¿ªÔÆÌåÓý

Re: Interreaksie van medikasie wat gelyktydig toegedien word


 

¿ªÔÆÌåÓý

Ja, asseblief! Ek dink regtig nie interaksie en interreaksie is dieselfde ding nie ?¡­

?

?

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Wednesday, August 30, 2023 9:18 PM
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] Interreaksie van medikasie wat gelyktydig toegedien word

?

Dit kom voor dat daar gestoei word oor 'interreaksie' van medikasie wat gelyktydig toegedien word.?

PR wil dit telkens verander na 'interaksie'.

So s¨º Pharos oor 'interaksie'

in?ter?ak?sie?[=sies] 'Wederkerige inwerking, inwerking van die een op die ander'.

Soos ek dit het - en jare lank in die praktyk gebruik/gehoor het, is in die geval waar meer as een medikasie toegedien word, die inwerking nie van die een medikasie op die ander medikasie nie, maar die gesamentlike interreaksie van die medikasies op fisio-patologie van die pasi?nt.

Ek kry met 'n bietjie soek: "die gebruik van die medisyne enige invloed gehad het op die tiener se ... van hierdie medikasie ongewenste interreaksies veroorsaak." en

"Hoe be?nvloed die gebruik van ? dinamiese assesseringstegniek van invraging by ... Al hierdie sisteme is in interreaksie met die chronosisteem"

?

Kan ons hou by 'interreaksie ' dink julle?

Groete

?

Ann Hiemstra

Taalpraktisyn/Language Practitioner

APVert(SAVI)/APTrans(SATI)

MB.ChB., Dipl Public Health

Stilbaai

Suid-Afrika/South Africa

BST + 1

Tel: +27287543304

Sel/Mobile: +27825794235

?????? Deo Gloria!

Join [email protected] to automatically receive all group messages.