¿ªÔÆÌåÓýDaardie re?l is m.i. heel logies, en nie ¡¯n geval van klem nie. ? A number of / some / a few / many / several is almal onbepaalde telwoorde/telfrases, en die onderwerp is die daaropvolgende s. nw., wat meervoud sal wees (bv. cars were damaged). ? In ¡°The number of ¡¡± is die onderwerp die woord ¡°number¡±, wat enkelvoud is; dus ¡°¡has risen sharply recently¡±. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Kas Smit
Sent: Tuesday, 30 August 2022 10:53 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] English grammar help needed ? Daar is ook nog Fowler se kommentaaroor die getal van die woord ¡®number¡¯: As number deur ¡®a¡¯ voorafgegaan word, is ¡®number¡¯ meervoud, en as dit deur ¡®the¡¯ voorafgegaan word, is dit enkelvoud. Dit gaan oor waar die klem val. Dieselfde sal geld vir ¡®group¡¯. Kas ? Sent from for Windows ? From: Tony Moen ? Ek moet met Kas saamstem, maar ek hou nog steeds nie van die resultaat nie. Dit herinner my aan die vraag of ¡°Elliott [die verhuisingsfirma] is amazing¡± of ¡°Elliott are amazing¡± korrek is. Dit was jare gelede die firma se radioslagspreuk, en daar was blykbaar kritiek daarop. Waarna die firma iets prakseer het soos ¡°Whether you think Elliott is amazing or are amazing¡.¡± ? Mens kan sulke keuses tussen die duiwel en die diep blou see pypkan deur herformulering: ? The group, comprising people from common backgrounds and with shared experiences, meets to share their insights, attitudes, beliefs and views on a specific topic. Weglating van ¡°brought together¡± is geen verlies nie; ¡°the group meets¡± volg vanselfsprekend, en die komma voor ¡°and¡± kan ook maar waai. Die Amerikaners is dol daaroor (hulle noem dit die Harvard-komma), maar die Britte (wat dit die Oxford-komma noem) is nie: ¡°Strangely enough, while the comma is so named after the Oxford University Press, which requires it in its style guidelines, it¡¯s not exactly popular in Britain. The anti-comma camp is loudest there, and those who oppose this punctuation mark argue it¡¯s unnecessary and clutters up a sentence.¡± ( ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Kas Smit ? Group is 'n versamelnaam. Is en are is albei reg na gelang daarvan of jy group as 'n enkel ding sien of as bestaande uit 'n klomp enkelinge. In jou teks kom die meervoud baie sterk deur. Kas ? On Fri, 26 Aug 2022, 16:42 Lynette Posthumus via , <lynetteposthumus=[email protected]> wrote:
? |