开云体育

Ze/Zer/Zem/Zeirs en Ey/Em/Eir/Eirs

开云体育

Hallo Almal,

?

Het enigiemand raad hiermee asb.?

?

Dit is ’n telefoonteks vir vooraf sifting vir ’n studie. Die respondente word gevra watter voornaam vir hulle gebruik moet word. Het enige van julle ’n idee wat die Afrikaans vir die laaste gender-neutrale voorname is?

?

He/Him/His

She/Her/Hers

They/Them/Their

Ze/Zer/Zem/Zeirs

Ey/Em/Eir/Eirs

?

Baie dankie!

Charl

Re: EN>AF: Corona virus

On 27/04/2020 18:14, Ann Hiemstra wrote:

Hoe, stel julle voor, gaan ons 'Corona virus' in AF skryf?
Charl stel "covid-19" voor, en hoewel die Taalkommissie dit toelaat om afkortings nou met kleinletters te skryf (bv. "miv", "cd" en "tv"), sou die opsie nie vanself by my opgekom het nie.

Jana Luther stel voor "Covid-19" en "koronavirus":

Ek het tot dusver één koronateks vertaal, en die bronteks was "COVID-19", en ek het dit net so gehou.

(Streng gesproke is "COVID-19" die naam van die siekte, maar in die volksmond praat mense mos gewoon van "korona" as hulle na die siekte verwys, nie waar nie?)

Of, Corolla Various:

Samuel

Re: EN>AF: Corona virus

开云体育

Hallo medewoordeboere

?

(Wonderlike woord, Ann!)

?

Ek stem saam met Charl – het ook al corona-virus gesien, wat ook vir my sin maak.

?

Lekker Dinsdag met geen kieme en baie werk vir julle!

?

___________________________________________________________________

Never forget that the Lord is a Gentleman who keeps His Word.

Leona? Labuschagne
Sworn T
ranslator & Conference Interpreter
Linguistic Validation & Localisation Specialist
+27 83 302 2632??? |??? South Africa GMT +2

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: Monday, 27 April 2020 18:46
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] EN>AF: Corona virus

?

Hi Ann

?

Ek sou sê “coronavirus” en “covid-19”, al twee met onderkas. Ek dink mens kan jou ook hier laat lei met wat in die Afrikaanse pers reeds wyd gebruik word.

?

Lekker aand

Charl

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 27 April 2020 18:15
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] EN>AF: Corona virus

?

Hallo almal,

Ja, hier is dit nou ook in ons woordboere se midde.

?

Hoe, stel julle voor, gaan ons 'Corona virus' in AF skryf?

Ek het reeds 'Korona virus' te?gekom - en as mens google in AF opsoek, kry jy 'coronavirus' en 'koronavirus'.

In Pharos word 'corona' per se as 'kroon' of 'krans' vertaal, wat tog nie sal gaan nie.

Ek verkies 'coronavirus' omdat 'corona' eintlik (o.a.) 'n Latynse woord is wat 'kroon' 'crown' beteken en ons as 'n re?l Latynse woorde net so behou.

'Covid-19'? bly net so? (= corona virus disease)

Wat sê julle?

Ann

?

Stilbaai

Suid-Afrika/South Africa

BST + 1

Tel: +27287543304

Sel/Mobile: +27825794235

Skype: annhiemstra

?????? Deo Gloria!

EN>AF: Corona virus

Re: relapsing-remitting MS (RRMS)

开云体育

Baie dankie, Ann! Dit werk vir my.

?

Groete

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 24 April 2020 22:32
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] relapsing-remitting MS (RRMS)

?

Charl,

Ek dink nou liewer 'terugvallend-remissiewe meervoudige sklerose' sal beter wees.

X

?

---------- Forwarded message ---------
From: Ann Hiemstra via <hiemstra.ann=[email protected]>
Date: Fri, 24 Apr 2020, 21:26
Subject: Re: [zalangmed] relapsing-remitting MS (RRMS)
To: <[email protected]>

?

Hallo Charl,

Ek kry : 'die beeld is terugval-remissief'

Dit kan dan 'terugval-remissiewe meervoudige sklerose' wees (dit beteken mos dat? periodes van terugval en remissie afwissellend voorkom),

Ek sou vir die eerste keer wat die term voorkom, (soos ons mos maar maak) die Afrikaanse term gebruik en dan in hakies die Engelse term met die Engelse afkorting gee, en dan verderaan net die Engelse afkorting gebruik.

Wie het ander gedagtes?

Groete

Ann Hiemstra

Taalpraktisyn/Language Practitioner

APVert(SAVI)/APTrans(SATI)

MB.ChB., Dipl Public Health

Stilbaai

Suid-Afrika/South Africa

BST + 1

Tel: +27287543304

Sel/Mobile: +27825794235

Skype: annhiemstra

?????? Deo Gloria!

?

?

On Fri, 24 Apr 2020 at 19:38, Charl Hattingh <charl@...> wrote:

Hi Mense,

Wat maak julle met "relapsing-remitting MS (RRMS)"?

terugvallende remitterende meervoudige sklerose?
terugvallende, remitterende meervoudige sklerose?
terugvallend-remitterende meervoudige sklerose?

Of iets anders?

Baie dankie!
Charl

relapsing-remitting MS (RRMS)

FW: relapsing-remitting MS (RRMS)

En ook, is dit beter om maar die Engelse afkorting te hou? Ek kry geen verwysings na ’n bekende Afrikaanse afkorting nie, en RRMS ens word ook in die studie se naam gebruik.

-----Original Message-----
From: charl@... <charl@...>
Sent: 24 April 2020 19:38
To: '[email protected]' <[email protected]>
Subject: relapsing-remitting MS (RRMS)

Hi Mense,

Wat maak julle met "relapsing-remitting MS (RRMS)"?

terugvallende remitterende meervoudige sklerose?
terugvallende, remitterende meervoudige sklerose?
terugvallend-remitterende meervoudige sklerose?

Of iets anders?

Baie dankie!
Charl

relapsing-remitting MS (RRMS)

Hi Mense,

Wat maak julle met "relapsing-remitting MS (RRMS)"?

terugvallende remitterende meervoudige sklerose?
terugvallende, remitterende meervoudige sklerose?
terugvallend-remitterende meervoudige sklerose?

Of iets anders?

Baie dankie!
Charl

Re: EN> AF : bowel movements and stools

Ek stem vir stoelgangtelling. (Vir my klink "ontlastingtelling" nou weer asof mens 'hopies' gaan moet tel.)

___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2

-----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Friday, 24 April 2020 08:39
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] EN> AF : bowel movements and stools

On 23/04/2020 17:36, Ann Hiemstra wrote:

En wat wat maak ons nou met 'stool count'? 'Ontlastingtelling'? OK met my.
Verduidelik weer hoekom "stoelgangtelling" nie vir jou werk nie?

Samuel

Re: EN> AF : bowel movements and stools

On 23/04/2020 17:36, Ann Hiemstra wrote:

En wat wat maak ons nou met 'stool count'? 'Ontlastingtelling'? OK met my.
Verduidelik weer hoekom "stoelgangtelling" nie vir jou werk nie?

Samuel

EN> AF : bowel movements and stools

Dankie Leona en Samuel!

Ek dink ons het nou 'n oplossing. Samuel sê:
"Sélf vertaal ek stool as stoelgang en bowel movement as ontlasting (en
die werkwoord, om te ontlas)."?
EN
"Vir my kan "ontlasting" na beide die produk en die proses verwys, en die
konteks maak dit duidelik, bv.? hoeveel keer het jy ontlasting gehad vs.
hoeveel keer het jy ontlas vs. skep 'n bietjie van die ontlasting op."

Dit kan werk. Dan net NIE 'How many bowel movements did you have today?' vertaal as
'Hoeveel ontlastings het jy vandag gehad nie.' Liewer 'Hoeveel keer het jy vandag ontlas?' en by die antwoord bv. '4 keer'
En as dit dan by die beskrywings van die 'stools' kom (soos in vraelyste gevra word)
bv. Die ontlasting/stoelgang was sag ...'
En wat wat maak ons nou met 'stool count'? 'Ontlastingtelling'? OK met my.
x

Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!

---------- Forwarded message ---------
From: Samuel Murray <samuelmurray@...>
Date: Thu, 23 Apr 2020 at 14:57
Subject: Re: [zalangmed] EN> AF : bowel movements and stools
To: <[email protected]>

Ann, jy moet maar jou mening oor my mening gee :-)

Ek is bewus daarvan dat "opelyf" 'n erkende woord in Afrikaans is, maar
dit is wat my betref 'n eufemisme wat nie alom bekend is nie.? Ek is ook
bewus dat opelyf nie diarree beteken nie, maar vir iemand wat nie met
die term bekend is nie, en moet raai, dink ek dat die persoon eerder
gaan dink dit beteken diarree.? Ek weet dat "opelyf" 'n term is wat baie
in die mediese beroep gebruik word.

Ongelukkig werk dit met fesesverwante sake egter so dat eufemismes
dikwels gebruik word, en/of dat woorde wat vir één ou neutraal klink vir
'n ander ou aanstootlik klink.? 'n Mens kan soms nie wen nie.

Sélf vertaal ek stool as stoelgang en bowel movement as ontlasting (en
die werkwoord, om te ontlas).? As die leser 'n klein kind is, gebruik ek
soms "poefie" in hakies.? Ek het ook al "feses" te?gekom, maar dit is
wat my betref ook 'n taamlik wetenskapagtige woord wat dalk nie aan die
deursneeleser bekend sou wees nie.

Vir my kan "ontlasting" na beide die produk en die proses verwys, en die
konteks maak dit duidelik, bv.? hoeveel keer het jy ontlasting gehad vs.
hoeveel keer het jy ontlas vs. skep 'n bietjie van die ontlasting op.

Ek het dit al te?gekom dat die Engelse teks stools en bowel movements
met mekaar verwar (bv. bowel movement gebruik vir die produk in plaas
van die proses), of dat die Engelse teks dit baie moeilik maak om die
woorde letterlik te vertaal.

Ek het geen probleem met "stoelgangtelling" nie, maar dit hang seker ook
af of die betrokke Engelse teks duidelik is.? Ek saam dat
"stoelgang-telling" potensieel verwarrend kan wees vir iemand wat dink
dat elke individuele stuk feses 'n aparte stoelgang is.? Maar sou die
Engelse leser dan nie ook hiermee sukkel as die teks onduidelik is nie?

You should count this as a single bowel movement = Jy moet dit tel as
één ontlasting. --> geen verwarring nie, selfs al dink die leser
"ontlasting" is die produk en nie die proses nie.

Samuel

==

On 23/04/2020 12:50, Ann Hiemstra wrote:
> Hallo Almal!
> Ek is seker 'n hele par van ons? werk nou en dan aan teks wat handel oor
> ulseratiewe kolitis of Crohn se siekte en dan knoop ons vas met 'bowel
> movements' en 'stools'.
>
> In AF kry ek:
> *_'o_pelyf*evacuation/(of the bowels)//
> iets gee iem. ~/s.t. opens s.o.'s bowels;/
> iem. het ~ gehad/*a*s.o.'s bowels have moved,s.o. has had a bowel
> movement*b*(/or/ a motion)'
> waar dit vir my lyk dat? 'om opelyf te hê' ( 'bowel movement') die
> PROSES/'gebeutertenis is waardeur ontlasting/stoelgang ('stools')? (die
> PRODUK) geproduseer word.
>
> Maar nou kry ek ook:
> *_'bowel_ action*,*_bowel_ movement*_ontlasting_,opelyf'
> waar 'ontlasting' ook die 'proses' blyk te wees, maar in die volksmond
> duidelik die 'produk' is
>
> Ek vertaal 'bowel movement'? as 'opelyf hê/opelyf ' en 'stool(s)' as
> 'stoelgang' (nie 'stoelgange' as meervoud nie).
>
> Maar nou: In die Engelse tekste word soms verwys na 'the number of bowel
> movements' en sommer in dieselfde teks ook as 'the number of
> stools/_stool count_'? en hier lê die knoop.
>
> Ons kan tog nie praat van die 'getal opelywe nie' - ek het dit al
> te?gekom! . Daar gebruik ek 'Die getal kere wat die persoon opelyf gehad
> het' (wat lomp is, maar hoe anders?)
> Ons kan ook nie praat van die 'getal ontlastings' nie.
>
> Dan is 'n mens in die versoeking om gewoon 'stoelgangtelling' vir 'stool
> count' te gebruik. Maar wat is jy dan aan die tel? die hopies/bolletjies?
>
> Watter raad het julle met hierdie (shitty, skuus!) probleem?
> Of moet ons vir die client sê 'a bowel movement' is not the same as a
> stool' en 'ontlasting' heeltemal uit die prentjie laat.
> Julle menings?
>
> Ann Hiemstra
> Taalpraktisyn/Language Practitioner
> APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
> MB.ChB., Dipl Public Health
> Stilbaai
> Suid-Afrika/South Africa
> BST + 1
> Tel: +27287543304
> Sel/Mobile: +27825794235
> Skype: annhiemstra
> /?????? Deo Gloria!/
>

Re: EN> AF : bowel movements and stools

Ann, jy moet maar jou mening oor my mening gee :-)

Ek is bewus daarvan dat "opelyf" 'n erkende woord in Afrikaans is, maar dit is wat my betref 'n eufemisme wat nie alom bekend is nie. Ek is ook bewus dat opelyf nie diarree beteken nie, maar vir iemand wat nie met die term bekend is nie, en moet raai, dink ek dat die persoon eerder gaan dink dit beteken diarree. Ek weet dat "opelyf" 'n term is wat baie in die mediese beroep gebruik word.

Ongelukkig werk dit met fesesverwante sake egter so dat eufemismes dikwels gebruik word, en/of dat woorde wat vir één ou neutraal klink vir 'n ander ou aanstootlik klink. 'n Mens kan soms nie wen nie.

Sélf vertaal ek stool as stoelgang en bowel movement as ontlasting (en die werkwoord, om te ontlas). As die leser 'n klein kind is, gebruik ek soms "poefie" in hakies. Ek het ook al "feses" te?gekom, maar dit is wat my betref ook 'n taamlik wetenskapagtige woord wat dalk nie aan die deursneeleser bekend sou wees nie.

Vir my kan "ontlasting" na beide die produk en die proses verwys, en die konteks maak dit duidelik, bv. hoeveel keer het jy ontlasting gehad vs. hoeveel keer het jy ontlas vs. skep 'n bietjie van die ontlasting op.

Ek het dit al te?gekom dat die Engelse teks stools en bowel movements met mekaar verwar (bv. bowel movement gebruik vir die produk in plaas van die proses), of dat die Engelse teks dit baie moeilik maak om die woorde letterlik te vertaal.

Ek het geen probleem met "stoelgangtelling" nie, maar dit hang seker ook af of die betrokke Engelse teks duidelik is. Ek saam dat "stoelgang-telling" potensieel verwarrend kan wees vir iemand wat dink dat elke individuele stuk feses 'n aparte stoelgang is. Maar sou die Engelse leser dan nie ook hiermee sukkel as die teks onduidelik is nie?

You should count this as a single bowel movement = Jy moet dit tel as één ontlasting. --> geen verwarring nie, selfs al dink die leser "ontlasting" is die produk en nie die proses nie.

Samuel

==

On 23/04/2020 12:50, Ann Hiemstra wrote:
Hallo Almal!
Ek is seker 'n hele par van ons? werk nou en dan aan teks wat handel oor ulseratiewe kolitis of Crohn se siekte en dan knoop ons vas met 'bowel movements' en 'stools'.
In AF kry ek:
*_'o_pelyf*evacuation/(of the bowels)//
iets gee iem. ~/s.t. opens s.o.'s bowels;/
iem. het ~ gehad/*a*s.o.'s bowels have moved,s.o. has had a bowel movement*b*(/or/ a motion)'
waar dit vir my lyk dat? 'om opelyf te hê' ( 'bowel movement') die PROSES/'gebeutertenis is waardeur ontlasting/stoelgang ('stools')? (die PRODUK) geproduseer word.
Maar nou kry ek ook:
*_'bowel_ action*,*_bowel_ movement*_ontlasting_,opelyf'
waar 'ontlasting' ook die 'proses' blyk te wees, maar in die volksmond duidelik die 'produk' is
Ek vertaal 'bowel movement'? as 'opelyf hê/opelyf ' en 'stool(s)' as 'stoelgang' (nie 'stoelgange' as meervoud nie).
Maar nou: In die Engelse tekste word soms verwys na 'the number of bowel movements' en sommer in dieselfde teks ook as 'the number of stools/_stool count_'? en hier lê die knoop.
Ons kan tog nie praat van die 'getal opelywe nie' - ek het dit al te?gekom! . Daar gebruik ek 'Die getal kere wat die persoon opelyf gehad het' (wat lomp is, maar hoe anders?)
Ons kan ook nie praat van die 'getal ontlastings' nie.
Dan is 'n mens in die versoeking om gewoon 'stoelgangtelling' vir 'stool count' te gebruik. Maar wat is jy dan aan die tel? die hopies/bolletjies?
Watter raad het julle met hierdie (shitty, skuus!) probleem?
Of moet ons vir die client sê 'a bowel movement' is not the same as a stool' en 'ontlasting' heeltemal uit die prentjie laat.
Julle menings?
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
/?????? Deo Gloria!/

Re: EN> AF : bowel movements and stools

开云体育

Praat j?!!? Ek sit juis nou weer met die ewige “Stools Chart” met sy horribale bewoording wat mens altyd probeer ‘regmaak’ en altyd op die ou end weer moet terugverander … !? ??Baie dankie, Ann, vir jou insette.? Ek het nou al die handdoek/die ‘single-ply’ ingegooi, maar hy blok net die drein … ?praat gewoonlik (met soms uitsonderings (seldsaam)) – moet my asseblief nie veroordeel nie! – van hoeveel stoelgangE het u gehad, en ’n stoelgangtelling, ?ens. Ek gebruik ‘opelyf’ net waar ‘stoelgang’ glad nie ‘werk’ nie … hoofsaaklik omdat ek al gedurende ‘cognitive debriefing’ geleer het dat daar min mense onder 30 is wat seker is wat ‘opelyf’ beteken (helaas …) maar ‘stoelgang/e’ ken die meeste mense darem.

?

Maar nou ja, soos my sussie altyd sê: Smile en dink aan die tjek!

?

L?????????????? : - )

__________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Thursday, 23 April 2020 12:51
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] EN> AF : bowel movements and stools

?

Hallo Almal!

Ek is seker 'n hele par van ons? werk nou en dan aan teks wat handel oor ulseratiewe kolitis of Crohn se siekte en dan knoop ons vas met 'bowel movements' en 'stools'.

?

In AF kry ek:

'opelyf evacuation (of the bowels)
iets gee iem. ~
s.t. opens s.o.'s bowels;
iem. het ~ gehad
a s.o.'s bowels have moved, s.o. has had a bowel movement b (or a motion)'

waar dit vir my lyk dat? 'om opelyf te hê' ( 'bowel movement') die PROSES/'gebeutertenis is waardeur ontlasting/stoelgang ('stools')? (die PRODUK) geproduseer word.

?

Maar nou kry ek ook:

'bowel action, bowel movement ontlasting, opelyf'

waar 'ontlasting' ook die 'proses' blyk te wees, maar in die volksmond duidelik die 'produk' is

?

Ek vertaal 'bowel movement'? as 'opelyf hê/opelyf ' en 'stool(s)' as 'stoelgang' (nie 'stoelgange' as meervoud nie).

?

Maar nou: In die Engelse tekste word soms verwys na 'the number of bowel movements' en sommer in dieselfde teks ook as 'the number of stools/stool count'? en hier lê die knoop.

?

Ons kan tog nie praat van die 'getal opelywe nie' - ek het dit al te?gekom! . Daar gebruik ek 'Die getal kere wat die persoon opelyf gehad het' (wat lomp is, maar hoe anders?)

Ons kan ook nie praat van die 'getal ontlastings' nie.

?

Dan is 'n mens in die versoeking om gewoon 'stoelgangtelling' vir 'stool count' te gebruik. Maar wat is jy dan aan die tel? die hopies/bolletjies?

?

Watter raad het julle met hierdie (shitty, skuus!) probleem?

Of moet ons vir die client sê 'a bowel movement' is not the same as a stool' en 'ontlasting' heeltemal uit die prentjie laat.

Julle menings?

Ann Hiemstra

Taalpraktisyn/Language Practitioner

APVert(SAVI)/APTrans(SATI)

MB.ChB., Dipl Public Health

Stilbaai

Suid-Afrika/South Africa

BST + 1

Tel: +27287543304

Sel/Mobile: +27825794235

Skype: annhiemstra

?????? Deo Gloria!

EN> AF : bowel movements and stools

Hallo Almal!
Ek is seker 'n hele par van ons? werk nou en dan aan teks wat handel oor ulseratiewe kolitis of Crohn se siekte en dan knoop ons vas met 'bowel movements' en 'stools'.

In AF kry ek:
'opelyf evacuation (of the bowels)
iets gee iem. ~
s.t. opens s.o.'s bowels
;
iem. het ~ gehad
a s.o.'s bowels have moved, s.o. has had a bowel movement b (or a motion)'
waar dit vir my lyk dat? 'om opelyf te hê' ( 'bowel movement') die PROSES/'gebeutertenis is waardeur ontlasting/stoelgang ('stools')? (die PRODUK) geproduseer word.

Maar nou kry ek ook:
'bowel action, bowel movement ontlasting, opelyf'
waar 'ontlasting' ook die 'proses' blyk te wees, maar in die volksmond duidelik die 'produk' is

Ek vertaal 'bowel movement'? as 'opelyf hê/opelyf ' en 'stool(s)' as 'stoelgang' (nie 'stoelgange' as meervoud nie).

Maar nou: In die Engelse tekste word soms verwys na 'the number of bowel movements' en sommer in dieselfde teks ook as 'the number of stools/stool count'? en hier lê die knoop.

Ons kan tog nie praat van die 'getal opelywe nie' - ek het dit al te?gekom! . Daar gebruik ek 'Die getal kere wat die persoon opelyf gehad het' (wat lomp is, maar hoe anders?)
Ons kan ook nie praat van die 'getal ontlastings' nie.

Dan is 'n mens in die versoeking om gewoon 'stoelgangtelling' vir 'stool count' te gebruik. Maar wat is jy dan aan die tel? die hopies/bolletjies?

Watter raad het julle met hierdie (shitty, skuus!) probleem?
Of moet ons vir die client sê 'a bowel movement' is not the same as a stool' en 'ontlasting' heeltemal uit die prentjie laat.
Julle menings?

Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!

Re: Insulin glargine & lixisenatide

Dan slaan ek die bod toe op "glargieninsulien".
Baie dankie vir julle almal se hulp, ek waardeer dit!
Charmaine

Re: Insulin glargine & lixisenatide

On 20/04/2020 14:37, Ann Hiemstra wrote:

Eintlik is die korrekte woord(e) vir insulin glargine in AF? 'glargien insulien' - d.w.s 'glargien' is 'n byvoeglike naamwoord vir ('n tipe') insulien.
Ek stem saam oor die woordvolgorde, maar "glargien" is wat my betref nie 'n b.nw. nie, al beskryf dit die insulien. Dit moet nog altyd een woord wees.

Maar jy's reg oor die volgorde -- ek het dit al voorheen ook uitgesoek, maar het dié keer net bietjie te vinnig geantwoord.

Samuel

Re: Insulin glargine & lixisenatide

Bietjie laat is ek (skuus Charmaine!) maar ja, Charl is reg, dit sal een woord wees.?
Groete

On Tue, 21 Apr 2020, 10:43 Charl Hattingh, <charl@...> wrote:

Hi Ann,

?

Is jy seker dit moet nie een woord wees nie? As glargien ’n soort insulien is, dan is dit ’n selfstandige naamwoord en ’n verbinding met ’n ander s.nw. (insulien) sou dan een woord wees. Soos een tipe pastei is die tipe wat met hoender gemaak word, dan is die hoenderpastei. Teenoor b.nw. en s.nw. “heerlike pastei”.

?

Groete

Charl

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 20 April 2020 14:37
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Insulin glargine & lixisenatide

?

Hallo Charmaine,

Eintlik is die korrekte woord(e) vir insulin glargine in AF? 'glargien insulien' - d.w.s 'glargien' is 'n byvoeglike naamwoord vir ('n tipe') insulien. Soos daar ook 'langwerkende insulien' en 'kortwerkende insulien' is. M.a.w. die hoofproduk is nie 'n tipe 'glargien' wat dan nou insulien sou bevat nie.

Sien:

Two types of this insulin currently on the market are detemir () and glargine (, , and ).

EN

'another basal insulin called degludec () was released. This basal insulin begins working within 30 to 90 minutes and remains in your bloodstream for up to 42 hours. As with the long-acting insulins detemir and glargine,...'

?

Die Engelse het mos 'n manier om die 'tipe' van 'n produk ná die produk te noem - dus: insulin glargine.

Groete

Ann Hiemstra

?

Stilbaai

Suid-Afrika/South Africa

BST + 1

Tel: +27287543304

Sel/Mobile: +27825794235

Skype: annhiemstra

?????? Deo Gloria!

?

?

On Mon, 20 Apr 2020 at 14:04, CharmaineS <sullivanc@...> wrote:

Dankie, Samuel. My towerstaffie (intu?sie, gut feeling) wat ek inspan wanneer Google my nie kan help nie en Chemiewoordeboek ook ademloos verbaas is oor die nuwe woordskeppings ;-)