¿ªÔÆÌåÓý

Ze/Zer/Zem/Zeirs en Ey/Em/Eir/Eirs


 

¿ªÔÆÌåÓý

Hallo Almal,

?

Het enigiemand raad hiermee asb.?

?

Dit is ¡¯n telefoonteks vir vooraf sifting vir ¡¯n studie. Die respondente word gevra watter voornaam vir hulle gebruik moet word. Het enige van julle ¡¯n idee wat die Afrikaans vir die laaste gender-neutrale voorname is?

?

He/Him/His

She/Her/Hers

They/Them/Their

Ze/Zer/Zem/Zeirs

Ey/Em/Eir/Eirs

?

Baie dankie!

Charl

Join [email protected] to automatically receive all group messages.