On Tue, 21 Apr 2020, 10:43 Charl Hattingh, <charl@...> wrote:
Hi Ann,
?
Is jy seker dit moet nie een woord wees nie? As glargien ¡¯n soort insulien is, dan is dit ¡¯n selfstandige naamwoord en ¡¯n verbinding met ¡¯n ander s.nw. (insulien) sou dan een woord wees. Soos een tipe pastei is die tipe wat met hoender gemaak word, dan is die hoenderpastei. Teenoor b.nw. en s.nw. ¡°heerlike pastei¡±.
Eintlik is die korrekte woord(e) vir insulin glargine in AF? 'glargien insulien' - d.w.s 'glargien' is 'n byvoeglike naamwoord vir ('n tipe') insulien. Soos daar ook 'langwerkende insulien' en 'kortwerkende insulien' is. M.a.w. die hoofproduk is nie 'n tipe 'glargien' wat dan nou insulien sou bevat nie.
Sien:
Two types of this insulin currently on the market are detemir () and glargine (, , and ).
EN
'another basal insulin called degludec () was released. This basal insulin begins working within 30 to 90 minutes and remains in your bloodstream for up to 42 hours. As with the long-acting insulins detemir and glargine,...'
?
Die Engelse het mos 'n manier om die 'tipe' van 'n produk n¨¢ die produk te noem - dus: insulin glargine.
Groete
Ann Hiemstra
?
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!
?
?
On Mon, 20 Apr 2020 at 14:04, CharmaineS <sullivanc@...> wrote:
Dankie, Samuel. My towerstaffie (intu?sie, gut feeling) wat ek inspan wanneer Google my nie kan help nie en Chemiewoordeboek ook ademloos verbaas is oor die nuwe woordskeppings ;-)