¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Re: Blast!


 

¿ªÔÆÌåÓý

Stem saam, Lynette ?¨C skuus, ek het nie mooi gelees nie, sien nou eers dit moes een woord gewees het

?

LEKKER NAWEEK, ALMAL!

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io
Sent: Thursday, 01 September 2022 11:47
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Blast!

?

Dankie Leona. Fees gaan goed werk want sy denotatiewe en konnotatiewe betekenis kan goed verduidelik word.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: 01 September 2022 11:40 AM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Blast!

?

Wat van ¡°ek het my gate uit geniet¡±?

?

?

?

?

?

?

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Jackie Viljoen
Sent: Wednesday, 31 August 2022 18:08
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Blast!

?

Na gelang van hoe die konteks lyk, sou ek s¨º: dit was ? fees! Of wat ? fees!

?

Ek gebruik dit gewoonlik self so as ek wil s¨º iets was baie lekker. Soms, dit was uit die boeke! Of dit was nou nommers.

?

?

?

?

?

Jackie Viljoen

It's not my job, it's my passion, and it shows

?

From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io
Sent: Wednesday, 31 August 2022 17:56
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] Blast!

?

Hallo almal

?

Hoe vertaal ek die sleng woord ¡°blast¡± in die sin: I had a blast; met een woord?

Dink julle dit is moontlik? Pret? Is dit goeie Afrikaans om te s¨º: Ek het pret gehad?

?

Daarna moet die denotatiewe en konnotatiewe betekenis van die woord gegee word.

Ek hoop ek het reg verduidelik.

?

Groete

Lynette

Join [email protected] to automatically receive all group messages.