Keyboard Shortcuts
Likes
- Zalangmed
- Messages
Search
Pasi?nt vs deelnemer, etiekkomitee-vereiste
Hallo almal
Vir verwysing, hier is 'n skermkiekie van die Merck-etiekkomitee-vereistes. Nie vir verspreiding nie. Interessant dat hulle 'n voorstander is van "SAROGP" in plaas van "SAHPRA". En ek is onseker of die vereiste oor die vertaling van medisynename ook geld vir generiese medisynename. Groete Samuel == |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Call-out (in publishing) en 'vaccine/vaccination' en 'severe/serious'
Dankie Samuel Ek sal 'Uitroep-boks' gebruik Groete On Wed, 6 Sept 2023, 19:36 Samuel Murray, <samuelmurray@...> wrote: On 06/09/2023 16:25, Ann Hiemstra wrote: |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Call-out (in publishing) en 'vaccine/vaccination' en 'severe/serious'
On 06/09/2023 16:25, Ann Hiemstra wrote:
En terwyl ek nou aan die gang is:Ek handhaaf die onderskeid tussen serious en severe wanneer ek vertaal of proeflees, maar ek is wel bewus daarvan dat die terme ook in Engels soms afwisselend gebruik word en dat selfs mediese skrywers nie die onderskeid streng handhaaf nie. Die meeste vertalers vertaal call-out as uitroepteks of uitroepboks, aar ek het ook al "borrel" te?gekom. Onlangs het ek "afleesteks" vir "callout" te?gekom. Samuel |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Call-out (in publishing) en 'vaccine/vaccination' en 'severe/serious'
Hallo almal Ek sit met 'n masjienvertaling (ek is nie be?ndruk nie!)? Die bronteks lui: "[Pfizer to provide copy for call out explaining previously trial results / data available to address concerns for potential participants who have been waiting to get vaccinated until more long-term data is available.]" Met my soektog vind ek :
In publishing, a callout or call-out is a
short string of text connected by a line, arrow, or similar graphic to a
feature of an illustration or technical drawing, and giving information
about that feature. Het enigeen van julle 'n plan met 'call out' ? En terloops: Let asb. op dat 'vaccination /to vaccinate ' = 'inenting/ om in te ent' is, en 'vaccine' = 'entstof' En terwyl ek nou aan die gang is: 'severe' = 'erg' of 'hewig', bv.? ' a severe pain' = 'n erge/hewige pyn' (dit wat jy voel of beleef) en 'serious' = 'ernstig' bv. ' 'n ernstige siekte' (dit waaroor jou ma of jou dokter - as hy/sy 'n goeie dokter is - bekommerd is) Die brontekste het dit ook soms deurmekaar :-( EN 'explain' = 'verduidelik' EN 'describe' = 'beskryf' (asb nie andersom nie) Ek hoor graag oor 'call out' in die drukkerskonteks, seblief. Groetnis Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Interreaksie van medikasie wat gelyktydig toegedien word
¿ªÔÆÌåÓýAmper vergeet ek: wat dan van die werkwoord?? ?Kan seker nou nie meer ¡°interreageer¡± wees nie, maar wat anders?? ?Interageer? ? Of sal mens m¨®¨¦t omskryf tot ¡°daar is ¡¯n wisselwerking/interaksie tussen die medikasies¡±? ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Thursday, August 31, 2023 8:35 PM To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Interreaksie van medikasie wat gelyktydig toegedien word ? Dankie ouens, Ek berus my by 'interaksie' x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! ? ? On Thu, 31 Aug 2023 at 11:04, Salom¨¦ Smith <salome@...> wrote:
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Interreaksie van medikasie wat gelyktydig toegedien word
¿ªÔÆÌåÓýEish, ek ook ?¡ Lekker naweek, Almal! ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Thursday, August 31, 2023 8:35 PM To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Interreaksie van medikasie wat gelyktydig toegedien word ? Dankie ouens, Ek berus my by 'interaksie' x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! ? ? On Thu, 31 Aug 2023 at 11:04, Salom¨¦ Smith <salome@...> wrote:
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Interreaksie van medikasie wat gelyktydig toegedien word
Dankie ouens, Ek berus my by 'interaksie' x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! On Thu, 31 Aug 2023 at 11:04, Salom¨¦ Smith <salome@...> wrote:
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Help asb. met hierdie som!
Dankie, Leona en Samuel. Daar's beslis fout met die som :-( Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! On Thu, 31 Aug 2023 at 19:43, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote: On 30/08/2023 22:00, Ann Hiemstra wrote: |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Help asb. met hierdie som!
On 30/08/2023 22:00, Ann Hiemstra wrote:
Dan moet dit tog lees: "d.w.s. as die besoek 6 uur duur, sal u (elke ouer??)? R500 vir die besoek ontvang"Ek het onlangs 'n soortgelyke teks gehad, maar in my geval werk die berekening wel: "You will receive a minimum amount of R400.00 per visit, for study related visits. ... However, for study visits that is longer than 3 hours, you will receive an additional R50.00 per hour for the visit (i.e. if the visit duration is 6 hours you will receive R550.00 for the visit)." So, dalk het jou outeur die R400 na R350 verander maar toe vergeet om die daaropvolgende bedrae ook te verander. Samuel |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Interreaksie van medikasie wat gelyktydig toegedien word
Ek stem met Samuel saam - ek het nou alles wat ek kon dink geGoogle en daar is bitter min trewwe vir "(drug) interreaction". On Thu, 31 Aug 2023 at 10:46, Leona Labuschagne <leona@...> wrote: Og, Samuel, moet jy altyd my kop kom deurmekaarkrap?? ?: - )? ? |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Interreaksie van medikasie wat gelyktydig toegedien word
Og, Samuel, moet jy altyd my kop kom deurmekaarkrap? : - )
toggle quoted message
Show quoted text
___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 -----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: Wednesday, August 30, 2023 9:52 PM To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Interreaksie van medikasie wat gelyktydig toegedien word On 30/08/2023 21:17, Ann Hiemstra wrote: Dit kom voor dat daar gestoei word oor 'interreaksie' van medikasieEk sou dit ook verander na "interaksie". Die Engelse term "interreaction" kry ek in geen van my [beperkte aantal] woordeboeke en mediese boeke nie, en dieselfde geld vir die Afrikaanse woord "interreaksie". Boonop dek die definisie van die Engelse term "interaction" tot 'n groot mate dit wat jy blykbaar met "interreaksie" bedoel: What is a drug interaction? A drug interaction is a change in the way a drug acts in the body when taken with certain other drugs, foods, or supplements or when taken while you have certain medical conditions. Examples include: - Two drugs, such as aspirin and blood thinners - Drugs and food, such as statins and grapefruit - Drugs and supplements, such as gingko and blood thinners - Drugs and medical conditions, such as aspirin and peptic ulcers Interactions could cause a drug to be more or less effective, cause side effects, or change the way one or both drugs work. HAT se verklaring van "interaksie" is taamlik nou: dit beskryf "interaksie" slegs as 'n soort kommunikasie tussen mense of as 'n wisselwerking tussen twee abstrakte konsepte. So s¨º Pharos oor 'interaksie'Ja, dus, "interaksie" het twee betekenisse, naamlik (1) 'n wisselwerking van tw¨¦¨¦ dinge OF (2) 'n situasie waarby ¨¦¨¦n ding se werking geaffekteer word deur 'n ander ding. Groete Samuel |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Interreaksie van medikasie wat gelyktydig toegedien word
¿ªÔÆÌåÓýJa, asseblief! Ek dink regtig nie interaksie en interreaksie is dieselfde ding nie ?¡ ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Wednesday, August 30, 2023 9:18 PM To: [email protected] Subject: [zalangmed] Interreaksie van medikasie wat gelyktydig toegedien word ? Dit kom voor dat daar gestoei word oor 'interreaksie' van medikasie wat gelyktydig toegedien word.? PR wil dit telkens verander na 'interaksie'. So s¨º Pharos oor 'interaksie' in?ter?ak?sie?[=sies] 'Wederkerige inwerking, inwerking van die een op die ander'. Soos ek dit het - en jare lank in die praktyk gebruik/gehoor het, is in die geval waar meer as een medikasie toegedien word, die inwerking nie van die een medikasie op die ander medikasie nie, maar die gesamentlike interreaksie van die medikasies op fisio-patologie van die pasi?nt. Ek kry met 'n bietjie soek: "die gebruik van die medisyne enige invloed gehad het op die tiener se ... van hierdie medikasie ongewenste interreaksies veroorsaak." en "Hoe be?nvloed die gebruik van ? dinamiese assesseringstegniek van invraging by ... Al hierdie sisteme is in interreaksie met die chronosisteem" ? Kan ons hou by 'interreaksie ' dink julle? Groete ? Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Help asb. met hierdie som!
¿ªÔÆÌåÓýHi Ann Ek dink dis ek wat hierdie een gedoen het, Ek het ook gewonder oor die ¡°elke ouer¡±-storie ?¨C dit is wat die bronteks s¨º, maar ek het dit nog nooit voorheen te?gekom nie. Wou nog die PM daaroor vra, maar toe vergeet ek. ?¡¯Skuus as ek jou werk moeiliker gemaak het! L?????? : - ) ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Wednesday, August 30, 2023 10:00 PM To: [email protected] Subject: [zalangmed] Help asb. met hierdie som! ? Ek lees in die teks wat aan die ouer van 'n kind wat studiebesoeke moet bywoon: "U sal minstens R350 per ouer wat ¡¯n studiebesoek bywoon, vir studieverwante besoeke ontvang. Vir studiebesoeke wat langer as 3 uur duur, sal elke ouer wat die besoek bywoon ¡¯n bykomende R50 per uur vir die besoek ontvang (d.w.s. as die besoek 6 uur duur, sal u R550 vir die besoek ontvang)." Die som per ouer: Besoek tot met 3 uur lank ? ? ? ? ? = R350 Van uur 4 tot 6 = 3 uur X R50???? = R150 ????????????????????????????????????? Totaal??? = R500 Dan moet dit tog lees:? "d.w.s. as die besoek 6 uur duur, sal u (elke ouer??)? R500 vir die besoek ontvang" Of wat kyk ek mis? Of moet ek nou gaan slaap? Help asb! Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Help asb. met hierdie som!
Ek lees in die teks wat aan die ouer van 'n kind wat studiebesoeke moet bywoon: "U sal minstens R350 per ouer wat ¡¯n studiebesoek bywoon, vir studieverwante besoeke ontvang. Vir studiebesoeke wat langer as 3 uur duur, sal elke ouer wat die besoek bywoon ¡¯n bykomende R50 per uur vir die besoek ontvang (d.w.s. as die besoek 6 uur duur, sal u R550 vir die besoek ontvang)." Die som per ouer: Besoek tot met 3 uur lank ? ? ? ? ? = R350 Van uur 4 tot 6 = 3 uur X R50???? = R150 ????????????????????????????????????? Totaal??? = R500 Dan moet dit tog lees:?
"d.w.s. as die besoek 6 uur duur, sal u (elke ouer??)? R500 vir die besoek ontvang"
Of wat kyk ek mis? Of moet ek nou gaan slaap? Help asb! Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Interreaksie van medikasie wat gelyktydig toegedien word
On 30/08/2023 21:17, Ann Hiemstra wrote:
Dit kom voor dat daar gestoei word oor 'interreaksie' van medikasie wat gelyktydig toegedien word.Ek sou dit ook verander na "interaksie". Die Engelse term "interreaction" kry ek in geen van my [beperkte aantal] woordeboeke en mediese boeke nie, en dieselfde geld vir die Afrikaanse woord "interreaksie". Boonop dek die definisie van die Engelse term "interaction" tot 'n groot mate dit wat jy blykbaar met "interreaksie" bedoel: What is a drug interaction? A drug interaction is a change in the way a drug acts in the body when taken with certain other drugs, foods, or supplements or when taken while you have certain medical conditions. Examples include: - Two drugs, such as aspirin and blood thinners - Drugs and food, such as statins and grapefruit - Drugs and supplements, such as gingko and blood thinners - Drugs and medical conditions, such as aspirin and peptic ulcers Interactions could cause a drug to be more or less effective, cause side effects, or change the way one or both drugs work. HAT se verklaring van "interaksie" is taamlik nou: dit beskryf "interaksie" slegs as 'n soort kommunikasie tussen mense of as 'n wisselwerking tussen twee abstrakte konsepte. So s¨º Pharos oor 'interaksie'Ja, dus, "interaksie" het twee betekenisse, naamlik (1) 'n wisselwerking van tw¨¦¨¦ dinge OF (2) 'n situasie waarby ¨¦¨¦n ding se werking geaffekteer word deur 'n ander ding. Groete Samuel |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Interreaksie van medikasie wat gelyktydig toegedien word
Dit kom voor dat daar gestoei word oor 'interreaksie' van medikasie wat gelyktydig toegedien word.? PR wil dit telkens verander na 'interaksie'. So s¨º Pharos oor 'interaksie'
in?ter?ak?sie?[=sies] 'Wederkerige inwerking, inwerking van die een op die ander'. Soos ek dit het - en jare lank in die praktyk gebruik/gehoor het, is in die geval waar meer as een medikasie toegedien word, die inwerking nie van die een medikasie op die ander medikasie nie, maar die gesamentlike interreaksie van die medikasies op fisio-patologie van die pasi?nt. Ek kry met 'n bietjie soek: "die gebruik van die medisyne enige invloed gehad het op die tiener se ... van hierdie medikasie ongewenste interreaksies veroorsaak." en
"Hoe be?nvloed die gebruik van ? dinamiese assesseringstegniek van invraging by ... Al hierdie sisteme is in interreaksie met die chronosisteem" Kan ons hou by 'interreaksie ' dink julle? Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
TERM: zetomipzomib
Hallo Samuel, Ja, die 'verafrikaansing' van hierdie medikasiename is nogal 'n tameletjie. Ek antwoord in jou possie hier onder. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria!
Hallo almal Hoe sou julle zetomipzomib vertaal? Ek doen proeflees en terugvertaal-proeflees van 'n werkie waarin zetomipzomib vorentoe vertaal is op verskeie maniere, bv. setomipsomib, setomipsomieb, en setomipzomib (ons leef in 'n tyd waarin vertalers dink konsekwente spelling is nie noodsaaklik nie). Die terugvertaler het dit toe terugvertaal na cetomipsomib (wat 'n verstaanbare aanname is, behalwe dat die terugvertaler veronderstel is om medisynename te Google, en ek is onseker of die "c" dus per abuis of aspris is). Ek is geneig om by medisynename se vertaling die "c" na "s" of "k" te verander - Ann: Ek doen dit ook so, waar die uitspraak van die 'c' (waarskynlik) duidelik na 'n 's' of 'k' sou klink. ?maar die "z" te behou... maar ek sien ander vertalers maak van die "z" ook 'n "s".?Ann: Daar kom herhaaldelik name voor wat eindig op die Engelse '...zumab' wat ek moet bely, ek ook om nie die karretjie om te gooi nie, ? as '...sumab' skryf.? ? Wat is julle mening? mib of mieb? Ann: Ek gebruik 'mieb' zet of set? zomi[e]b of somi[e]b? Samuel
Ann: Ek dink ons moet hierdie skip probeer omdraai en ALMAL die 'z' konsekwent so behou. Vraag: Is dit nodig om die generiese name hoegenaamd te verafrikaans? Dit gaan net lol om dit verander te kry met tekste wat reeds goedgekeur is. Hier wil ek nou 'n kopkrapper-ikon inplak as Gmail een beskikbaar gehad het :-) Dink nie ek jou veel gehelp nie, Samuel? On Wed, 30 Aug 2023 at 09:46, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote: Hallo almal |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
TERM: zetomipzomib
Hallo almal
Hoe sou julle zetomipzomib vertaal? Ek doen proeflees en terugvertaal-proeflees van 'n werkie waarin zetomipzomib vorentoe vertaal is op verskeie maniere, bv. setomipsomib, setomipsomieb, en setomipzomib (ons leef in 'n tyd waarin vertalers dink konsekwente spelling is nie noodsaaklik nie). Die terugvertaler het dit toe terugvertaal na cetomipsomib (wat 'n verstaanbare aanname is, behalwe dat die terugvertaler veronderstel is om medisynename te Google, en ek is onseker of die "c" dus per abuis of aspris is). Ek is geneig om by medisynename se vertaling die "c" na "s" of "k" te verander maar die "z" te behou... maar ek sien ander vertalers maak van die "z" ook 'n "s". Wat is julle mening? mib of mieb? zet of set? zomi[e]b of somi[e]b? Samuel |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
FW: Gates Foundation pushes national digital ID tech
¿ªÔÆÌåÓýEk het gedink di¨¦ sal jou dalk interesseer ¨C indien nie, ignoreer dit gerus, asseblief. I thought this might interest you ¨C if not, please feel free to ignore it. Vriendelike groete/Kind regards ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: Reclaim The Net <hello@...>
Sent: Monday, August 21, 2023 9:52 PM To: leona@... Subject: Gates Foundation pushes national digital ID tech ? Plus, the UN is creating a digital army. ??????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||