Keyboard Shortcuts
Likes
- Zalangmed
- Messages
Search
Re: Legalese
开云体育Ooo, en hier dog ek kan jou iets leer van autocorrects, ha ha. Dankie vir al die inligting, dit klink baie fassinerend – wat op aarde is ’n time tracker? En waar koop mens ’n GetOne stoel!? Ek het dringend ’n ordentlike stoel nodig!? (Begeer ook al sedert Wilna se Wordfast-kursus in die jaar toet een van daai oulike liggewig Apple sleutelbord. Oh, the thinks you can think! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Helene van der Westhuizen
Sent: Wednesday, 23 June 2021 11:45 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Legalese ? ??? Leona, die idee was die arm-oor-die-skouer-beduie! ? Jy koop ’n tweede skerm en plug hom in. ? Jy extend die display in jou vertellings, maw die twee skerms word een en jy beweeg vrylik met jou muis rond van die een na die ander. Indien nodig, kan jy selfs ’n document rek van die boonste na die onderste skerm. ? Ek het gewoonlik my e-pos in die agtergrond oop vir gesprekke soos hierdie. ? Ek het nooit net een document op my skerm nie – dikwels drie op die groot skerm, en Chrome op die klein skerm waar al my aanlynwoordeboeke lê. Toggle se time tracker is permanent oop. Trados wanner ek vertaalwerk doen met die exported bilingual translations vir review en wat ook al verder. Geen manier dat ek dit alles meer op een skerm kan hanteer nie. Die tweede skerm was die beste ding wat ek ooit vir myself gedoen het. ? Mmm, behalwe miskien my GetOne kantoorstoel. ? Cheers. Lekker om vir ’n slag te gesels hier. ? ? ? ? Heléne van der Westhuizen Columnist ● ● Rubriekskrywer
?
?
? CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited. ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Hallo Helene Dis ’n plesier! ?Ek het baie sulke ‘autocorrects’ – en beste van alles, hulle werk in Word ‘comments’ ook! ?Ongelukkig nie in Wordfast se ‘notes’ nie, ook nie in Excel nie, maar daarvoor gaan knip ek hulle maar in my autocorrects dokument, bv. ?????????????????????????? RESPONS/ANTWOORD –? (1) "Respons" in Afrikaans does not mean "answer/reply" but “response” as in physics/biology/psychology/etc, such as a response to an electrical impulse or a physical reflex ??????????????? ???????????? response. ?(2) For "answer/reply", we use AF "antwoord". ??(3) ?For “allergic response”, we use “allergiese reaksie” [=reaction]. ? Dis wonderlik om nie elke keer dieselfde ou storie te moet herhaal nie. ? Helene, Vertel bietjie hoe jy met 2 skerms werk – ek lei af dis wanneer jy twee of meer dokumente met mekaar moet vergelyk? Maar verloor jy nie jou plek met die heen en weer kyk nie?? My skerm is taamlik groot – kan drie dokumente teen ±85% grootte langs mekaar of so effens bo-oor mekaar as dit moet, dit kan nogal soms verwarrend raak. Wat ek dan doen is om die hele ‘vergelyk-dokument’ ’n kleur te merk, wat ek later net weer terug kan verander. ? ? Ek hoor graag julle almal se slim planne! __________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Helene van der Westhuizen ? ??? Goeie more uit sonnige Pretoria. Leona, jy het my pas ’n briljante idee gegee. Baie dankie. Van twee skerms gepraat, ek weet nie meer hoe om net op een te werk nie. Dit was die beste belegging wat ek ooit gemaak het. Die tweede een is amper 10 jaar oud en niks verkeerd nie. Ek moes net ’n adapter kry vir die nuwe rekenaarkoppeling. ? Helene ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh ? ??? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Charl, jou “twee skerms” het my lekker laat lag – my huwelik is al in gevaar oor ek in die middel van so ’n “sin” net met die arm oor die skouer beduie “Gaan weg!” ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Wilna Liebenberg ? M?re Charl. As ek regsgoed vertaal, probeer ek baie hard om die hoofletters uit te gooi, maar as die term in die beleid omskryf word (xxx service (the 'Service')) moet ek maar daarby hou. As dit nêrens omskryf word nie, sou ek dit verwyder waar moontlik, maar skryf dalk net vir die kli?nt 'n nota om te sê dat jy dit gedoen het omdat dit nie omskryf word nie en die gebruik van'n oormaat hoofletters afgekeur word. Groete Wilna On 23/06/2021 07:51, Charl Hattingh wrote:
-- ? Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Tel. +27 (0)28 4356906 Sel/Cell +27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by ? beskikbaar. |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Legalese
Helene van der Westhuizen
开云体育??? Leona, die idee was die arm-oor-die-skouer-beduie! ? Jy koop ’n tweede skerm en plug hom in. ? Jy extend die display in jou vertellings, maw die twee skerms word een en jy beweeg vrylik met jou muis rond van die een na die ander. Indien nodig, kan jy selfs ’n document rek van die boonste na die onderste skerm. ? Ek het gewoonlik my e-pos in die agtergrond oop vir gesprekke soos hierdie. ? Ek het nooit net een document op my skerm nie – dikwels drie op die groot skerm, en Chrome op die klein skerm waar al my aanlynwoordeboeke lê. Toggle se time tracker is permanent oop. Trados wanner ek vertaalwerk doen met die exported bilingual translations vir review en wat ook al verder. Geen manier dat ek dit alles meer op een skerm kan hanteer nie. Die tweede skerm was die beste ding wat ek ooit vir myself gedoen het. ? Mmm, behalwe miskien my GetOne kantoorstoel. ? Cheers. Lekker om vir ’n slag te gesels hier. ? ? ? ? Heléne van der Westhuizen Columnist ● ● Rubriekskrywer
?
?
? CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited. ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: 23 June 2021 10:31 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Legalese ? Hallo Helene Dis ’n plesier! ?Ek het baie sulke ‘autocorrects’ – en beste van alles, hulle werk in Word ‘comments’ ook! ?Ongelukkig nie in Wordfast se ‘notes’ nie, ook nie in Excel nie, maar daarvoor gaan knip ek hulle maar in my autocorrects dokument, bv. ?????????????????????????? RESPONS/ANTWOORD –? (1) "Respons" in Afrikaans does not mean "answer/reply" but “response” as in physics/biology/psychology/etc, such as a response to an electrical impulse or a physical reflex ??????????????? ???????????? response. ?(2) For "answer/reply", we use AF "antwoord". ??(3) ?For “allergic response”, we use “allergiese reaksie” [=reaction]. ? Dis wonderlik om nie elke keer dieselfde ou storie te moet herhaal nie. ? Helene, Vertel bietjie hoe jy met 2 skerms werk – ek lei af dis wanneer jy twee of meer dokumente met mekaar moet vergelyk? Maar verloor jy nie jou plek met die heen en weer kyk nie?? My skerm is taamlik groot – kan drie dokumente teen ±85% grootte langs mekaar of so effens bo-oor mekaar as dit moet, dit kan nogal soms verwarrend raak. Wat ek dan doen is om die hele ‘vergelyk-dokument’ ’n kleur te merk, wat ek later net weer terug kan verander. ? ? Ek hoor graag julle almal se slim planne! __________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Helene van der Westhuizen ? ??? Goeie more uit sonnige Pretoria. Leona, jy het my pas ’n briljante idee gegee. Baie dankie. Van twee skerms gepraat, ek weet nie meer hoe om net op een te werk nie. Dit was die beste belegging wat ek ooit gemaak het. Die tweede een is amper 10 jaar oud en niks verkeerd nie. Ek moes net ’n adapter kry vir die nuwe rekenaarkoppeling. ? Helene ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh ? ??? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Charl, jou “twee skerms” het my lekker laat lag – my huwelik is al in gevaar oor ek in die middel van so ’n “sin” net met die arm oor die skouer beduie “Gaan weg!” ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Wilna Liebenberg ? M?re Charl. As ek regsgoed vertaal, probeer ek baie hard om die hoofletters uit te gooi, maar as die term in die beleid omskryf word (xxx service (the 'Service')) moet ek maar daarby hou. As dit nêrens omskryf word nie, sou ek dit verwyder waar moontlik, maar skryf dalk net vir die kli?nt 'n nota om te sê dat jy dit gedoen het omdat dit nie omskryf word nie en die gebruik van'n oormaat hoofletters afgekeur word. Groete Wilna On 23/06/2021 07:51, Charl Hattingh wrote:
-- ? Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Tel. +27 (0)28 4356906 Sel/Cell +27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by ? beskikbaar. |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Legalese
开云体育Jy moet net so nou en dan die sync afskakel en die bladsye weer oplyn wanneer dit langer Afrikaanse en korter Engelse teks langs mekaar het. Dan klik jy net weer om verder te sinchroniseer. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: 23 June 2021 11:00 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Legalese ? Dankie vir die ‘synchronised scrolling’ plan – was nog altyd bang daarvoor om welke simpele rede ook al – maar sal weer probeer.?? ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh ? Hi Leona, ? Hoe stel jy die autocorrect op dat dit ’n hele kommentaar bysit? ? Ek werk ook met ’n groot skerm. Dan gaan ek in Word na View>View side by side, met synchronised scrolling. Dan beweeg die dokumente in tandem en jy verloor nie jou plek nie. Ek verander ook die papier se kleur, maak dit baie makliker! ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Hallo Helene Dis ’n plesier! ?Ek het baie sulke ‘autocorrects’ – en beste van alles, hulle werk in Word ‘comments’ ook! ?Ongelukkig nie in Wordfast se ‘notes’ nie, ook nie in Excel nie, maar daarvoor gaan knip ek hulle maar in my autocorrects dokument, bv. ?????????????????????????? RESPONS/ANTWOORD –? (1) "Respons" in Afrikaans does not mean "answer/reply" but “response” as in physics/biology/psychology/etc, such as a response to an electrical impulse or a physical reflex ??????????????? ???????????? response. ?(2) For "answer/reply", we use AF "antwoord". ??(3) ?For “allergic response”, we use “allergiese reaksie” [=reaction]. ? Dis wonderlik om nie elke keer dieselfde ou storie te moet herhaal nie. ? Helene, Vertel bietjie hoe jy met 2 skerms werk – ek lei af dis wanneer jy twee of meer dokumente met mekaar moet vergelyk? Maar verloor jy nie jou plek met die heen en weer kyk nie?? My skerm is taamlik groot – kan drie dokumente teen ±85% grootte langs mekaar of so effens bo-oor mekaar as dit moet, dit kan nogal soms verwarrend raak. Wat ek dan doen is om die hele ‘vergelyk-dokument’ ’n kleur te merk, wat ek later net weer terug kan verander. ? ? Ek hoor graag julle almal se slim planne! __________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Helene van der Westhuizen ? ??? Goeie more uit sonnige Pretoria. Leona, jy het my pas ’n briljante idee gegee. Baie dankie. Van twee skerms gepraat, ek weet nie meer hoe om net op een te werk nie. Dit was die beste belegging wat ek ooit gemaak het. Die tweede een is amper 10 jaar oud en niks verkeerd nie. Ek moes net ’n adapter kry vir die nuwe rekenaarkoppeling. ? Helene ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh ? ??? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Charl, jou “twee skerms” het my lekker laat lag – my huwelik is al in gevaar oor ek in die middel van so ’n “sin” net met die arm oor die skouer beduie “Gaan weg!” ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Wilna Liebenberg ? M?re Charl. As ek regsgoed vertaal, probeer ek baie hard om die hoofletters uit te gooi, maar as die term in die beleid omskryf word (xxx service (the 'Service')) moet ek maar daarby hou. As dit nêrens omskryf word nie, sou ek dit verwyder waar moontlik, maar skryf dalk net vir die kli?nt 'n nota om te sê dat jy dit gedoen het omdat dit nie omskryf word nie en die gebruik van'n oormaat hoofletters afgekeur word. Groete Wilna On 23/06/2021 07:51, Charl Hattingh wrote:
-- ? Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Tel. +27 (0)28 4356906 Sel/Cell +27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by ? beskikbaar. |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Legalese
开云体育Fantasties, ek gaan die autocorrect beslis so gebruik, ’n nuwe truuk! ? Nee die papierkleur gaan jy? net Design>Page color en dan is dit net vir die bepaalde dokument. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: 23 June 2021 10:59 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Legalese ? Hallo Charl Jy sê jy verander die papier se kleur (ek gebruik select/highlight) – hoe verander ’n mens die papier/skermagtergrond se kleur? en as jy dit doen, verander dit nie al die dokumente wat jy daarná oopmaak se papier ook nie? ? Wat die autocorrects betref (sien skermfoto -- of as hy nie aanheg nie, herinner my net aan jou persoonlike e-posadres, dan stuur ek hom daarnatoe -- ek sit my afkorting links in, en die lang vorm teks ?regs soos op skermfoto (duhh).? Geheim is om die lang vorm alles in een ‘paragraaf’ te hou (geen paragraaftekens nie) -- en as jy bv iets in vetdruk wil hê, gebruik jy ‘formatted text’ ipv ‘plain text’ soos in die skermfoto. Laat weet maar as ek nie goed genoeg verduidelik het nie. ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh ? Hi Leona, ? Hoe stel jy die autocorrect op dat dit ’n hele kommentaar bysit? ? Ek werk ook met ’n groot skerm. Dan gaan ek in Word na View>View side by side, met synchronised scrolling. Dan beweeg die dokumente in tandem en jy verloor nie jou plek nie. Ek verander ook die papier se kleur, maak dit baie makliker! ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Hallo Helene Dis ’n plesier! ?Ek het baie sulke ‘autocorrects’ – en beste van alles, hulle werk in Word ‘comments’ ook! ?Ongelukkig nie in Wordfast se ‘notes’ nie, ook nie in Excel nie, maar daarvoor gaan knip ek hulle maar in my autocorrects dokument, bv. ?????????????????????????? RESPONS/ANTWOORD –? (1) "Respons" in Afrikaans does not mean "answer/reply" but “response” as in physics/biology/psychology/etc, such as a response to an electrical impulse or a physical reflex ??????????????? ???????????? response. ?(2) For "answer/reply", we use AF "antwoord". ??(3) ?For “allergic response”, we use “allergiese reaksie” [=reaction]. ? Dis wonderlik om nie elke keer dieselfde ou storie te moet herhaal nie. ? Helene, Vertel bietjie hoe jy met 2 skerms werk – ek lei af dis wanneer jy twee of meer dokumente met mekaar moet vergelyk? Maar verloor jy nie jou plek met die heen en weer kyk nie?? My skerm is taamlik groot – kan drie dokumente teen ±85% grootte langs mekaar of so effens bo-oor mekaar as dit moet, dit kan nogal soms verwarrend raak. Wat ek dan doen is om die hele ‘vergelyk-dokument’ ’n kleur te merk, wat ek later net weer terug kan verander. ? ? Ek hoor graag julle almal se slim planne! __________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Helene van der Westhuizen ? ??? Goeie more uit sonnige Pretoria. Leona, jy het my pas ’n briljante idee gegee. Baie dankie. Van twee skerms gepraat, ek weet nie meer hoe om net op een te werk nie. Dit was die beste belegging wat ek ooit gemaak het. Die tweede een is amper 10 jaar oud en niks verkeerd nie. Ek moes net ’n adapter kry vir die nuwe rekenaarkoppeling. ? Helene ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh ? ??? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Charl, jou “twee skerms” het my lekker laat lag – my huwelik is al in gevaar oor ek in die middel van so ’n “sin” net met die arm oor die skouer beduie “Gaan weg!” ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Wilna Liebenberg ? M?re Charl. As ek regsgoed vertaal, probeer ek baie hard om die hoofletters uit te gooi, maar as die term in die beleid omskryf word (xxx service (the 'Service')) moet ek maar daarby hou. As dit nêrens omskryf word nie, sou ek dit verwyder waar moontlik, maar skryf dalk net vir die kli?nt 'n nota om te sê dat jy dit gedoen het omdat dit nie omskryf word nie en die gebruik van'n oormaat hoofletters afgekeur word. Groete Wilna On 23/06/2021 07:51, Charl Hattingh wrote:
-- ? Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Tel. +27 (0)28 4356906 Sel/Cell +27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by ? beskikbaar. |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Legalese
开云体育Dankie vir die ‘synchronised scrolling’ plan – was nog altyd bang daarvoor om welke simpele rede ook al – maar sal weer probeer.?? ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: Wednesday, 23 June 2021 10:38 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Legalese ? Hi Leona, ? Hoe stel jy die autocorrect op dat dit ’n hele kommentaar bysit? ? Ek werk ook met ’n groot skerm. Dan gaan ek in Word na View>View side by side, met synchronised scrolling. Dan beweeg die dokumente in tandem en jy verloor nie jou plek nie. Ek verander ook die papier se kleur, maak dit baie makliker! ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Hallo Helene Dis ’n plesier! ?Ek het baie sulke ‘autocorrects’ – en beste van alles, hulle werk in Word ‘comments’ ook! ?Ongelukkig nie in Wordfast se ‘notes’ nie, ook nie in Excel nie, maar daarvoor gaan knip ek hulle maar in my autocorrects dokument, bv. ?????????????????????????? RESPONS/ANTWOORD –? (1) "Respons" in Afrikaans does not mean "answer/reply" but “response” as in physics/biology/psychology/etc, such as a response to an electrical impulse or a physical reflex ??????????????? ???????????? response. ?(2) For "answer/reply", we use AF "antwoord". ??(3) ?For “allergic response”, we use “allergiese reaksie” [=reaction]. ? Dis wonderlik om nie elke keer dieselfde ou storie te moet herhaal nie. ? Helene, Vertel bietjie hoe jy met 2 skerms werk – ek lei af dis wanneer jy twee of meer dokumente met mekaar moet vergelyk? Maar verloor jy nie jou plek met die heen en weer kyk nie?? My skerm is taamlik groot – kan drie dokumente teen ±85% grootte langs mekaar of so effens bo-oor mekaar as dit moet, dit kan nogal soms verwarrend raak. Wat ek dan doen is om die hele ‘vergelyk-dokument’ ’n kleur te merk, wat ek later net weer terug kan verander. ? ? Ek hoor graag julle almal se slim planne! __________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Helene van der Westhuizen ? ??? Goeie more uit sonnige Pretoria. Leona, jy het my pas ’n briljante idee gegee. Baie dankie. Van twee skerms gepraat, ek weet nie meer hoe om net op een te werk nie. Dit was die beste belegging wat ek ooit gemaak het. Die tweede een is amper 10 jaar oud en niks verkeerd nie. Ek moes net ’n adapter kry vir die nuwe rekenaarkoppeling. ? Helene ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh ? ??? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Charl, jou “twee skerms” het my lekker laat lag – my huwelik is al in gevaar oor ek in die middel van so ’n “sin” net met die arm oor die skouer beduie “Gaan weg!” ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Wilna Liebenberg ? M?re Charl. As ek regsgoed vertaal, probeer ek baie hard om die hoofletters uit te gooi, maar as die term in die beleid omskryf word (xxx service (the 'Service')) moet ek maar daarby hou. As dit nêrens omskryf word nie, sou ek dit verwyder waar moontlik, maar skryf dalk net vir die kli?nt 'n nota om te sê dat jy dit gedoen het omdat dit nie omskryf word nie en die gebruik van'n oormaat hoofletters afgekeur word. Groete Wilna On 23/06/2021 07:51, Charl Hattingh wrote:
-- ? Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Tel. +27 (0)28 4356906 Sel/Cell +27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by ? beskikbaar. |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Legalese
开云体育Hallo Charl Jy sê jy verander die papier se kleur (ek gebruik select/highlight) – hoe verander ’n mens die papier/skermagtergrond se kleur? en as jy dit doen, verander dit nie al die dokumente wat jy daarná oopmaak se papier ook nie? ? Wat die autocorrects betref (sien skermfoto -- of as hy nie aanheg nie, herinner my net aan jou persoonlike e-posadres, dan stuur ek hom daarnatoe -- ek sit my afkorting links in, en die lang vorm teks ?regs soos op skermfoto (duhh).? Geheim is om die lang vorm alles in een ‘paragraaf’ te hou (geen paragraaftekens nie) -- en as jy bv iets in vetdruk wil hê, gebruik jy ‘formatted text’ ipv ‘plain text’ soos in die skermfoto. Laat weet maar as ek nie goed genoeg verduidelik het nie. ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: Wednesday, 23 June 2021 10:38 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Legalese ? Hi Leona, ? Hoe stel jy die autocorrect op dat dit ’n hele kommentaar bysit? ? Ek werk ook met ’n groot skerm. Dan gaan ek in Word na View>View side by side, met synchronised scrolling. Dan beweeg die dokumente in tandem en jy verloor nie jou plek nie. Ek verander ook die papier se kleur, maak dit baie makliker! ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Hallo Helene Dis ’n plesier! ?Ek het baie sulke ‘autocorrects’ – en beste van alles, hulle werk in Word ‘comments’ ook! ?Ongelukkig nie in Wordfast se ‘notes’ nie, ook nie in Excel nie, maar daarvoor gaan knip ek hulle maar in my autocorrects dokument, bv. ?????????????????????????? RESPONS/ANTWOORD –? (1) "Respons" in Afrikaans does not mean "answer/reply" but “response” as in physics/biology/psychology/etc, such as a response to an electrical impulse or a physical reflex ??????????????? ???????????? response. ?(2) For "answer/reply", we use AF "antwoord". ??(3) ?For “allergic response”, we use “allergiese reaksie” [=reaction]. ? Dis wonderlik om nie elke keer dieselfde ou storie te moet herhaal nie. ? Helene, Vertel bietjie hoe jy met 2 skerms werk – ek lei af dis wanneer jy twee of meer dokumente met mekaar moet vergelyk? Maar verloor jy nie jou plek met die heen en weer kyk nie?? My skerm is taamlik groot – kan drie dokumente teen ±85% grootte langs mekaar of so effens bo-oor mekaar as dit moet, dit kan nogal soms verwarrend raak. Wat ek dan doen is om die hele ‘vergelyk-dokument’ ’n kleur te merk, wat ek later net weer terug kan verander. ? ? Ek hoor graag julle almal se slim planne! __________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Helene van der Westhuizen ? ??? Goeie more uit sonnige Pretoria. Leona, jy het my pas ’n briljante idee gegee. Baie dankie. Van twee skerms gepraat, ek weet nie meer hoe om net op een te werk nie. Dit was die beste belegging wat ek ooit gemaak het. Die tweede een is amper 10 jaar oud en niks verkeerd nie. Ek moes net ’n adapter kry vir die nuwe rekenaarkoppeling. ? Helene ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh ? ??? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Charl, jou “twee skerms” het my lekker laat lag – my huwelik is al in gevaar oor ek in die middel van so ’n “sin” net met die arm oor die skouer beduie “Gaan weg!” ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Wilna Liebenberg ? M?re Charl. As ek regsgoed vertaal, probeer ek baie hard om die hoofletters uit te gooi, maar as die term in die beleid omskryf word (xxx service (the 'Service')) moet ek maar daarby hou. As dit nêrens omskryf word nie, sou ek dit verwyder waar moontlik, maar skryf dalk net vir die kli?nt 'n nota om te sê dat jy dit gedoen het omdat dit nie omskryf word nie en die gebruik van'n oormaat hoofletters afgekeur word. Groete Wilna On 23/06/2021 07:51, Charl Hattingh wrote:
-- ? Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Tel. +27 (0)28 4356906 Sel/Cell +27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by ? beskikbaar. |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Legalese
开云体育Hi Leona, ? Hoe stel jy die autocorrect op dat dit ’n hele kommentaar bysit? ? Ek werk ook met ’n groot skerm. Dan gaan ek in Word na View>View side by side, met synchronised scrolling. Dan beweeg die dokumente in tandem en jy verloor nie jou plek nie. Ek verander ook die papier se kleur, maak dit baie makliker! ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: 23 June 2021 10:31 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Legalese ? Hallo Helene Dis ’n plesier! ?Ek het baie sulke ‘autocorrects’ – en beste van alles, hulle werk in Word ‘comments’ ook! ?Ongelukkig nie in Wordfast se ‘notes’ nie, ook nie in Excel nie, maar daarvoor gaan knip ek hulle maar in my autocorrects dokument, bv. ?????????????????????????? RESPONS/ANTWOORD –? (1) "Respons" in Afrikaans does not mean "answer/reply" but “response” as in physics/biology/psychology/etc, such as a response to an electrical impulse or a physical reflex ??????????????? ???????????? response. ?(2) For "answer/reply", we use AF "antwoord". ??(3) ?For “allergic response”, we use “allergiese reaksie” [=reaction]. ? Dis wonderlik om nie elke keer dieselfde ou storie te moet herhaal nie. ? Helene, Vertel bietjie hoe jy met 2 skerms werk – ek lei af dis wanneer jy twee of meer dokumente met mekaar moet vergelyk? Maar verloor jy nie jou plek met die heen en weer kyk nie?? My skerm is taamlik groot – kan drie dokumente teen ±85% grootte langs mekaar of so effens bo-oor mekaar as dit moet, dit kan nogal soms verwarrend raak. Wat ek dan doen is om die hele ‘vergelyk-dokument’ ’n kleur te merk, wat ek later net weer terug kan verander. ? ? Ek hoor graag julle almal se slim planne! __________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Helene van der Westhuizen ? ??? Goeie more uit sonnige Pretoria. Leona, jy het my pas ’n briljante idee gegee. Baie dankie. Van twee skerms gepraat, ek weet nie meer hoe om net op een te werk nie. Dit was die beste belegging wat ek ooit gemaak het. Die tweede een is amper 10 jaar oud en niks verkeerd nie. Ek moes net ’n adapter kry vir die nuwe rekenaarkoppeling. ? Helene ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh ? ??? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Charl, jou “twee skerms” het my lekker laat lag – my huwelik is al in gevaar oor ek in die middel van so ’n “sin” net met die arm oor die skouer beduie “Gaan weg!” ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Wilna Liebenberg ? M?re Charl. As ek regsgoed vertaal, probeer ek baie hard om die hoofletters uit te gooi, maar as die term in die beleid omskryf word (xxx service (the 'Service')) moet ek maar daarby hou. As dit nêrens omskryf word nie, sou ek dit verwyder waar moontlik, maar skryf dalk net vir die kli?nt 'n nota om te sê dat jy dit gedoen het omdat dit nie omskryf word nie en die gebruik van'n oormaat hoofletters afgekeur word. Groete Wilna On 23/06/2021 07:51, Charl Hattingh wrote:
-- ? Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Tel. +27 (0)28 4356906 Sel/Cell +27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by ? beskikbaar. |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Legalese
开云体育Hallo Helene Dis ’n plesier! ?Ek het baie sulke ‘autocorrects’ – en beste van alles, hulle werk in Word ‘comments’ ook! ?Ongelukkig nie in Wordfast se ‘notes’ nie, ook nie in Excel nie, maar daarvoor gaan knip ek hulle maar in my autocorrects dokument, bv. ?????????????????????????? RESPONS/ANTWOORD –? (1) "Respons" in Afrikaans does not mean "answer/reply" but “response” as in physics/biology/psychology/etc, such as a response to an electrical impulse or a physical reflex ??????????????? ???????????? response. ?(2) For "answer/reply", we use AF "antwoord". ??(3) ?For “allergic response”, we use “allergiese reaksie” [=reaction]. ? Dis wonderlik om nie elke keer dieselfde ou storie te moet herhaal nie. ? Helene, Vertel bietjie hoe jy met 2 skerms werk – ek lei af dis wanneer jy twee of meer dokumente met mekaar moet vergelyk? Maar verloor jy nie jou plek met die heen en weer kyk nie?? My skerm is taamlik groot – kan drie dokumente teen ±85% grootte langs mekaar of so effens bo-oor mekaar as dit moet, dit kan nogal soms verwarrend raak. Wat ek dan doen is om die hele ‘vergelyk-dokument’ ’n kleur te merk, wat ek later net weer terug kan verander. ? ? Ek hoor graag julle almal se slim planne! __________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Helene van der Westhuizen
Sent: Wednesday, 23 June 2021 09:55 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Legalese ? ??? Goeie more uit sonnige Pretoria. Leona, jy het my pas ’n briljante idee gegee. Baie dankie. Van twee skerms gepraat, ek weet nie meer hoe om net op een te werk nie. Dit was die beste belegging wat ek ooit gemaak het. Die tweede een is amper 10 jaar oud en niks verkeerd nie. Ek moes net ’n adapter kry vir die nuwe rekenaarkoppeling. ? Helene ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh ? ??? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Charl, jou “twee skerms” het my lekker laat lag – my huwelik is al in gevaar oor ek in die middel van so ’n “sin” net met die arm oor die skouer beduie “Gaan weg!” ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Wilna Liebenberg ? M?re Charl. As ek regsgoed vertaal, probeer ek baie hard om die hoofletters uit te gooi, maar as die term in die beleid omskryf word (xxx service (the 'Service')) moet ek maar daarby hou. As dit nêrens omskryf word nie, sou ek dit verwyder waar moontlik, maar skryf dalk net vir die kli?nt 'n nota om te sê dat jy dit gedoen het omdat dit nie omskryf word nie en die gebruik van'n oormaat hoofletters afgekeur word. Groete Wilna On 23/06/2021 07:51, Charl Hattingh wrote:
-- ? Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Tel. +27 (0)28 4356906 Sel/Cell +27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by ? beskikbaar. |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Legalese
Helene van der Westhuizen
开云体育??? Goeie more uit sonnige Pretoria. Leona, jy het my pas ’n briljante idee gegee. Baie dankie. Van twee skerms gepraat, ek weet nie meer hoe om net op een te werk nie. Dit was die beste belegging wat ek ooit gemaak het. Die tweede een is amper 10 jaar oud en niks verkeerd nie. Ek moes net ’n adapter kry vir die nuwe rekenaarkoppeling. ? Helene ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: 23 June 2021 09:04 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Legalese ? ??? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Charl, jou “twee skerms” het my lekker laat lag – my huwelik is al in gevaar oor ek in die middel van so ’n “sin” net met die arm oor die skouer beduie “Gaan weg!” ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Wilna Liebenberg ? M?re Charl. As ek regsgoed vertaal, probeer ek baie hard om die hoofletters uit te gooi, maar as die term in die beleid omskryf word (xxx service (the 'Service')) moet ek maar daarby hou. As dit nêrens omskryf word nie, sou ek dit verwyder waar moontlik, maar skryf dalk net vir die kli?nt 'n nota om te sê dat jy dit gedoen het omdat dit nie omskryf word nie en die gebruik van'n oormaat hoofletters afgekeur word. Groete Wilna On 23/06/2021 07:51, Charl Hattingh wrote:
-- ? Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Tel. +27 (0)28 4356906 Sel/Cell +27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by ? beskikbaar. |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Legalese
开云体育??? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: 23 June 2021 09:02 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Legalese ? Charl, jou “twee skerms” het my lekker laat lag – my huwelik is al in gevaar oor ek in die middel van so ’n “sin” net met die arm oor die skouer beduie “Gaan weg!” ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Wilna Liebenberg ? M?re Charl. As ek regsgoed vertaal, probeer ek baie hard om die hoofletters uit te gooi, maar as die term in die beleid omskryf word (xxx service (the 'Service')) moet ek maar daarby hou. As dit nêrens omskryf word nie, sou ek dit verwyder waar moontlik, maar skryf dalk net vir die kli?nt 'n nota om te sê dat jy dit gedoen het omdat dit nie omskryf word nie en die gebruik van'n oormaat hoofletters afgekeur word. Groete Wilna On 23/06/2021 07:51, Charl Hattingh wrote:
-- ? Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Tel. +27 (0)28 4356906 Sel/Cell +27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by ? beskikbaar. |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Legalese
开云体育Charl, jou “twee skerms” het my lekker laat lag – my huwelik is al in gevaar oor ek in die middel van so ’n “sin” net met die arm oor die skouer beduie “Gaan weg!” ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Wilna Liebenberg
Sent: Wednesday, 23 June 2021 07:57 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Legalese ? M?re Charl. As ek regsgoed vertaal, probeer ek baie hard om die hoofletters uit te gooi, maar as die term in die beleid omskryf word (xxx service (the 'Service')) moet ek maar daarby hou. As dit nêrens omskryf word nie, sou ek dit verwyder waar moontlik, maar skryf dalk net vir die kli?nt 'n nota om te sê dat jy dit gedoen het omdat dit nie omskryf word nie en die gebruik van'n oormaat hoofletters afgekeur word. Groete Wilna On 23/06/2021 07:51, Charl Hattingh wrote:
-- ? Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Tel. +27 (0)28 4356906 Sel/Cell +27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by ? beskikbaar. |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Legalese
开云体育Raakgesê, Wilna ... ek doen ook so, Charl. My nota aan die kli?nt het ek in ‘autocorrects’ as nmid ?wat dan op die skerm spring as “No midtext caps in SA writing convention unless proper noun”.? Maar ek dink ek gaan my nota (t.o.v. regsdokumente) uitbrei volgens Wilna se verduideliking hier onder – dankie, Wilna ?! ? Lekker dag vir julle almal ... mag julle kontrei genoeg re?n kry ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Wilna Liebenberg
Sent: Wednesday, 23 June 2021 07:57 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Legalese ? M?re Charl. As ek regsgoed vertaal, probeer ek baie hard om die hoofletters uit te gooi, maar as die term in die beleid omskryf word (xxx service (the 'Service')) moet ek maar daarby hou. As dit nêrens omskryf word nie, sou ek dit verwyder waar moontlik, maar skryf dalk net vir die kli?nt 'n nota om te sê dat jy dit gedoen het omdat dit nie omskryf word nie en die gebruik van'n oormaat hoofletters afgekeur word. Groete Wilna On 23/06/2021 07:51, Charl Hattingh wrote:
-- ? Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Tel. +27 (0)28 4356906 Sel/Cell +27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by ? beskikbaar. |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Legalese
开云体育Hi Wilna ? Lekker om weer van jou te hoor! Dankie vir jou inset; ek sal dit so toepas! ? Lekker dag Charl ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Wilna Liebenberg
Sent: 23 June 2021 07:57 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Legalese ? M?re Charl. As ek regsgoed vertaal, probeer ek baie hard om die hoofletters uit te gooi, maar as die term in die beleid omskryf word (xxx service (the 'Service')) moet ek maar daarby hou. As dit nêrens omskryf word nie, sou ek dit verwyder waar moontlik, maar skryf dalk net vir die kli?nt 'n nota om te sê dat jy dit gedoen het omdat dit nie omskryf word nie en die gebruik van'n oormaat hoofletters afgekeur word. Groete Wilna On 23/06/2021 07:51, Charl Hattingh wrote:
-- ? Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Tel. +27 (0)28 4356906 Sel/Cell +27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by ? beskikbaar. |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Legalese
开云体育M?re Charl. As ek regsgoed vertaal, probeer ek baie hard om die hoofletters uit te gooi, maar as die term in die beleid omskryf word (xxx service (the 'Service')) moet ek maar daarby hou. As dit nêrens omskryf word nie, sou ek dit verwyder waar moontlik, maar skryf dalk net vir die kli?nt 'n nota om te sê dat jy dit gedoen het omdat dit nie omskryf word nie en die gebruik van'n oormaat hoofletters afgekeur word. Groete Wilna On 23/06/2021 07:51, Charl Hattingh
wrote:
-- Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Tel. +27 (0)28 4356906 Sel/Cell +27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by beskikbaar. |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Legalese
开云体育Hallo Almal ? Ek probeer dit maar as ’n uitdaging eerder as ’n probleem beskou wanneer ’n lekker ou gebruiksvoorwaardes of privaatheidsbeleid op my skerm beland. Meestal met minder sukses, veral wanneer ek meer as een skerm nodig het net om tot die einde van ’n sin te kom. Hoe maak julle met die hoofletters waarvoor die legal eagles so lief is, bv. “By providing personal information to us or by using the Service, you acknowledge that you have read and understand this Privacy Policy”? Is daar enige regstegniese rede om dit so te behou in Afrikaans, of kan ’n mens soos met ander Afrikaanse teks die hoofletters uitgooi? ? Groete ? CHARL HATTINGH (he/him/his) HEALTH SCIENCES LINGUIST CLINICAL PSYCHOLOGIST ? 13 Queens Road, Tamboerskloof, Cape Town 8001, South Africa Skype: leocharl +27 (0)83 457 9526 charl@... (if no reply:) charlhattingh.com@... ? |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: mediate
开云体育Baie dankie, Ann, ek sal hom so gebruik… En nou dat ek jou aandag het: ? Die Woordeboek van Afrikaans Vandag sê: ? EARS-CoV-2?s.nw.?[afkorting van:?ernstige akute respiratoriese sindroom-koronavirustipe 2]?[geen meervoud]?(patologie)?Ook?ears-CoV-2,?(verkeerd met ’n hoofletter)?Ears-CoV-2?naam van die virus wat covid-19 by mense veroorsaak:???Die virus wat die wêreld tans aan die praat het, se naam is: ernstige akute respiratoriese sindroom-koronavirus-tipe 2 (Ears-CoV-2). Die siekte wat dit veroorsaak is: Covid-19. Dit is nie die “die Covid-19-virus” nie. Dus, wanneer jy siek word, het jy Covid-19 onder lede?(Elsabé Brits, Netwerk24, 7 Maart 2020).???Op 11 Februarie maak die Internasionale Komitee vir Virustaksonomie en die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) vir beide die virus en die siekte ’n amptelike naam bekend: “EARS- (SARS-)CoV-2” vir die virus, om die verband met “EARS-CoV”, wat in 2003 ’n soortgelyke “ernstige akute respiratoriese sindroom” (“EARS”) veroorsaak het, te beklemtoon, en “Covid-19” (“coronavirus disease 2019”) vir die siekte. Die naam “EARS-CoV-2/Covid-19” is dus soortgelyk aan “MIV/vigs”: Die eerste deel verwys na die virus; die tweede na die toestand. As jy Covid-19 het, is jy siek?(Jana Luther,?Beeld, 28 Februarie 2020).?| ENGELS:?SARS-CoV-2 ? Maar moet “severe” nie dan eerder as “hewige” vertaal word nie? Die skryfwyse is m.i. ook nie grammatikaal korrek nie; dit moet ongelukkig meestal een woord wees, met ’n paar koppeltekens om dit hoegenaamd leesbaar te maak: “hewige-akuterespiratoriesesindroom-koronavirus tipe 2 (HARS-Cov-2)”. ? Kommentaar welkom! ? Groete Charl ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 21 June 2021 17:23 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] mediate ? Charl, die term 'gemedieerde' word in medisyne algemeen so gebruik. bv. e., reseptorgemedieerde:?e., receptor-mediated.?Gespesialiseerde proses, gefasiliteer deur klatrien, 'n polipeptied wat die sitosoliese oppervlak van die selmembraaninstulping bedek,? Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ? ? On Mon, 21 Jun 2021 at 16:36, Charl Hattingh <charl@...> wrote:
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: mediate
Charl, die term 'gemedieerde' word in medisyne algemeen so gebruik. bv.
e., reseptorgemedieerde:?e., receptor-mediated.?Gespesialiseerde proses, gefasiliteer deur klatrien, 'n polipeptied wat die sitosoliese oppervlak van die selmembraaninstulping bedek,?
Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Mon, 21 Jun 2021 at 16:36, Charl Hattingh <charl@...> wrote:
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
mediate
开云体育Hi Almal ? In “respiratory syncytial virus-mediated disease”, is “gemedieerde” reg, en beteken dit enigiets anders as “wat daardeur veroorsaak word”? ? Dankie! ? CHARL HATTINGH (he/him/his) HEALTH SCIENCES LINGUIST CLINICAL PSYCHOLOGIST ? 13 Queens Road, Tamboerskloof, Cape Town 8001, South Africa Skype: leocharl +27 (0)83 457 9526 charl@... (if no reply:) charlhattingh.com@... ? |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: IBD
开云体育Nee, want dit is die dermsiekte wat inflammatories is, nie die derm nie. In die ander geval is dit die derm wat prikkelbaar is, nie die sindroom nie. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of CharmaineS
Sent: 17 June 2021 11:33 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] IBD ? Dis seker nou mosterd na die maal, maar: |