On 31/10/2021 22:11, Frieda van Antwerpen wrote:
Die volgende artikel is stokoud en die AWS het aanbeweeg, maar dit bekragtig wat jy noem oor die koppelteken wat by voorkeur nie na die verbindingsklank-s moet kom nie...
Ja, maar aan die ander kant kom die woord "verbindings-s" verskeie kere voor in die AWS 1991, 2002 en 2009. Maar as ek reg onthou was dit as 'n uitsondering beskou omdat dit 'n verbinding is met 'n enkel letter.
Samuel