开云体育

Re: EN>AF: marsh-mallow: wattelekker

Wattelekker 'n mooi nuutskepping, maar ek ken dit ook as 'n malvalekker en ek dink dis wat die meeste mense dit as ken. Dalk was die skepper van daardie woord bang dat dit verwar kan word met "malvapoeding", wat natuurlik geen malvalekkers bevat nie.

As jy nie vir my gesê het "wattelekker" is 'n malvalekker nie, sou ek gedink het dis spookasem.

==

On 31/05/2021 15:46, Ann Hiemstra wrote:
Hallo almal,
Wie van julle ken ook die woord 'wattelekker'? vir die EN 'marsh-mallow' ? Of? 'out-getriatric' ek nou vir Google en vir Pharos en die HAT!?
Ek praat nou nie van 'spookasem' (candy floss)? nie.
Ek hoor graag.
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
/?????? Deo Gloria!/

Re: EN>AF: marsh-mallow: wattelekker

Ah, Charl, dis 'n malvalekker! Dankie!
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!

On Mon, 31 May 2021 at 15:54, Charl Hattingh <charl@...> wrote:

Hi Ann

?

Wat ’n pragtige, beskrywende woord! Ek het dit nog nooit gehoor nie, maar sou dit gebruik as ek daarmee kon wegkom. Ek ken dit net as ’n malvalekker.

?

Groete

Charl

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 31 May 2021 15:46
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] EN>AF: marsh-mallow: wattelekker

?

Hallo almal,

Wie van julle ken ook die woord 'wattelekker'? vir die EN? 'marsh-mallow' ? Of? 'out-getriatric' ek nou vir Google en vir Pharos en die HAT!?

EN>AF: marsh-mallow: wattelekker

Re: prolonged release tablet

Helene van der Westhuizen
 
开云体育

Jip. Ek ook.

?

?

Heléne van der Westhuizen

Columnist ● ● Rubriekskrywer
Translator?Editor? ●? Vertaler?Redigeerder

?

Mobile:

+27 66 274 7714

?

Skype:

Email:

helenevdwesthuizen1

helene@...

?

Website:

?

?

CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited.

?

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: 26 May 2021 15:19
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] prolonged release tablet

?

Noudat ek daaraan dink, ek ken ook net ‘slow release’.? Dankie, Ann.

?

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Wednesday, 26 May 2021 14:53

Charmain,

Lees die EN bronteks 'extended release tablet' (stem ek saam met verlengdevrystellingstablet) of dalk? 'slow releasing tablet' ? (waar dit 'stadig-vrystellende tablet' sal wees. Ek is nie bekend met 'n term soos 'langvrystellingstablet' of 'langvrysel-tablet' nie.

Ann Hiemstra

Taalpraktisyn/Language Practitioner

APVert(SAVI)/APTrans(SATI)

MB.ChB., Dipl Public Health

Stilbaai

Suid-Afrika/South Africa

BST + 1

Tel: +27287543304

Sel/Mobile: +27825794235

Skype: annhiemstra

?????? Deo Gloria!

?

?

On Wed, 26 May 2021 at 11:45, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote:

On 26/05/2021 11:26, CharmaineS wrote:

> Ek het "verlengdevrystellingstablet" vir hierdie doseervorm gebruik,
> maar kry nou teenkanting - dit moet kwansuis "verlengde
> vrystellingstablet" wees.

Die skryfwyse "verlengde vrystellingstablet" sou beteken dat dit 'n
verlengde tablet is, m.a.w. dat die tablet langer is as wat dit voorheen
was.? Die korrekte skryfwyse is "verlengdevrystelling-tablet" (of soos
jy dit geskryf het).

Ek dink egter "langvrystelling-tablet" is ook akkuraat, en selfs
"langvrystel-tablet".

Samuel

Dankie, Samuel. Ek waardeer jou hulp.
Charmaine??

Re: prolonged release tablet

On 26/05/2021 11:26, CharmaineS wrote:

Ek het "verlengdevrystellingstablet" vir hierdie doseervorm gebruik, maar kry nou teenkanting - dit moet kwansuis "verlengde vrystellingstablet" wees.
Die skryfwyse "verlengde vrystellingstablet" sou beteken dat dit 'n verlengde tablet is, m.a.w. dat die tablet langer is as wat dit voorheen was. Die korrekte skryfwyse is "verlengdevrystelling-tablet" (of soos jy dit geskryf het).

Ek dink egter "langvrystelling-tablet" is ook akkuraat, en selfs "langvrystel-tablet".

Samuel

prolonged release tablet

Hallo almal
Ek het "verlengdevrystellingstablet" vir hierdie doseervorm gebruik, maar kry nou teenkanting - dit moet kwansuis "verlengde vrystellingstablet" wees.??
Is ek reg? Hoe kan ek dit motiveer? (samestellende samestelling?)
Lekker werk
Charmaine

Re: EN> AF : mood swings

开云体育

Baie dankie, Charl en Ann ––– sal maar bly herkou aan dié ene.

?

Lekker aand, Almal

?

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: Monday, 24 May 2021 15:53
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] EN> AF : mood swings

?

Myns insiens is dit sinoniem met “skommeling”. Dit het vir my ’n konnotasie van “volatility”. Ek sou dan eerder die reeds bekende “gemoedskommeling” gebruik, veral as daar geen konteks verskaf word nie.

?

Het jy enige konteks? Veranderlike/wisselvallige/wisselende/onbestendige gemoed? As dit gaan oor iemand wie se gemoed gelydelik oorgaan van depressief na manies, sê maar een keer in ’n jaar, sou ek dit nie ’n “skommeling” noem nie, maar eerder ’n swaai of ommeswaai van die gemoed(stemming).

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: 24 May 2021 15:37

Charl, wat van iets soos fluktuerings/fluktuasies? Nie seker of ek dit in Sielk wbk gesien het of Pharos nie

?

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: Monday, 24 May 2021 13:42

Die kort antwoord is ek weet nie, en sou graag uitvind wat ’n Afrikaanssprekende psigiater sou sê. Maar hier is wat ek dink:

?

Ek het “gemoedskommeling” al baie gesien, maar ek twyfel of dit ’n goeie beskrywende term sou wees vir “mood swings”. “Skommeling” suggereer vir my iets wat vinnig afwisselend op en af gaan. Dit kan miskien gepas wees in die geval van ’n “mixed episode”, waar ’n individu se gemoestemming vinnig wissel tussen bv. hartseer, irritasie en euforie saam met simptome van ’n maniese en ’n depressiewe episode. Ek vermoed daar is situasies met hormonale oorsake of by middelgebruik waar die gemoed vinnig, soos deur die loop van ’n dag, herhalend kan wissel, en dan sou dit seker “gemoedskommelings” wees. So ook met die onvoorspelbare wisselings wat mens soms in grenstipe persoonlikheidsteuring sien.

?

Maar as “mood swings” gebruik word om te verwys na bv bipolêre steuring, waar ’n maniese episode oorgaan in ’n depressiewe episode, sou ek eerder ’n term soos gemoedswaai(ing) gebruik. Dit sou bv. net een of twee keer per jaar gebeur. Selfs in die geval van “rapid cycling” bipolêre steuring wissel depressiewe en maniese episodes mekaar relatief stadig (die minimum is 4 keer per jaar) en dit klink nie vir my na ’n skommeling nie.

?

So ek dink ’n mens sal die presiese konteks van die Engelse “mood swings” moet verstaan.

?

Groete

Charl

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 24 May 2021 12:37
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] EN> AF : mood swings

?

Goeie more almal,

My hart sê vir my as daar op 'n pasi?ntvraelys staan: 'Did you have mood swings?' kan dit nie 'Het u gemoedskommelinge gehad?' wees nie.

Wat sou jy vra, Charl? 'Het u gemoedstoestand gewissel?' Iets anders, dalk ?

Iemand anders?

Ek hoor graag.

Ann Hiemstra

Taalpraktisyn/Language Practitioner

APVert(SAVI)/APTrans(SATI)

MB.ChB., Dipl Public Health

Stilbaai

Suid-Afrika/South Africa

BST + 1

Tel: +27287543304

Sel/Mobile: +27825794235

Skype: annhiemstra

?????? Deo Gloria!

Re: EN> AF : mood swings

开云体育

PS, ek het al gehoor sielkundiges praat van “diurnale swaai” vir “diurnal swing”, waar die gemoed bv. nie lekker is in die oggend nie en dan deur die dag beter word. Die Pharos AF-EN wdbk. noem dit egter “daaglikse skommeling”.

?

Miskien moet ’n mens maar volstaan met “gemoedskommeling”.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: 24 May 2021 15:37
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] EN> AF : mood swings

?

Charl, wat van iets soos fluktuerings/fluktuasies? Nie seker of ek dit in Sielk wbk gesien het of Pharos nie

?

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: Monday, 24 May 2021 13:42
To:
[email protected]

Hi weer,
Dankie vir julle menings.
Ek het 'n hele paar verwysings na 'gemoedskommeling' (ja, in verband met hormoonbehandeling) opgespoor, maar nie 'gemoedskommelings gehad' nie.
Ek sal hou by 'gemoedskommeling ervaar' .
Groete

Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!

On Mon, 24 May 2021 at 13:46, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:

Skuus, vergeet om te sê: ek gebruik “gemoedskommelinge ervaar”, nie “gehad” nie

?

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: Monday, 24 May 2021 13:40
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] EN> AF : mood swings

?

Ek gebruik ‘gemoedskommelinge’? Lekker dag verder, Almal.

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Monday, 24 May 2021 12:37

EN> AF : mood swings

Re: Meer (weer) oor koppeltekens: EN>AF: a 70% alcohol pad

On 24/05/2021 09:20, CharmaineS wrote:

Ons gebruik 'n spasie tussen die syfer en die %.
Volgens The International System of Units (SI), 9th edition (2019):
The internationally recognized symbol % (percent) may be used with the SI. When it is used, a space separates the number and the symbol %.
Ek sien die SI-gids sê so:

...maar die AWS skryf anders voor.

Samuel