¿ªÔÆÌåÓý

Re: Dose-ranging

On 31/03/2022 11:46, Ann Hiemstra wrote:

Ek het 'dose-ranging' as 'dosisvari?rende' viz:
/Dosisvari?rende studie/ - Dose-ranging study. A dosisbestande studie is 'n kliniese proef waar verskillende dosisse van 'n agent (bv. a dwelm) teen teen?...''
Waar kom daardie aanhaling vandaan, Ann? Dit lyk vreeslik baie soos 'n letterlike vertaling van die eerste sin van die Wikipedia-inskrywing:

(waarby "agent" 'n agens sou wees en "drug" 'n medisyne sou wees)

Samuel

Re: Dose-ranging

On 31/03/2022 12:02, Charl Hattingh wrote:

Ek wil nie vir Samuel verkeerd aanhaal nie en ek praat onder korreksie, maar ek dink hy¡¯t al ¡°dosisbepalende studie¡± gebruik.
Dit is inderdaad hoe ek dit gebruik.

Samuel

Re: Dose-ranging

Ek herinner my so 'n job - waar die bedoeling is dat daar in die studie, deur die dosisse te varieer,? die korrekte dosis uiteindelik bepaal kan word.
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!

On Thu, 31 Mar 2022 at 11:57, Ann Hiemstra via <hiemstra.ann=[email protected]> wrote:
Skuus, daar is 'n fout in die aanhaling ! nie 'dosisbestande studie' nie. Moet dosisvari?rende studie wees
x
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!

---------- Forwarded message ---------
From: Ann Hiemstra via <hiemstra.ann=[email protected]>
Date: Thu, 31 Mar 2022 at 11:47
Subject: Re: [zalangmed] Dose-ranging
To: <[email protected]>

Hallo Menitza,
Ek het 'dose-ranging' as 'dosisvari?rende' viz:
Dosisvari?rende studie - Dose-ranging study. A dosisbestande studie is 'n kliniese proef waar verskillende dosisse van 'n agent (bv. a dwelm) teen teen?...''
Groete
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!

On Thu, 31 Mar 2022 at 11:36, Menitza Botha <menitza27@...> wrote:
Hallo almal

Wat sal die vertaling van "dose-ranging" wees? Dit kom in die titel van 'n studie voor.

Vriendelike groete
Menitza

--

Re: Dose-ranging

¿ªÔÆÌåÓý

Ek wil nie vir Samuel verkeerd aanhaal nie en ek praat onder korreksie, maar ek dink hy¡¯t al ¡°dosisbepalende studie¡± gebruik.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 31 March 2022 11:47
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Dose-ranging

?

Hallo Menitza,

Ek het 'dose-ranging' as 'dosisvari?rende' viz:

Dosisvari?rende studie - Dose-ranging study. A dosisbestande studie is 'n kliniese proef waar verskillende dosisse van 'n agent (bv. a dwelm) teen teen?...''

Groete

Ann Hiemstra

Taalpraktisyn/Language Practitioner

APVert(SAVI)/APTrans(SATI)

MB.ChB., Dipl Public Health

Stilbaai

Suid-Afrika/South Africa

BST + 1

Tel: +27287543304

Sel/Mobile: +27825794235

Skype: annhiemstra

?????? Deo Gloria!

?

?

On Thu, 31 Mar 2022 at 11:36, Menitza Botha <menitza27@...> wrote:

Hallo almal

?

Wat sal die vertaling van "dose-ranging" wees? Dit kom in die titel van 'n studie voor.

?

Vriendelike groete

Menitza

?

--

Dose-ranging

Re: [ZaLang] Taalgebruik: medisynes, meervoud

On Mon, Mar 28, 2022 at 10:29 AM, Samuel Murray wrote:
Ek verkies om die meervoudsvorm te gebruik wanneer die Engels meervoud gebruik of wanneer dit duidelik beteken "soorte medisyne". Dus, as jy twee disprins neem, dan neem jy medisyne, maar as jy 'n disprin en 'n panado neem, dan neem jy medisynes. Di¨¦ gebruik help ook die leser die beste.
Dit is 'n uitstekende voorbeeld - ek stem volmondig saam.

Charmaine

Re: [ZaLang] Taalgebruik: medisynes, meervoud

On 28/03/2022 10:29, Samuel Murray wrote:

Wat die gebruik van "medikasie" betref s¨º SAAZ: "Die woord 'medikasie' slaan meer bepaald op geneeskundige behandeling of die toediening of gebruik van medisyne." en die VAW s¨º "medikasie: gebruik en toediening van medisyne of medikamente"... maar dit maak nie vir my sin nie.
Vir my is "medikasie" bloot 'n sinoniem vir "medisyne".? Ek kan aan geen moontlike voorbeeldsin dink waarin "medikasie" die "gebruik en toediening van medisyne" sou kon beteken nie.? Dalk is ek net dom.
Ek het verder gaan soek en bevind...

Rompel se verpleegsterswoordeboek s¨º dit ook:

medication: medikasie, geneeswyse; toediening van 'n geneesmiddel.

Die WAG s¨º dit ook:

medikasie: medication. 1. Impregnasie met 'n geneesmiddel. 2. Behandeling met geneesmiddels.

Maar my ervaring is dat "medikasie" dikwels gebruik word as 'n formeler woord wat bloot "medisyne" beteken.

Samuel

Re: [ZaLang] Taalgebruik: medisynes, meervoud

On 28/03/2022 10:03, Monica Bosman wrote:

Ek het hier 'n navraag oor die gebruik van "medisynes" as meervoud in voubiljette by, wel, medisynes. In die omgang praat ons mos meer dikwels net van medisyne, enkelvoud, of dit nou meer as een soort is of nie...
Al die AWS'e sedert 1964 dui aan dat dit aanvaarbaar is om "medisyne" as enkelvoud ¨¦n meervoud te gebruik EN dat dit aanvaarbaar is om "medisynes" as meervoud te gebruik.

Ek kry "medikasie" slegs in die 2002 en 2009 AWS, en in beide gevalle is daar geen meervoud nie (m.a.w. dit is nie 'n enkelvoud nie maar 'n massanaam). My intekening op die AWS 2017 het verstryk, helaas.

Geen van my taal/stylgidse spreek die kwessie van enkelvoud en meervoud van di¨¦ woorde spesifiek aan nie.

My HAT bevat nie "medikasie" as trefwoord nie, en gee beide "medisyne" en "medisynes" aan. Die VAW bevat beide "medisyne" en "medisynes", maar slegs "medikasie".

Die swart Pharos (Hiemstra) gee wel beide "medikasie" en "medikasies" aan (asook natuurlik "medisyne" en "medisynes"). Die Groot Woordeboek (Kritzinger) bevat slegs "medisyne" en "medisynes".

Vir die persoon wat my hieroor gevra het, val die gebruik van die meervoud vreemd op die oor, maar vir my klink dit reg in die konteks.
Ek stem saam dat sommige mense ongemaklik voel met die meervoud (ek het al taalpraktisyns te?gekom wat dit as 'n soort re?l handhaaf, dat 'n mens in Afrikaans nooit die meervoud van medisyne/medikasie gebruik nie), maar die groot gros van woordeboeke s¨º iets anders.

Ek verkies om die meervoudsvorm te gebruik wanneer die Engels meervoud gebruik of wanneer dit duidelik beteken "soorte medisyne". Dus, as jy twee disprins neem, dan neem jy medisyne, maar as jy 'n disprin en 'n panado neem, dan neem jy medisynes. Di¨¦ gebruik help ook die leser die beste.

Van die os op die jas...

Wat die gebruik van "medikasie" betref s¨º SAAZ: "Die woord 'medikasie' slaan meer bepaald op geneeskundige behandeling of die toediening of gebruik van medisyne." en die VAW s¨º "medikasie: gebruik en toediening van medisyne of medikamente"... maar dit maak nie vir my sin nie.

Vir my is "medikasie" bloot 'n sinoniem vir "medisyne". Ek kan aan geen moontlike voorbeeldsin dink waarin "medikasie" die "gebruik en toediening van medisyne" sou kon beteken nie. Dalk is ek net dom.

Samuel

Re: EN>AF : partner > seksmaat /verhoudingsmaat ??

Ek het in die verlede "geslagsmaat" gebruik, maar kan sien dat dit tekortskiet in sommige opsigte.

Re: Proxy

Dankie Almal! Ek dink ek gaan terwyl ek nie konteks het nie maar by "gevolmagtigde" bly, maar die ander voorstelle kan werk as dit gewone kopie met ¡¯²Ô konteks is.

Lekker aand

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of
Wilna Liebenberg
Sent: 17 March 2022 17:20
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Proxy

Charl, ek sal in so 'n kort konteks gevolmagtigde gebruik. In 'n langer sin
kan jy dit dalk omskryf, maar my keuse bly op die regsterm -- die ICF's
ens. is tog regsdokumente?

Wilna

On 17/03/2022 16:53, Charl Hattingh wrote:
Hi Samuel, dis nie veel van ¡¯²Ô sin nie: "Cycle 6 Proxy Later Visit"
wat deel is van ¡¯²Ô klomp studieboodskappe/skerms. Daar is
ongelukkie
nie behoorlike konteks nie.

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of
Samuel
Murray
Sent: 17 March 2022 16:01
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Proxy

On 17/03/2022 14:45, Charl Hattingh wrote:

Wat maak julle met ¡°proxy¡± in die geval van ¡¯²Ô persoon wat
namens
¡¯²Ô
pasi?nt vraelyste beantwoord, bv. ¡¯²Ô ouer wat ¡¯²Ô vraelys oor hul
kind se simptome voltooi. Woordeboek s¨º ¡°gevolmagtigde¡±, maar
dit
klink
vir
my meer van pas in ¡¯²Ô regsopset ¡­ dit klink effens belaglik om te s¨º
ek is my kind se ¡°gevolmagtigde¡±. Dalk ¡°instaandeelnemer¡±?
My gevoel is dat "volmag" in di¨¦ geval beter werk. Maar dis bloot 'n
gevoel, hoor. Wat is die volle sin waarin dit voorkom?

Samuel

--

Wilna Liebenberg
Taalkonsultant/Language Consultant
Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text
Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Tel. +27 (0)28 4356906 Sel/Cell
+27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to
restrictions and a disclaimer. Please refer to
for full details.
Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n
vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by
beskikbaar.

Re: Proxy

Charl, ek sal in so 'n kort konteks gevolmagtigde gebruik. In 'n langer sin kan jy dit dalk omskryf, maar my keuse bly op die regsterm -- die ICF's ens. is tog regsdokumente?

Wilna

On 17/03/2022 16:53, Charl Hattingh wrote:
Hi Samuel, dis nie veel van ¡¯²Ô sin nie: "Cycle 6 Proxy Later Visit" wat deel
is van ¡¯²Ô klomp studieboodskappe/skerms. Daar is ongelukkie nie behoorlike
konteks nie.

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of
Samuel Murray
Sent: 17 March 2022 16:01
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Proxy

On 17/03/2022 14:45, Charl Hattingh wrote:

Wat maak julle met ¡°proxy¡± in die geval van ¡¯²Ô persoon wat namens
¡¯²Ô
pasi?nt vraelyste beantwoord, bv. ¡¯²Ô ouer wat ¡¯²Ô vraelys oor hul kind
se simptome voltooi. Woordeboek s¨º ¡°gevolmagtigde¡±, maar dit klink
vir
my meer van pas in ¡¯²Ô regsopset ¡­ dit klink effens belaglik om te s¨º
ek is my kind se ¡°gevolmagtigde¡±. Dalk ¡°instaandeelnemer¡±?
My gevoel is dat "volmag" in di¨¦ geval beter werk. Maar dis bloot 'n
gevoel, hoor. Wat is die volle sin waarin dit voorkom?

Samuel

--

Wilna Liebenberg
Taalkonsultant/Language Consultant
Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder
Accredited Translator/Text Editor
Be?digde Vertaler/Sworn Translator
Tel. +27 (0)28 4356906
Sel/Cell +27 (0)828248910
This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details.
Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by beskikbaar.

Re: Proxy

Kan jy "namens" op een of ander manier indruk?

Of "bystand" of so iets?

==

On 17/03/2022 15:53, Charl Hattingh wrote:
Hi Samuel, dis nie veel van ¡¯²Ô sin nie: "Cycle 6 Proxy Later Visit" wat deel
is van ¡¯²Ô klomp studieboodskappe/skerms.

Re: Proxy

Charl, kan 'ouer wat my kind as deelnemer verteenwoordig' dalk werk?

On Thu, 17 Mar 2022, 15:45 Charl Hattingh, <charl@...> wrote:

Hallo Fundi¡¯s

?

Wat maak julle met ¡°proxy¡± in die geval van ¡¯²Ô persoon wat namens ¡¯²Ô pasi?nt vraelyste beantwoord, bv. ¡¯²Ô ouer wat ¡¯²Ô vraelys oor hul kind se simptome voltooi. Woordeboek s¨º ¡°gevolmagtigde¡±, maar dit klink vir my meer van pas in ¡¯²Ô regsopset ¡­ dit klink effens belaglik om te s¨º ek is my kind se ¡°gevolmagtigde¡±. Dalk ¡°instaandeelnemer¡±?

?

Dankie!

Charl

Re: Proxy

Hi Samuel, dis nie veel van ¡¯²Ô sin nie: "Cycle 6 Proxy Later Visit" wat deel
is van ¡¯²Ô klomp studieboodskappe/skerms. Daar is ongelukkie nie behoorlike
konteks nie.

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of
Samuel Murray
Sent: 17 March 2022 16:01
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Proxy

On 17/03/2022 14:45, Charl Hattingh wrote:

Wat maak julle met ¡°proxy¡± in die geval van ¡¯²Ô persoon wat namens
¡¯²Ô
pasi?nt vraelyste beantwoord, bv. ¡¯²Ô ouer wat ¡¯²Ô vraelys oor hul kind
se simptome voltooi. Woordeboek s¨º ¡°gevolmagtigde¡±, maar dit klink
vir
my meer van pas in ¡¯²Ô regsopset ¡­ dit klink effens belaglik om te s¨º
ek is my kind se ¡°gevolmagtigde¡±. Dalk ¡°instaandeelnemer¡±?
My gevoel is dat "volmag" in di¨¦ geval beter werk. Maar dis bloot 'n
gevoel, hoor. Wat is die volle sin waarin dit voorkom?

Samuel

Re: Proxy

On 17/03/2022 14:45, Charl Hattingh wrote:

Wat maak julle met ¡°proxy¡± in die geval van ¡¯²Ô persoon wat namens ¡¯²Ô pasi?nt vraelyste beantwoord, bv. ¡¯²Ô ouer wat ¡¯²Ô vraelys oor hul kind se simptome voltooi. Woordeboek s¨º ¡°gevolmagtigde¡±, maar dit klink vir my meer van pas in ¡¯²Ô regsopset ¡­ dit klink effens belaglik om te s¨º ek is my kind se ¡°gevolmagtigde¡±. Dalk ¡°instaandeelnemer¡±?
My gevoel is dat "volmag" in di¨¦ geval beter werk. Maar dis bloot 'n gevoel, hoor. Wat is die volle sin waarin dit voorkom?

Samuel

Proxy

¿ªÔÆÌåÓý

Hallo Fundi¡¯s

?

Wat maak julle met ¡°proxy¡± in die geval van ¡¯²Ô persoon wat namens ¡¯²Ô pasi?nt vraelyste beantwoord, bv. ¡¯²Ô ouer wat ¡¯²Ô vraelys oor hul kind se simptome voltooi. Woordeboek s¨º ¡°gevolmagtigde¡±, maar dit klink vir my meer van pas in ¡¯²Ô regsopset ¡­ dit klink effens belaglik om te s¨º ek is my kind se ¡°gevolmagtigde¡±. Dalk ¡°instaandeelnemer¡±?

?

Dankie!

Charl

Re: EN>AF : partner > seksmaat /verhoudingsmaat ??

Helene van der Westhuizen
 
¿ªÔÆÌåÓý

Ek gebruik dit ook lankal. Ons gay vriende ook, so ek het nie gedink daar is nog ¡®n wonder oor nie.

?

Maar noudat ek daaroor nadink: mens kan seksmaats wees sonder om ¡®n verhouding te h¨º. Classic One-night stand stuff. ?

?

Groete uit Berlyn

Suid-Afrika voel na ¡®n baie veilige plek.

?

Helene

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: 17 March 2022 09:06
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] EN>AF : partner > seksmaat /verhoudingsmaat ??

?

Hi Ann

?

Wat van ¡°lewensmaat¡±? Dit is ¡¯²Ô term wat reeds ingeburger is en ek dink meeste mense aanvaar dit impliseer ook ¡¯²Ô seksmaat¡­

?

Groete

Charl

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 17 March 2022 10:00
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] EN>AF : partner > seksmaat /verhoudingsmaat ??

?

Hallo almal,

'Ons' (hoeveel in my pond?) het mettertyd aanvaar dat 'partner' as 'seksmaat' vertaal word, maar daar is dokumente waarin dit vir my lastig bly om dit so te doen,

?

?en dan bly daar 'huweliksmaat/gade/eggenoot' oor ¨C wat nie altyd geld nie want [juis] nie almal is getroud nie ¨C oor.

?

Hoor ek toe nou die dag oor die radio iemand praat van 'verhoudingsmaat'.

Hoe voel julle daaroor dat ons dit so gebruik? Sal die hele TM-skip eers weer omgedraai moet word, maar dis mos maar hoe ons job werk.

Ek hoor graag gou van julle.

Ann Hiemstra

Taalpraktisyn/Language Practitioner

APVert(SAVI)/APTrans(SATI)

MB.ChB., Dipl Public Health

Stilbaai

Suid-Afrika/South Africa

BST + 1

Tel: +27287543304

Sel/Mobile: +27825794235

Skype: annhiemstra

?????? Deo Gloria!

Re: EN>AF : partner > seksmaat /verhoudingsmaat ??

Hallo Salom¨¦,
Ek het persoonlik geen beswaar teen die woord 'seksmaat' nie, maar het al in? 'client reviews' te?gekom dat daar 'n probleem mee is.
Daar kan ook mense wees wat jare lank getroud is (en bv. kankerterapie kry, en daarom onthouding moet toepas) vir wie 'seksmaat' nie 'reg' klink nie.
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!

On Thu, 17 Mar 2022 at 10:42, Salom¨¦ Smith <salome@...> wrote:
Hi Ann, kan jy vir my opvoeding uitbrei oor hoekom seksmaat nie gebruik kan word in jou teks nie?

On Thu, 17 Mar 2022 at 10:17, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote:
On 17/03/2022 09:13, Ann Hiemstra wrote:

> Die moeilikheid kom wanneer die dokument op bv. tieners en MIV?
> betrekking het.

Dis jammer dat die woord "vrygesel" reeds iets anders beteken.

Samuel