Wat maak julle met ¡°proxy¡± in die geval van ¡¯n persoon wat namens ¡¯n pasi?nt vraelyste beantwoord, bv. ¡¯n ouer wat ¡¯n vraelys oor hul kind se simptome voltooi. Woordeboek s¨º ¡°gevolmagtigde¡±, maar dit klink vir my meer van pas in ¡¯n regsopset ¡ dit klink effens belaglik om te s¨º ek is my kind se ¡°gevolmagtigde¡±. Dalk ¡°instaandeelnemer¡±?