere voor in die AWS 1991, 2002 en 2009. Maar as ek reg onthou was dit as 'n uitsondering beskou omdat dit 'n verbinding is met 'n enkel letter. Samuel
|
Re: Inspannings angina pectoris
Joeg, ?julle lot laat ¡¯n mens regtig kopkrap! ? Ek dink wat ek sou doen is Ann se voorstel ¡°oefening-ge?nduseerde angina pectoris¡± (hoewel ¡°inspanning¡± seker nie noodwendig ¡°oefening¡± is nie (dink bv. aan seks-ge?nduseerde hartaanval ...), maar ek dink dis duidelik genoeg. ? Tweedens sou ek s¨º ¡°medies tegniese¡± [vgl. ¡°persoonlik identifiserende¡±] ¨C laat weet asseblief as julle dink ek sit die pot mis ...? ? Lekker week, Almal ? ? ? ? ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ?
toggle quoted message
Show quoted text
From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra Sent: Monday, 01 November 2021 08:32 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Inspannings angina pectoris? Die bespreking oor hierdie verbindings-s was vir my baie leersaam, dankie, maar nou gaan ek ons ou appelkarretjie wat hierdie? 'exercise-induced angina pectoris' betref,? heeltemal omkeer. Ek het aan die begin net te gou 'Ja Charl'? geantwoord op ¡°inspannings angina pectoris¡± My fout,? jammer! Ons gekou hieraan het my weer goed laat nadink. Die medies tegniese term (and to mirror source) is 'oefening-ge?nduseerde angina pectoris' (soos daar ook? oefening-ge?nduseerde asma is) . 'Inspanning-ge?nduseerde angina pectoris' sou dieselfde beteken en waarskynlik, die bronteks se 'exercise' ten spyt, eintlik die korrekte term wees. Volgende vraag: Is dit 'medies tegniese' of 'medies-tegniese'? Hier gaat ons weer... Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health ? ? Baie dankie, Samuel. Mens kan seker ook maar die ou plan maak en 'n omskrywing gebruik wat omslagtig is en nie is soos wat mens werklik praat nie, maar wat mens darem wel kan skryf - "angina pectoris wat deur inspanning aangebring word"? Die volgende artikel is stokoud en die AWS het aanbeweeg, maar dit bekragtig wat jy noem oor die koppelteken wat by voorkeur nie na die verbindingsklank-s moet kom nie:? 
Nogmaals baie dankie. Frieda On 10/31/2021 8:06 AM, Samuel Murray wrote: On 30/10/2021 19:44, Frieda van Antwerpen wrote:
Mens hou niks van 'n verbindings-s wat net aan een van die woorde in 'n samestelling vas is nie...
Ek is nie seker wat jy bedoel nie...?
Is dit dan "inspannings-angina pectoris" of "inspannings-angina-pectoris"?
Ja, dis moelik, want dit word deur die AWS ge?mpliseer dat 'n mens nie 'n verbinding-s voor 'n koppelteken mag skryf nie, maar "inspanningsangina pectoris" lyk baie, baie vreemd.
Tog is die vorm met die "s" juis hoe ek dit mees natuurlik sou uitspreek.? Ek sou nie "inspanning-angina pectoris" s¨º as ek dit hardrop uitspreek nie, maar dit is tog die spelwyse wat die minste probleme oplewer.? Ek het al lankal verlief geneem met die feit dat 'n mens in Afrikaans soms juis NIE skryf soos jy praat nie.
Ek skryf byvoorbeeld "verbinding-s" maar as ek praat, dan s¨º ek "verbindings-s".? Die AWS s¨¦lf omseil die probleem deur te praat van 'n "verbindingsklank '-s'", maar dit is dan presies dieselfde taktiek: hulle skryf doelbewus iets anders as wat 'n mens normaalweg praat omdat dit wat 'n mens praat, te moeilik is om eenvoudig te skryf.
My eie aanpak is maar om die verbinding-s weg te laat wanneer ek so iets skryf.? Dit wyk dan wel af van die uitspraak, maar dit lei tot 'n teks wat vir die leser die mees verstaanbare is.
Samuel
|
Re: Inspannings angina pectoris
More-s¨º almal,
Die bespreking oor hierdie verbindings-s was vir my baie leersaam, dankie, maar nou gaan ek ons ou appelkarretjie wat hierdie?
'exercise-induced angina pectoris'
betref,? heeltemal omkeer.
Ek het aan die begin net te gou 'Ja Charl'? geantwoord op
¡°inspannings angina pectoris¡± My fout,? jammer!
Ons gekou hieraan het my weer goed laat nadink. Die medies tegniese term (and to mirror source) is 'oefening-ge?nduseerde angina pectoris' (soos daar ook? oefening-ge?nduseerde asma is) . 'Inspanning-ge?nduseerde angina pectoris' sou dieselfde beteken en waarskynlik, die bronteks se 'exercise' ten spyt, eintlik die korrekte term wees.
Volgende vraag: Is dit 'medies tegniese' of 'medies-tegniese'? Hier gaat ons weer...
Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria!
toggle quoted message
Show quoted text
Baie dankie, Samuel.
Mens kan seker ook maar die ou plan maak en 'n omskrywing gebruik
wat omslagtig is en nie is soos wat mens werklik praat nie, maar
wat mens darem wel kan skryf - "angina pectoris wat deur
inspanning aangebring word"?
Die volgende artikel is stokoud en die AWS het aanbeweeg, maar
dit bekragtig wat jy noem oor die koppelteken wat by voorkeur nie
na die verbindingsklank-s moet kom nie:?

Nogmaals baie dankie.
Frieda
On 10/31/2021 8:06 AM, Samuel Murray
wrote:
On
30/10/2021 19:44, Frieda van Antwerpen wrote:
Mens hou niks van 'n verbindings-s wat net
aan een van die woorde in 'n samestelling vas is nie...
Ek is nie seker wat jy bedoel nie...?
Is dit dan "inspannings-angina pectoris"
of "inspannings-angina-pectoris"?
Ja, dis moelik, want dit word deur die AWS ge?mpliseer dat 'n mens
nie 'n verbinding-s voor 'n koppelteken mag skryf nie, maar
"inspanningsangina pectoris" lyk baie, baie vreemd.
Tog is die vorm met die "s" juis hoe ek dit mees natuurlik sou
uitspreek.? Ek sou nie "inspanning-angina pectoris" s¨º as ek dit
hardrop uitspreek nie, maar dit is tog die spelwyse wat die minste
probleme oplewer.? Ek het al lankal verlief geneem met die feit
dat 'n mens in Afrikaans soms juis NIE skryf soos jy praat nie.
Ek skryf byvoorbeeld "verbinding-s" maar as ek praat, dan s¨º ek
"verbindings-s".? Die AWS s¨¦lf omseil die probleem deur te praat
van 'n "verbindingsklank '-s'", maar dit is dan presies dieselfde
taktiek: hulle skryf doelbewus iets anders as wat 'n mens
normaalweg praat omdat dit wat 'n mens praat, te moeilik is om
eenvoudig te skryf.
My eie aanpak is maar om die verbinding-s weg te laat wanneer ek
so iets skryf.? Dit wyk dan wel af van die uitspraak, maar dit lei
tot 'n teks wat vir die leser die mees verstaanbare is.

On 30/10/2021 19:44, Frieda van Antwerpen wrote: Mens hou niks van 'n verbindings-s wat net aan een van die woorde in 'n samestelling vas is nie... Ek is nie seker wat jy bedoel nie...? Is dit dan "inspannings-angina pectoris" of "inspannings-angina-pectoris"? Ja, dis moelik, want dit word deur die AWS ge?mpliseer dat 'n mens nie 'n verbinding-s voor 'n koppelteken mag skryf nie, maar "inspanningsangina pectoris" lyk baie, baie vreemd. Tog is die vorm met die "s" juis hoe ek dit mees natuurlik sou uitspreek. Ek sou nie "inspanning-angina pectoris" s¨º as ek dit hardrop uitspreek nie, maar dit is tog die spelwyse wat die minste probleme oplewer. Ek het al lankal verlief geneem met die feit dat 'n mens in Afrikaans soms juis NIE skryf soos jy praat nie. Ek skryf byvoorbeeld "verbinding-s" maar as ek praat, dan s¨º ek "verbindings-s". Die AWS s¨¦lf omseil die probleem deur te praat van 'n "verbindingsklank '-s'", maar dit is dan presies dieselfde taktiek: hulle skryf doelbewus iets anders as wat 'n mens normaalweg praat omdat dit wat 'n mens praat, te moeilik is om eenvoudig te skryf. My eie aanpak is maar om die verbinding-s weg te laat wanneer ek so iets skryf. Dit wyk dan wel af van die uitspraak, maar dit lei tot 'n teks wat vir die leser die mees verstaanbare is. Samuel
|
Re: Inspannings angina pectoris
Ek wonder steeds hoe mens dit moet skryf en sal baie bly wees as
julle verder kan uitbrei. Mens hou niks van 'n verbindings-s wat
net aan een van die woorde in 'n samestelling vas is nie, maar wat
maak mens met hierdie woordgroep uit vaktaal?
"Inspanningsanginapectoris" (amper soos wat mens met
samestellende samestellings maak, al is hierdie nie een nie) lyk
miskien vreemd en lees dalk vir party effens moeilik. Is dit dan
"inspannings-angina pectoris" of "inspannings-angina-pectoris"?
Die AWS
en ander bronne klaar dit nie juis vir my uit nie, maar ek mis
moontlik iets. Kan mens maar enigiets kies wat nie te erg op mens
se eie oog of oor val nie of is daar hoop op 'n vaste antwoord??
Mooi naweek en dankie!
Frieda
On 10/28/2021 2:57 AM, Leona
Labuschagne wrote:
toggle quoted message
Show quoted text
Dankie, Charl ... lekker dag verder!
___________________________________________________________________
Leona
Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |????
SA??? GMT +2
?
?
?
?
Hi Leona, ek
het bloot die (foutiewe) Afrikaanse bron aangehaal.Dis als een
woord.
(Sent from
my phone, so please excuse typos and abbreviations.)
On 28 Oct
2021, at 08:46, Leona Labuschagne <leona@...>
wrote:
?
Net om seker te maak: ¡°Inspannings¡± met
verbindings-s staan nie op sy eie nie, of hoe?? En hoe
maak mens hom vas aan ¡®angina pectoris¡¯ ¨C met ¡¯n
koppelteken?? Of anders, dalk net ¡°inspanning angina
pectoris¡±??
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator???? |????
083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2
?
?
?
?
?
On Wed, 27 Oct 2021, 14:09 Charl
Hattingh, <charl@...>
wrote:
Hallo
?
Is
¡°inspannings angina pectoris¡± exercise-induced
angina pectoris?
?
Dankie!
?
CHARL
HATTINGH (pronouns: he/him/his)
HEALTH SCIENCES LINGUIST
CLINICAL PSYCHOLOGIST
?
Wordweb CC
13 Queens
Road, Tamboerskloof, Cape Town 8001, South
Africa
Skype:
leocharl
+27 (0)83
457 9526
charl@...
(if no
reply:) charlhattingh.com@...
?
This email message,
including any attached files, is for the sole
use of the intended recipient(s) and may contain
legally confidential and/or privileged
information. If you are not the intended
recipient, you are not authorised to copy or
disclose all or any part of it without the prior
written consent of Charl Hattingh.
?
|
Re: Inspannings angina pectoris
Dankie, Charl ... lekker dag verder! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ?
toggle quoted message
Show quoted text
From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh Sent: Thursday, 28 October 2021 08:51 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Inspannings angina pectoris? Hi Leona, ek het bloot die (foutiewe) Afrikaanse bron aangehaal.Dis als een woord. (Sent from my phone, so please excuse typos and abbreviations.)
On 28 Oct 2021, at 08:46, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
? Net om seker te maak: ¡°Inspannings¡± met verbindings-s staan nie op sy eie nie, of hoe?? En hoe maak mens hom vas aan ¡®angina pectoris¡¯ ¨C met ¡¯n koppelteken?? Of anders, dalk net ¡°inspanning angina pectoris¡±?? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? ? ? On Wed, 27 Oct 2021, 14:09 Charl Hattingh, <charl@...> wrote: Hallo ? Is ¡°inspannings angina pectoris¡± exercise-induced angina pectoris? ? Dankie! ? CHARL HATTINGH (pronouns: he/him/his) HEALTH SCIENCES LINGUIST CLINICAL PSYCHOLOGIST ? Wordweb CC 13 Queens Road, Tamboerskloof, Cape Town 8001, South Africa
Skype: leocharl +27 (0)83 457 9526 charl@... (if no reply:) charlhattingh.com@... ? This email message, including any attached files, is for the sole use of the intended recipient(s) and may contain legally confidential and/or privileged information. If you are not the intended recipient, you are not authorised to copy or disclose all or any part of it without the prior written consent of Charl Hattingh. ?
|
Re: Inspannings angina pectoris
Hi Leona, ek het bloot die (foutiewe) Afrikaanse bron aangehaal.Dis als een woord. (Sent from my phone, so please excuse typos and abbreviations.)Kind regards, Charl Hattingh
toggle quoted message
Show quoted text
On 28 Oct 2021, at 08:46, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
? Net om seker te maak: ¡°Inspannings¡± met verbindings-s staan nie op sy eie nie, of hoe?? En hoe maak mens hom vas aan ¡®angina pectoris¡¯ ¨C met ¡¯n koppelteken?? Of anders, dalk net ¡°inspanning angina pectoris¡±?? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? ? ? On Wed, 27 Oct 2021, 14:09 Charl Hattingh, <charl@...> wrote: Hallo ? Is ¡°inspannings angina pectoris¡± exercise-induced angina pectoris? ? Dankie! ? CHARL HATTINGH (pronouns: he/him/his) HEALTH SCIENCES LINGUIST CLINICAL PSYCHOLOGIST ? Wordweb CC 13 Queens Road, Tamboerskloof, Cape Town 8001, South Africa
Skype: leocharl +27 (0)83 457 9526 charl@... (if no reply:) charlhattingh.com@... ? This email message, including any attached files, is for the sole use of the intended recipient(s) and may contain legally confidential and/or privileged information. If you are not the intended recipient, you are not authorised to copy or disclose all or any part of it without the prior written consent of Charl Hattingh. ?
|
Re: Inspannings angina pectoris
Net om seker te maak: ¡°Inspannings¡± met verbindings-s staan nie op sy eie nie, of hoe?? En hoe maak mens hom vas aan ¡®angina pectoris¡¯ ¨C met ¡¯n koppelteken?? Of anders, dalk net ¡°inspanning angina pectoris¡±?? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ?
toggle quoted message
Show quoted text
From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra Sent: Wednesday, 27 October 2021 14:06 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Inspannings angina pectoris? ? On Wed, 27 Oct 2021, 14:09 Charl Hattingh, <charl@...> wrote: Hallo ? Is ¡°inspannings angina pectoris¡± exercise-induced angina pectoris? ? Dankie! ? CHARL HATTINGH (pronouns: he/him/his) HEALTH SCIENCES LINGUIST CLINICAL PSYCHOLOGIST ? Wordweb CC 13 Queens Road, Tamboerskloof, Cape Town 8001, South Africa
Skype: leocharl +27 (0)83 457 9526 charl@... (if no reply:) charlhattingh.com@... ? This email message, including any attached files, is for the sole use of the intended recipient(s) and may contain legally confidential and/or privileged information. If you are not the intended recipient, you are not authorised to copy or disclose all or any part of it without the prior written consent of Charl Hattingh. ?
|
Re: for compliance with medical and ethical standards
Dankie Ann, ek dink ¡°vanwe?¡± klink goed ¨C wat s¨º julle, Samuel en Charl? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ?
toggle quoted message
Show quoted text
From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra Sent: Wednesday, 27 October 2021 13:31 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] for compliance with medical and ethical standards? Ek stem saam met jou, Samuel, Die studie is goedgekeur omdat/vanwe? die feit dat dit aan mediese en etiese standaarde voldoen , dus hoe klink 'die studie is vanwe? voldoening aan mediese en etiese standaarde goedgekeur' ? Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health ? ? On Wed, 27 Oct 2021 at 08:54, Leona Labuschagne <leona@...> wrote: Ek stem saam met jou 2 interpretasies, Samuel, en dis waarom ek "ter" verkies.
Vir my beteken "ter" dat die goedkeuring van die studie "noodsaaklik" is OM aan die mediese standaarde te KAN voldoen, d.w.s. die goedkeuring is ¡¯n wetlike vereiste of voorwaarde.
"Vir" beteken vir my dat die goedkeuring verkry word met die doel om te voldoen, maar dit gaan oor ¡¯n "doel" en nie oor ¡¯n wetlike vereiste of voorwaarde nie.
Of miskien kloof ek die haar nou heeltemal te fyn?? Sal graag wil hoor wat die ander s¨º.
Lekker dag, Almal!
___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator? ? ?|? ? ?083 302 2632? ? |? ? ?SA? ? GMT +2
-----Original Message----- From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray Sent: Wednesday, 27 October 2021 08:22 To: [email protected] Subject: [zalangmed] for compliance with medical and ethical standards
Hallo almal
Hoe interpreteer julle di¨¦ stukkie?
The study has been approved by such-and-such for compliance with medical and ethical standards.
Beteken dit dat die studie goedgekeur is OMDAT dit aan mediese standaarde voldoen of SODAT dit aan mediese standaarde voldoen?? Ek vra, want ek dink dis "omdat", maar ek kry keer op keer vertalings waarin die vertaler dit ge?nterpreteer het as "sodat".
Na my mening werk dit so: "ter nakoming van" beteken "sodat", en "vir nakoming van" beteken "omdat".
Wat s¨º julle?
Samuel
|