Hi weer, Dankie vir julle menings. Ek het 'n hele paar verwysings na 'gemoedskommeling' (ja, in verband met hormoonbehandeling) opgespoor, maar nie 'gemoedskommelings gehad' nie. Ek sal hou by 'gemoedskommeling ervaar' . Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Mon, 24 May 2021 at 13:46, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|