¿ªÔÆÌåÓý

Re: Inspannings angina pectoris


 

¿ªÔÆÌåÓý

Ek wonder steeds hoe mens dit moet skryf en sal baie bly wees as julle verder kan uitbrei. Mens hou niks van 'n verbindings-s wat net aan een van die woorde in 'n samestelling vas is nie, maar wat maak mens met hierdie woordgroep uit vaktaal?

"Inspanningsanginapectoris" (amper soos wat mens met samestellende samestellings maak, al is hierdie nie een nie) lyk miskien vreemd en lees dalk vir party effens moeilik. Is dit dan "inspannings-angina pectoris" of "inspannings-angina-pectoris"? Die AWS en ander bronne klaar dit nie juis vir my uit nie, maar ek mis moontlik iets. Kan mens maar enigiets kies wat nie te erg op mens se eie oog of oor val nie of is daar hoop op 'n vaste antwoord??

Mooi naweek en dankie!

Frieda

On 10/28/2021 2:57 AM, Leona Labuschagne wrote:

Dankie, Charl ... lekker dag verder!

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: Thursday, 28 October 2021 08:51
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Inspannings angina pectoris

?

Hi Leona, ek het bloot die (foutiewe) Afrikaanse bron aangehaal.Dis als een woord.

(Sent from my phone, so please excuse typos and abbreviations.)

?

Kind regards,

Charl Hattingh

?

E-mail:?charl@...

Cell:?+27 83 457 9526

Alternate e-mail:?charlhattingh.com@...



On 28 Oct 2021, at 08:46, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:

?

Net om seker te maak: ¡°Inspannings¡± met verbindings-s staan nie op sy eie nie, of hoe?? En hoe maak mens hom vas aan ¡®angina pectoris¡¯ ¨C met ¡¯n koppelteken?? Of anders, dalk net ¡°inspanning angina pectoris¡±??

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Wednesday, 27 October 2021 14:06
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Inspannings angina pectoris

?

Ja, Charl

?

On Wed, 27 Oct 2021, 14:09 Charl Hattingh, <charl@...> wrote:

Hallo

?

Is ¡°inspannings angina pectoris¡± exercise-induced angina pectoris?

?

Dankie!

?

CHARL HATTINGH (pronouns: he/him/his)

HEALTH SCIENCES LINGUIST

CLINICAL PSYCHOLOGIST

?

Wordweb CC

13 Queens Road, Tamboerskloof, Cape Town 8001, South Africa

Skype: leocharl

+27 (0)83 457 9526

charl@...

(if no reply:) charlhattingh.com@...

?

This email message, including any attached files, is for the sole use of the intended recipient(s) and may contain legally confidential and/or privileged information. If you are not the intended recipient, you are not authorised to copy or disclose all or any part of it without the prior written consent of Charl Hattingh.

?

Join [email protected] to automatically receive all group messages.