¿ªÔÆÌåÓý

Ou ZaLangMed-argiewe

Hallo almal

Ek probeer tans maniere om die ou ZalangMed-boodskappe van Yahoogroups af beskikbaar te stel. Hier is tentatief twee maniere (van waar 'n mens dan die soekfunksie gebruik):

1. /g/zalangmed/database
2. /g/zalangmed/files

Ek dink ek gaan dit later redigeer om die e-posadresse uit te haal, maar vertel vir my voorlopig wat julle van di¨¦ twee maniere dink.

Groete
Samuel

Re: Kersfees/Nuwejaar!

Baie dankie, Samuel, vir al vier jou antwoorde oor die ¡¯n-simbool ¨C¨C ek waardeer jou!

En dan, liewe Kollegas Almal, baie dankie vir al die welwillendheid en goeie guns wat julle almal die hele jaar lank so mildelik met my en met mekaar gedeel het! Mag julle ¡¯n Geesvervulde Kersfees en ¡¯n geesdriftige en doelgerigte 2020 h¨º!

L
_____________________________________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Sworn Translator & Conference Interpreter | 083 302 2632 | South Africa GMT +2

-----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Saturday, 14 December 2019 12:54
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Die 'find and replace' van 'n met die 'korrekte 'n' Hoe asb?

On 13 Dec 2019 17:29, Leona Labuschagne wrote:

En verder - ek het lank gelede iemand (op ZALang dink ek) hoor s¨º dat
¡¯n mens nie die een-karakter-_?_ moet gebruik nie, maar hoekom dit
¡®verkeerd¡¯ is, weet ek nie ... Ek sou ges¨º het dit maak sin om dit te
gebruik, want dan kan mens dit nooit weer verkeerd spel nie?
Dis jou eie besluit of jy dit wil gebruik of nie. Ek s¨º nooit vir 'n kli?nt dat dit "verkeerd" is nie maar wel dat dit af te rade is, om die rede wat Charl ook noem. Die een-karakter-'n kan potensieel sleg lyk of selfs verdwyn as die kli?nt besluit om die lettertipe te verander.

En ook: as 'n bestaande dokument reeds ¨¦¨¦n soort afkapteken gebruik, en 'n vertaler gebruik daarna die een-karakter-'n wanneer hy wysigings aan die dokument aanbring, dan lyk dit sleg omdat dit nie eenvormig is nie.

Samuel

Re: Die 'find and replace' van 'n met die 'korrekte 'n' Hoe asb?

On 13 Dec 2019 17:29, Leona Labuschagne wrote:

En verder - ek het lank gelede iemand (op ZALang dink ek) hoor s¨º dat ¡¯n mens nie die een-karakter-_?_ moet gebruik nie, maar hoekom dit ¡®verkeerd¡¯ is, weet ek nie ... Ek sou ges¨º het dit maak sin om dit te gebruik, want dan kan mens dit nooit weer verkeerd spel nie?
Dis jou eie besluit of jy dit wil gebruik of nie. Ek s¨º nooit vir 'n kli?nt dat dit "verkeerd" is nie maar wel dat dit af te rade is, om die rede wat Charl ook noem. Die een-karakter-'n kan potensieel sleg lyk of selfs verdwyn as die kli?nt besluit om die lettertipe te verander.

En ook: as 'n bestaande dokument reeds ¨¦¨¦n soort afkapteken gebruik, en 'n vertaler gebruik daarna die een-karakter-'n wanneer hy wysigings aan die dokument aanbring, dan lyk dit sleg omdat dit nie eenvormig is nie.

Samuel

Re: Die 'find and replace' van 'n met die 'korrekte 'n' Hoe asb?

On 13 Dec 2019 15:13, Ann Hiemstra wrote:

Terug op jou Word dok, sal jy nou as jy jou 'gewone' 'n tik, sal die letter, sodra jy jou spasiebalk druk, outomaties na _? _verander.
Ann, ek is bevrees dat dit in die meeste Word's nie so werk nie. Jou instruksies om alt0146n te gebruik is korrek vir die twee-karakter-'n, maar ons Word's verander dit nie daarna na die een-karakter-'n nie.

Ek vermoed dis 'n funksionaliteit van jou speltoetser (jy't waarskynlik SkryfGoed?) om die twee-karakter-'n te verander in 'n een-karakter-'n.

Samuel

Re: Die 'find and replace' van 'n met die 'korrekte 'n' Hoe asb?

On 13 Dec 2019 14:04, Leona Labuschagne wrote:

Ann, is hierdie daai een wat een karakter is of sit ¡¯n mens hulle nader aan mekaar met ¡®kerning¡¯?
Die [?] waarna Ann verwys is ¨¦¨¦n karakter, d.w.s. dit gebruik nie kerning nie.

Indien wel een karakter, waar onder die simbole kry ¡¯n mens hom?
Gaan na simbole, maak seker "Unicode (hex)" in plaas van "ASCII (decimal)" is gekies by "from", en tik die kode 0149 in. Ek heg 'n skermkiekie aan.

Samuel

Re: Die 'find and replace' van 'n met die 'korrekte 'n' Hoe asb?

¿ªÔÆÌåÓý

Ek dink die eenkarakter ¡¯n is baie lelik en vervang dit altyd met twee karakters. Vergelyk gerus met omtrent alle gedrukte materiaal, soos Media24-publikasies. Dis ¡¯n weglatingsteken (die Nederlandse ¡°een¡± waarvan die ¡°ee¡± weggelaat is) en net soos in Engelse woorde (goin¡¯, don¡¯t) is dit nie nodig om ¡¯n spesiale karakter te gebruik nie, myns insiens.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: 13 December 2019 15:04
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Die 'find and replace' van 'n met die 'korrekte 'n' Hoe asb?

?

?

?

Ann, is hierdie daai een wat een karakter is of sit ¡¯n mens hulle nader aan mekaar met ¡®kerning¡¯?? ?Indien wel een karakter, waar onder die simbole kry ¡¯n mens hom? (Of moet ek jou instruksies hier onder daarvoor volg?)

?

Eish, ¡¯n bymekaarkom sal darem regtig wonderlik wees as ons sou kon!

?

?

?

______________________________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Sworn Translator & Conference Interpreter? |? 083 302 2632?? |?? South Africa??? GMT +2

?

From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Friday, 13 December 2019 14:57

So baie dankie aan julle almal wat wou help!

In 'n helder oomblik vanoggend het ek onthou wat ek in die verlede al gedoen het!:

1. Tik by search die enkel (opening) quote mark ' gevolg deur n - maar moenie 'n spasie daarna insit nie (anders verander dit in die outo-corrected 'n - soos julle s'n ook gestel is, Charl met die alt 0146n).

2. Korrigeer dan die foutiewe 'n in jou teks met jou regsklik spellchecker. Copy and paste dan daardie gekorrigeerde ? in die 'replace' spasie. Maak net seker dat daar nie dubbelspasies ingesluip het nie - wat mens dan ook met find and replace regstel.

Dankie vir saamwerk deur die jaar en mooi wense vir julle in hierdie dae.

?

Ann Hiemstra

P.s. Wens nog steeds ons kan almal iewers bymekaar kom! Wanneer kom jy weer SA toe, Samuel? Dan doen ons so 'n ding.

?

Tel: +27287543304

Sel/Mobile: +27825794235

Skype: annhiemstra

?????? Deo Gloria!

?

?

On Fri, 13 Dec 2019 at 09:58, Charl Hattingh <charl@...> wrote:

Hier is my manier:

?

1. Vir waar ek self die dokument tik: ek het 'n autocorrect-inskrywing gemaak om 'n (met reguit aanhaling) met alt+0146n te vervang.

2. Waar daar bestaande verkeerde hinne is: doen find-replace, maar gaan eers na opsies en skakel "replace straight quotes with smart quotes" af (anders verander Word dit outomaties na die verkeerde een). As jy klaar is, kan jy weer die opsie terugverander.

(Sent from my phone, so please excuse typos and abbreviations.)

?

Kind regards,

Charl Hattingh

?

E-mail:?charl@...

Cell:?+27 83 457 9526

Alternate e-mail:?charlhattingh.com@...

On 12 Dec 2019, at 21:43, Ann Hiemstra <hiemstra.ann@...> wrote:

Hallo almal,

?

Kan iemand help met hoe ek op 'n Word dok die foutiewe 'n ( wat soos 'n enkel 'closing quote' voor 'n n lyk ) met die n met die afkappingsteken vooraan (wat ons met alt 1460?+n verkry) op my 'find and replace' invoer, asb.

As ek regs klik op die foutiewe 'n, gee my spelchecker nie die opsie om dit te copy? - om in die 'find' lyntjie te plak nie , net hoe om dit reg te stel (maw, dui dit as 'n spelfout aan waarop ek net klik en word dit reggestel - maar dit neem te veel tyd in beslag om dit een vir een reg te maak. ).

?

As ek op 'find' die 'n intik, is dit reeds reg - omdat myne reeds so gestel is, en as ek in die replace lyntjie alt 1460+n intik spring dit gewoon na 'find' toe.

M.a.w. hoe kry ek die 'verkeerde 'n in find geplak en die korrekte 'n in 'replace' sodat ek net kan 'replace all' ?

Ek glo julle verstan wast ek bedoel ;-(

Ek hoor graag.

Groete

Ann Hiemstra

Taalpraktisyn/Language Practitioner

APVert(SAVI)/APTrans(SATI)

MB.ChB., Dipl Public Health

Stilbaai

Suid-Afrika/South Africa

BST + 1

Tel: +27287543304

Sel/Mobile: +27825794235

Skype: annhiemstra

?????? Deo Gloria!

Re: Die 'find and replace' van 'n met die 'korrekte 'n' Hoe asb?

¿ªÔÆÌåÓý

?

Hallo weer Ann

Nee, ek weet van die find & replace ene - wat ek bedoel is hoe kry ¡¯n mens die?? ??-simbool wat hier bo staan - m.a.w. die een wat net een karakter is (m.a.w. ?as jy in die?? ??-simbool ?¡¯n spasie tussen die ¡¯ en die n probeer insit, kan jy nie, want hulle is ¨¦¨¦n ¡­ ?verstaan?????

En verder - ek het lank gelede iemand (op ZALang dink ek) hoor s¨º dat ¡¯n mens nie die een-karakter-? moet gebruik nie, maar hoekom dit ¡®verkeerd¡¯ is, weet ek nie ... Ek sou ges¨º het dit maak sin om dit te gebruik, want dan kan mens dit nooit weer verkeerd spel nie?

L????? :-)

______________________________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Sworn Translator & Conference Interpreter? |? 083 302 2632?? |?? South Africa??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Friday, 13 December 2019 16:14
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Die 'find and replace' van 'n met die 'korrekte 'n' Hoe asb?

?

Hallo Leona,

Bedoel jy so?

Om die 'n outomaties na die 'reggespelde'? ? (en nie 'n nie) te laat verander as jy op 'n Afrikaanse dokument werk (wat dit as 'n 'spoelfout' sal aandui as jou 'Language' onder 'Review' op 'Afrikaans' gestel is), werk op 'n Word dokument? >- gaan links bo na 'Files ' > 'Options' > 'Proofing'? > 'AutoCorrect options' - klik in die aktiewe 'AutoCorrect Options'-blokkie waar jy die opsie van Replace :? .... With: kry

Tik jou gewone 'n (apostrophy/single quote, plus n) in in die 'Replace' blokkie, en in die 'With' blokkie: 'alt0146n' en dan 'OK' .

Terug op jou Word dok, sal jy nou as jy jou 'gewone' 'n tik, sal die letter, sodra jy jou spasiebalk druk, outomaties na ? verander.

Ek hoop dit maak sin. Wil iemand anders dit beter probeer verduidelik?

Kom drink koffie

x

?

?

Ann Hiemstra

Taalpraktisyn/Language Practitioner

APVert(SAVI)/APTrans(SATI)

MB.ChB., Dipl Public Health

Stilbaai

Suid-Afrika/South Africa

BST + 1

Tel: +27287543304

Sel/Mobile: +27825794235

Skype: annhiemstra

?????? Deo Gloria!

?

?

On Fri, 13 Dec 2019 at 15:05, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:

On 12 Dec 2019 20:43, Ann Hiemstra wrote:

As ek op 'find' die 'n intik, is dit reeds reg...
Tik dan ''n, en vee die "regte" aanhalingsteken uit.

Samuel

Re: Die 'find and replace' van 'n met die 'korrekte 'n' Hoe asb?

¿ªÔÆÌåÓý

Ann, ek weet nie of dit jou gaan help nie, maar wat ek gedoen het is om in Find gewoonweg ¡® te tik, (wat as straight of smart quote kan verskyn, maak nie saak nie), en dan n en ¡¯n spasie.? In Replace tik ek dan ?Alt+0146 (opening quote is Alt+0145) en dan n en ¡¯n spasie. Dan Replace all. Dit werk vir my. As jy ekstra seker wil maak kan jy in Find Alt+0145 en n ook insit, met Replace weer eens Alt+0146 (opening quote is Alt+0145) en dan n en ¡¯n spasie. Op daardie manier maak jy seker daar bly nie dalk van hulle agter nie.

?

L???????????? : - )

?

?

?

?

?

______________________________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Sworn Translator & Conference Interpreter? |? 083 302 2632?? |?? South Africa??? GMT +2

?

From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Thursday, 12 December 2019 21:44
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] Die 'find and replace' van 'n met die 'korrekte 'n' Hoe asb?

?

Hallo almal,

?

Kan iemand help met hoe ek op 'n Word dok die foutiewe 'n ( wat soos 'n enkel 'closing quote' voor 'n n lyk ) met die n met die afkappingsteken vooraan (wat ons met alt 1460?+n verkry) op my 'find and replace' invoer, asb.

As ek regs klik op die foutiewe 'n, gee my spelchecker nie die opsie om dit te copy? - om in die 'find' lyntjie te plak nie , net hoe om dit reg te stel (maw, dui dit as 'n spelfout aan waarop ek net klik en word dit reggestel - maar dit neem te veel tyd in beslag om dit een vir een reg te maak. ).

?

As ek op 'find' die 'n intik, is dit reeds reg - omdat myne reeds so gestel is, en as ek in die replace lyntjie alt 1460+n intik spring dit gewoon na 'find' toe.

M.a.w. hoe kry ek die 'verkeerde 'n in find geplak en die korrekte 'n in 'replace' sodat ek net kan 'replace all' ?

Ek glo julle verstan wast ek bedoel ;-(

Ek hoor graag.

Groete

Ann Hiemstra

Taalpraktisyn/Language Practitioner

APVert(SAVI)/APTrans(SATI)

MB.ChB., Dipl Public Health

Stilbaai

Suid-Afrika/South Africa

BST + 1

Tel: +27287543304

Sel/Mobile: +27825794235

Skype: annhiemstra

?????? Deo Gloria!

Re: Die 'find and replace' van 'n met die 'korrekte 'n' Hoe asb?

Ann, ek DINK die volgende mag werk, maar dalk nie.

Tik by Find in 'n - net gewone afkappingsteken en n

By Replace *'n

Na jy gereplace het, Find * en los Replace leeg.

Ek is net bang dit werk nie as gevolg van daardie snaakse karakter...?

Laat weet?

³§²¹±ô´Ç³¾¨¦?

On Thu, 12 Dec 2019, 21:45 Ann Hiemstra, <hiemstra.ann@...> wrote:
Hallo almal,

Kan iemand help met hoe ek op 'n Word dok die foutiewe 'n ( wat soos 'n enkel 'closing quote' voor 'n n lyk ) met die n met die afkappingsteken vooraan (wat ons met alt 1460?+n verkry) op my 'find and replace' invoer, asb.
As ek regs klik op die foutiewe 'n, gee my spelchecker nie die opsie om dit te copy? - om in die 'find' lyntjie te plak nie , net hoe om dit reg te stel (maw, dui dit as 'n spelfout aan waarop ek net klik en word dit reggestel - maar dit neem te veel tyd in beslag om dit een vir een reg te maak. ).

As ek op 'find' die 'n intik, is dit reeds reg - omdat myne reeds so gestel is, en as ek in die replace lyntjie alt 1460+n intik spring dit gewoon na 'find' toe.
M.a.w. hoe kry ek die 'verkeerde 'n in find geplak en die korrekte 'n in 'replace' sodat ek net kan 'replace all' ?
Ek glo julle verstan wast ek bedoel ;-(
Ek hoor graag.
Groete
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!

Die 'find and replace' van 'n met die 'korrekte 'n' Hoe asb?

Re: Voubiljettameletjies: efmoroctocog en andere

Baie dankie, Ann! Jy het my baie gehelp.
Lekker dag

Voubiljettameletjies: efmoroctocog en andere

Hallo Charmaine,
SO bly saam met julle oor die re?n!
Ek antwoord in jou possie.
Groete

Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!

On Wed, 11 Dec 2019 at 18:41, CharmaineS <sullivanc@...> wrote:

Hallo almal

?

Ek het vandag?¡®n hele lysie vrae. Ek is besig met vertaling van?¡®n medisynevoubiljet vir?¡®n middel wat binneaars ingespuit word en die volgende is vir my tameletjies:

  1. Aktiewe bestanddeel EN: efmoroctocog alfa. AF: Kan ek bloot die c¡¯s vervang met k¡¯s? Moet die posisie van?¡°alfa¡±?skuif na voor?¡°efmoroktokog¡±?en is daar dan?¡®n koppelteken betrokke?
Ann: ek sou dit so skryf: 'efmoroktokog alfa' ?al lyk dit baie vreemd. Wat s¨º die ander zalangers?
  1. Die term?¡°luer lock¡±?kom voor in EN dokument (onderdeel van spuit vir binneaarse toediening). Ek sien op internet dat?¡°Luer-Lok¡±?¡®n geregistreerde handelsmerk is, maar dat?¡°luer lock¡±?as?¡®n generiese term gebruik word. Hoe gemaak met?¡°luer lock¡±?in AF?
Ann: dit is die algemene tegniese 'naam' van hierdie spesifieke skroefmeganisme waarmee naalde aan spuite vasgeskroef word, soos die geval is met baie mediese instrumente, vernoem na die oorspronklike ontwerper daarvan (Invented by Karl Schneider and named after the 19th-century German medical instrument maker ). Ek sou dit net so, maar in? aanhalingstekens gebruik:
"luer lock" ,nou nie meer met die hoofletter soos die van geskryf nie, of as jy regtig puristies wil wees, 'Luer-skroefmeganisme'
  1. Nog?¡®n onderdeel van die spuit: plunger rod. Sal?¡°plunjerstaaf¡±?deug? Of?¡°suierstang¡±?dalk?
Ann: ek het dit my TM as 'suierstang'?
  1. Die doppie se kleur is?¡°Mist grey¡±.?¡°Misgrys¡±?klink vir my bietjie verdag. Dalk eerder?¡°mistige grys¡±?
Ann: ?sal 'liggrys' nie werk nie ?
Sterkte

?

Groete uit ¡®n sopnat Potch

Charmaine

Voubiljettameletjies: efmoroctocog en andere

Hallo almal

?

Ek het vandag?¡®n hele lysie vrae. Ek is besig met vertaling van?¡®n medisynevoubiljet vir?¡®n middel wat binneaars ingespuit word en die volgende is vir my tameletjies:

  1. Aktiewe bestanddeel EN: efmoroctocog alfa. AF: Kan ek bloot die c¡¯s vervang met k¡¯s? Moet die posisie van?¡°alfa¡±?skuif na voor?¡°efmoroktokog¡±?en is daar dan?¡®n koppelteken betrokke?
  2. Die term?¡°luer lock¡±?kom voor in EN dokument (onderdeel van spuit vir binneaarse toediening). Ek sien op internet dat?¡°Luer-Lok¡±?¡®n geregistreerde handelsmerk is, maar dat?¡°luer lock¡±?as?¡®n generiese term gebruik word. Hoe gemaak met?¡°luer lock¡±?in AF?
  3. Nog?¡®n onderdeel van die spuit: plunger rod. Sal?¡°plunjerstaaf¡±?deug? Of?¡°suierstang¡±?dalk?
  4. Die doppie se kleur is?¡°Mist grey¡±.?¡°Misgrys¡±?klink vir my bietjie verdag. Dalk eerder?¡°mistige grys¡±?

?

Groete uit ¡®n sopnat Potch

Charmaine

Re: Fuzzy repeats

Baie dankie, Samuel. Natuurlik, jy is reg oor die woorde v segmente, ek het ¡¯n moment¨ºre kortsluiting in my kop gehad!

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: 12 November 2019 21:10
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Fuzzy repeats

On 12 Nov 2019 19:04, Charl Hattingh wrote:

Hoe bepaal ¡¯n mens die persentasie van jou volle tarief per woord vir
¡°fuzzy repeats¡±? Dis iets wat ek nog net by transperfect te?gekom het.
Ek vermoed di¨¦ "fuzzy repeats" is gewoon dit wat in ander CAT-tools as "internal fuzzy matches" bekend staan. M.a.w. dis segmente wat nie 'n fuzzy match in 'n TM het nie, maar 'n fuzzy match het met een van die ander segmente in die dokumente wat jy vertaal.

Dis eintlik nie nodig om interne fuzzy matches anders te hanteer as tradisionele fuzzy matches nie. Trouens, 'n mens sou kon s¨º dat interne fuzzy matches goedkoper moet wees omdat jy jou nie hoef te bekommer oor die gehalte van die kli?nt se TM nie, want JY is die een wat die segment gaan vertaal waarvan die ander segment 'n "fuzzy match" is.

TPT onderskei ook nie tussen verskillende persentasies nie -- ek dink TPT se match threshold is ongeveer 75%, dus die aantal "fuzzy matches"
en "fuzzy repeats" sluit alle fuzzy matches in van tussen 75% en 99%.

Daarom vra ek vir TPT 30% van my gewone tarief vir die "fuzzies".

But if it says ¡°100 fuzzy repeats¡±,
that could mean:

Example 1: 50 fuzzy matches that each repeats once but also Example 2:
1 fuzzy match that repeats 99 times?
Nee, 100 fuzzy repeats beteken 100 woorde in segmente wat "fuzzy repeats" is. Dis nie die aantal segmente wat fuzzy is nie, maar die aantal woorde wat in fuzzy segmente is.

Samuel

Re: Fuzzy repeats

On 12 Nov 2019 19:04, Charl Hattingh wrote:

Hoe bepaal ¡¯n mens die persentasie van jou volle tarief per woord vir ¡°fuzzy repeats¡±? Dis iets wat ek nog net by transperfect te?gekom het.
Ek vermoed di¨¦ "fuzzy repeats" is gewoon dit wat in ander CAT-tools as "internal fuzzy matches" bekend staan. M.a.w. dis segmente wat nie 'n fuzzy match in 'n TM het nie, maar 'n fuzzy match het met een van die ander segmente in die dokumente wat jy vertaal.

Dis eintlik nie nodig om interne fuzzy matches anders te hanteer as tradisionele fuzzy matches nie. Trouens, 'n mens sou kon s¨º dat interne fuzzy matches goedkoper moet wees omdat jy jou nie hoef te bekommer oor die gehalte van die kli?nt se TM nie, want JY is die een wat die segment gaan vertaal waarvan die ander segment 'n "fuzzy match" is.

TPT onderskei ook nie tussen verskillende persentasies nie -- ek dink TPT se match threshold is ongeveer 75%, dus die aantal "fuzzy matches" en "fuzzy repeats" sluit alle fuzzy matches in van tussen 75% en 99%.

Daarom vra ek vir TPT 30% van my gewone tarief vir die "fuzzies".

But if it says ¡°100 fuzzy repeats¡±, that could mean:
Example 1: 50 fuzzy matches that each repeats once but also
Example 2: 1 fuzzy match that repeats 99 times?