¿ªÔÆÌåÓý

Re: Call-out (in publishing) en 'vaccine/vaccination' en 'severe/serious'


 

On 06/09/2023 16:25, Ann Hiemstra wrote:

En terwyl ek nou aan die gang is:
'severe' = 'erg' of 'hewig', bv.? ' a severe pain' = 'n erge/hewige pyn' (dit wat jy voel of beleef)
en 'serious' = 'ernstig' bv. ' 'n ernstige siekte' (dit waaroor jou ma of jou dokter - as hy/sy 'n goeie dokter is - bekommerd is)
Die brontekste het dit ook soms deurmekaar :-(
Ek handhaaf die onderskeid tussen serious en severe wanneer ek vertaal of proeflees, maar ek is wel bewus daarvan dat die terme ook in Engels soms afwisselend gebruik word en dat selfs mediese skrywers nie die onderskeid streng handhaaf nie.

Die meeste vertalers vertaal call-out as uitroepteks of uitroepboks, aar ek het ook al "borrel" te?gekom. Onlangs het ek "afleesteks" vir "callout" te?gekom.

Samuel

Join [email protected] to automatically receive all group messages.