Keyboard Shortcuts
Likes
Search
Re: Legalese
Helene van der Westhuizen
¿ªÔÆÌåÓý??? Leona, die idee was die arm-oor-die-skouer-beduie! ? Jy koop ¡¯n tweede skerm en plug hom in. ? Jy extend die display in jou vertellings, maw die twee skerms word een en jy beweeg vrylik met jou muis rond van die een na die ander. Indien nodig, kan jy selfs ¡¯n document rek van die boonste na die onderste skerm. ? Ek het gewoonlik my e-pos in die agtergrond oop vir gesprekke soos hierdie. ? Ek het nooit net een document op my skerm nie ¨C dikwels drie op die groot skerm, en Chrome op die klein skerm waar al my aanlynwoordeboeke l¨º. Toggle se time tracker is permanent oop. Trados wanner ek vertaalwerk doen met die exported bilingual translations vir review en wat ook al verder. Geen manier dat ek dit alles meer op een skerm kan hanteer nie. Die tweede skerm was die beste ding wat ek ooit vir myself gedoen het. ? Mmm, behalwe miskien my GetOne kantoorstoel. ? Cheers. Lekker om vir ¡¯n slag te gesels hier. ? ? ? ? Hel¨¦ne van der Westhuizen Columnist ¡ñ ¡ñ Rubriekskrywer
?
?
? CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited. ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: 23 June 2021 10:31 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Legalese ? Hallo Helene Dis ¡¯n plesier! ?Ek het baie sulke ¡®autocorrects¡¯ ¨C en beste van alles, hulle werk in Word ¡®comments¡¯ ook! ?Ongelukkig nie in Wordfast se ¡®notes¡¯ nie, ook nie in Excel nie, maar daarvoor gaan knip ek hulle maar in my autocorrects dokument, bv. ?????????????????????????? RESPONS/ANTWOORD ¨C? (1) "Respons" in Afrikaans does not mean "answer/reply" but ¡°response¡± as in physics/biology/psychology/etc, such as a response to an electrical impulse or a physical reflex ??????????????? ???????????? response. ?(2) For "answer/reply", we use AF "antwoord". ??(3) ?For ¡°allergic response¡±, we use ¡°allergiese reaksie¡± [=reaction]. ? Dis wonderlik om nie elke keer dieselfde ou storie te moet herhaal nie. ? Helene, Vertel bietjie hoe jy met 2 skerms werk ¨C ek lei af dis wanneer jy twee of meer dokumente met mekaar moet vergelyk? Maar verloor jy nie jou plek met die heen en weer kyk nie?? My skerm is taamlik groot ¨C kan drie dokumente teen ¡À85% grootte langs mekaar of so effens bo-oor mekaar as dit moet, dit kan nogal soms verwarrend raak. Wat ek dan doen is om die hele ¡®vergelyk-dokument¡¯ ¡¯n kleur te merk, wat ek later net weer terug kan verander. ? ? Ek hoor graag julle almal se slim planne! __________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Helene van der Westhuizen ? ??? Goeie more uit sonnige Pretoria. Leona, jy het my pas ¡¯n briljante idee gegee. Baie dankie. Van twee skerms gepraat, ek weet nie meer hoe om net op een te werk nie. Dit was die beste belegging wat ek ooit gemaak het. Die tweede een is amper 10 jaar oud en niks verkeerd nie. Ek moes net ¡¯n adapter kry vir die nuwe rekenaarkoppeling. ? Helene ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh ? ??? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Charl, jou ¡°twee skerms¡± het my lekker laat lag ¨C my huwelik is al in gevaar oor ek in die middel van so ¡¯n ¡°sin¡± net met die arm oor die skouer beduie ¡°Gaan weg!¡± ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Wilna Liebenberg ? M?re Charl. As ek regsgoed vertaal, probeer ek baie hard om die hoofletters uit te gooi, maar as die term in die beleid omskryf word (xxx service (the 'Service')) moet ek maar daarby hou. As dit n¨ºrens omskryf word nie, sou ek dit verwyder waar moontlik, maar skryf dalk net vir die kli?nt 'n nota om te s¨º dat jy dit gedoen het omdat dit nie omskryf word nie en die gebruik van'n oormaat hoofletters afgekeur word. Groete Wilna On 23/06/2021 07:51, Charl Hattingh wrote:
-- ? Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Tel. +27 (0)28 4356906 Sel/Cell +27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by ? beskikbaar. |