Ou ZaLangMed-argiewe
Hallo almal Ek probeer tans maniere om die ou ZalangMed-boodskappe van Yahoogroups af beskikbaar te stel. Hier is tentatief twee maniere (van waar 'n mens dan die soekfunksie gebruik): 1.
By
Samuel Murray
·
#25
·
|
Re: Kersfees/Nuwejaar!
Baie dankie, Samuel, vir al vier jou antwoorde oor die ¡¯n-simbool ¨C¨C ek waardeer jou! En dan, liewe Kollegas Almal, baie dankie vir al die welwillendheid en goeie guns wat julle almal die hele
By
Leona Labuschagne
·
#24
·
|
Re: Die 'find and replace' van 'n met die 'korrekte 'n' Hoe asb?
Dis jou eie besluit of jy dit wil gebruik of nie. Ek s¨º nooit vir 'n kli?nt dat dit "verkeerd" is nie maar wel dat dit af te rade is, om die rede wat Charl ook noem. Die een-karakter-'n kan
By
Samuel Murray
·
#23
·
|
Re: Die 'find and replace' van 'n met die 'korrekte 'n' Hoe asb?
Ann, ek is bevrees dat dit in die meeste Word's nie so werk nie. Jou instruksies om alt0146n te gebruik is korrek vir die twee-karakter-'n, maar ons Word's verander dit nie daarna na die
By
Samuel Murray
·
#22
·
|
Re: Die 'find and replace' van 'n met die 'korrekte 'n' Hoe asb?
Die [?] waarna Ann verwys is ¨¦¨¦n karakter, d.w.s. dit gebruik nie kerning nie. Gaan na simbole, maak seker "Unicode (hex)" in plaas van "ASCII (decimal)" is gekies by "from", en tik die kode 0149
By
Samuel Murray
·
#21
·
|
Re: Die 'find and replace' van 'n met die 'korrekte 'n' Hoe asb?
Ek dink die eenkarakter ¡¯n is baie lelik en vervang dit altyd met twee karakters. Vergelyk gerus met omtrent alle gedrukte materiaal, soos Media24-publikasies. Dis ¡¯n weglatingsteken (die
By
Charl Hattingh
·
#20
·
|
Re: Die 'find and replace' van 'n met die 'korrekte 'n' Hoe asb?
? Hallo weer Ann Nee, ek weet van die find & replace ene - wat ek bedoel is hoe kry ¡¯n mens die ?-simbool wat hier bo staan - m.a.w. die een wat net een karakter is (m.a.w. as jy in die ?-simbool
By
Leona Labuschagne
·
#19
·
|
Re: Die 'find and replace' van 'n met die 'korrekte 'n' Hoe asb?
Hallo Leona, Bedoel jy so? Om die *'n* outomaties na die 'reggespelde' *?* (en nie *'n* nie) te laat verander as jy op 'n Afrikaanse dokument werk (wat dit as 'n 'spoelfout' sal aandui as jou
By
Ann Hiemstra
·
#18
·
|
Re: Die 'find and replace' van 'n met die 'korrekte 'n' Hoe asb?
? Ann, is hierdie daai een wat een karakter is of sit ¡¯n mens hulle nader aan mekaar met ¡®kerning¡¯? Indien wel een karakter, waar onder die simbole kry ¡¯n mens hom? (Of moet ek jou
By
Leona Labuschagne
·
#17
·
|
Re: Die 'find and replace' van 'n met die 'korrekte 'n' Hoe asb?
So baie dankie aan julle almal wat wou help! In 'n helder oomblik vanoggend het ek onthou wat ek in die verlede al gedoen het!: 1. Tik by search die enkel (opening) quote mark *'* gevolg deur *n* -
By
Ann Hiemstra
·
#16
·
|
Re: Die 'find and replace' van 'n met die 'korrekte 'n' Hoe asb?
Hier is my manier: 1. Vir waar ek self die dokument tik: ek het 'n autocorrect-inskrywing gemaak om 'n (met reguit aanhaling) met alt+0146n te vervang. 2. Waar daar bestaande verkeerde hinne is: doen
By
Charl Hattingh
·
#15
·
|
Re: Die 'find and replace' van 'n met die 'korrekte 'n' Hoe asb?
Tik dan ''n, en vee die "regte" aanhalingsteken uit. Samuel
By
Samuel Murray
·
#14
·
|
Re: Die 'find and replace' van 'n met die 'korrekte 'n' Hoe asb?
Ann, ek weet nie of dit jou gaan help nie, maar wat ek gedoen het is om in Find gewoonweg ¡® te tik, (wat as straight of smart quote kan verskyn, maak nie saak nie), en dan n en ¡¯n spasie. In
By
Leona Labuschagne
·
#13
·
|
Re: Die 'find and replace' van 'n met die 'korrekte 'n' Hoe asb?
Ann, ek DINK die volgende mag werk, maar dalk nie. Tik by Find in 'n - net gewone afkappingsteken en n By Replace *'n Na jy gereplace het, Find * en los Replace leeg. Ek is net bang dit werk nie as
By
Salom¨¦ Smith
·
#12
·
|
Die 'find and replace' van 'n met die 'korrekte 'n' Hoe asb?
Hallo almal, Kan iemand help met hoe ek op 'n Word dok die foutiewe 'n ( wat soos 'n enkel 'closing quote' voor 'n n lyk ) met die n met die afkappingsteken vooraan (wat ons met alt 1460 +n verkry) op
By
Ann Hiemstra
·
#11
·
|
Re: Voubiljettameletjies: efmoroctocog en andere
Baie dankie, Ann! Jy het my baie gehelp. Lekker dag
By
Charmaine Sullivan
·
#10
·
|
Voubiljettameletjies: efmoroctocog en andere
Hallo Charmaine, SO bly saam met julle oor die re?n! Ek antwoord in jou possie. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai
By
Ann Hiemstra
·
#9
·
|
Voubiljettameletjies: efmoroctocog en andere
Hallo almal Ek het vandag ¡® n hele lysie vrae. Ek is besig met vertaling van ¡® n medisynevoubiljet vir ¡® n middel wat binneaars ingespuit word en die volgende is vir my tameletjies: * Aktiewe
By
Charmaine Sullivan
·
#8
·
|
Re: Fuzzy repeats
Baie dankie, Samuel. Natuurlik, jy is reg oor die woorde v segmente, ek het ¡¯n moment¨ºre kortsluiting in my kop gehad!
By
Charl Hattingh
·
#7
·
|
Re: Fuzzy repeats
Ek vermoed di¨¦ "fuzzy repeats" is gewoon dit wat in ander CAT-tools as "internal fuzzy matches" bekend staan. M.a.w. dis segmente wat nie 'n fuzzy match in 'n TM het nie, maar 'n fuzzy match het met
By
Samuel Murray
·
#6
·
|