On 30/08/2023 22:00, Ann Hiemstra wrote:
Dan moet dit tog lees: "d.w.s. as die besoek 6 uur duur, sal u (elke ouer??)? R500 vir die besoek ontvang"
Of wat kyk ek mis? Of moet ek nou gaan slaap?
Ek het onlangs 'n soortgelyke teks gehad, maar in my geval werk die berekening wel:
"You will receive a minimum amount of R400.00 per visit, for study related visits. ... However, for study visits that is longer than 3 hours, you will receive an additional R50.00 per hour for the visit (i.e. if the visit duration is 6 hours you will receive R550.00 for the visit)."
So, dalk het jou outeur die R400 na R350 verander maar toe vergeet om die daaropvolgende bedrae ook te verander.
Samuel