Re: WhatsApp
Hi Kas, daar is blykbaar nog mense op ZaLang wat nie aangesluit het nie.
Groete,
Anne
By
Anne Marais
·
#66244
·
|
Re: WhatsApp
Hoe bedoel jy nou Anne, ons is mos almal aangesluit?
Kas
Sent from Mail for Windows
Sent: Wednesday, 17 August 2022 14:56
To: zalang
Subject: [ZaLang] WhatsApp
Hallo almal,
Ek wil julle net
By
Kas Smit
·
#66243
·
|
WhatsApp
Hallo almal,
Ek wil julle net herinner: Ons het 'n baie aktiewe Afrikaanse
Taalpraktisynsgroep op WhatsApp. Indien julle wil aansluit, my nommer is
0795469055.
Vriendelike groete,
Anne Marais
--
By
Anne Marais
·
#66242
·
|
Re: self-paced
Dankie, Kas en Minette. Ek dink die afstandskoppelteken gaan werk. Ek gaan dit probeer en so bietjie los en later weer terugkom daarna. As ek op ¡®n beter opsie afkom, sal ek laat weet, maar ek
By
Anita Van Zyl
·
#66241
·
|
Re: self-paced
Anita, ek het nie die antwoord nie, maar sou 'n mens 'n samestelling met 'n
afstandskoppelteken kon oorweeg (eiepas- aanlyn kursus)?
Ek kry een trefslag vir eie-pas kursus met koppelteken, maar dit
By
Minette Visagie
·
#66240
·
|
Re: self-paced
eiepas- aanlyn kursus?
By
Kas Smit
·
#66239
·
|
self-paced
Hallo kollegas
Ek wonder of een van julle al ¡°self-paced¡± te?gekom het en dit in Afrikaans
moes vertaal. Ek weet mens kan dit na gelang van die konteks omskryf as ¡°om
teen jou eie tempo of
By
Anita Van Zyl
·
#66238
·
|
Re: Term: uniformtak of uniformafdeling
Baie dankie!
Jackie Viljoen
It's not my job, it's my passion, and it shows
Sent: Thursday, 21 July 2022 11:41
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Term: uniformtak of
By
Jackie Viljoen
·
#66237
·
|
Re: Term: uniformtak of uniformafdeling
Hallo Jackie
Dis is iets in dier voege:
Dis die tak van die SAPD wat dag tot dag operasionele take verrig, bv.
verklarings afneem, patrollie ry en adminstratiewe dienste aan die publiek
lewer - soos
By
[email protected]
·
#66236
·
|
Re: Term: uniformtak of uniformafdeling
En wat was die kenner se oplossing? Deel , asb.?
Jackie Viljoen
It's not my job, it's my passion, and it shows
Sent: Thursday, 21 July 2022 09:17
To: [email protected]
Subject: Re:
By
Jackie Viljoen
·
#66235
·
|
Re: Term: uniformtak of uniformafdeling
Baie dankie, Tony. ek het intussen by 'n polisiekenner (wat beslis meer
weet as die polisie self) aan die US reggekom.
Groete
Gerda
By
[email protected]
·
#66234
·
|
Re: Term: uniformtak of uniformafdeling
Ek kry niks in die politieke woordeboeke, polisiewoordeboek of staatkundewoordeboeke nie.
Op die SAPS se webtuiste lewer ¡¯n soektog na ¡°branch¡± en ¡°uniformed¡± die resultaat ¡°this page
By
Tony Moen
·
#66233
·
|
Term: uniformtak of uniformafdeling
Geliefdes
Het iemand raad of kan iemand my asb na iemand verwys wat kan help om die
eksakte definisie van die uniformtak of -afdeling van die SA Polisiediens
vas te pen? Waaruit bestaan hulle take
By
[email protected]
·
#66232
·
|
Re: "Remove personal information from this file on save" in Word 365
Hallo Samuel
Dit klink asof jy dalk soek na die spoorsinstellings. Ek is met vakansie en het nie 'n rekenaar hier nie, so my instruksies gaan waarskynlik 'n paar gate h¨º, maar ek hoop nietemin dit
By
Monica Bosman
·
#66231
·
|
"Remove personal information from this file on save" in Word 365
Skies vir die Engels; ek knip en plak my navraag.
Hello everyone
Can anyone tell me where is the "Remove personal information from this file on save" setting in Word 365?
To explain: I'm editing in
By
Samuel Murray
·
#66230
·
|
Re: Hulp met PDF l????ers
Hester,
Ek het Adobe Acrobat Reader DC (version 2022.001.20142 64 bit).
Ek word na 'n intekenbladsy herlei indien ek 'n PDF-dokument na 'n MS-Word dokument wil 'export'.
Die diens is nie gratis in
By
Cor Scheepers (Gmail)
·
#66229
·
|
Re: Hulp met PDF l??ers
Tony
As jy die jongste gratis weergawe van Adobe het, kan jy die dokument
omskakel na Word. Dis ¡¯n baie veiliger manier van doen.
Kind regards/Vriendelike groete
By
Hester van der Walt
·
#66228
·
|
Re: Hulp met PDF l??ers
Baie dankie, Cor!
Ek sal maar versigtig wees met die oplaai¡
Tony
Sent: Monday, 27 June 2022 19:28
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Hulp met PDF l??ers
Ek gebruik 'n (gratis)
By
Tony Moen
·
#66227
·
|
Re: Hulp met PDF l??ers
Ek gebruik 'n (gratis) webwerf Tony
ilovepdf.com
Ek het met groot sukses PDF na Word omgeskakel en die formatering behou.
Dit het 'n veeltal opsies van (en na PDF). Dit kan ook beperkings (bv. geen
By
Cor Scheepers (Gmail)
·
#66226
·
|
Re: Hulp met PDF l¨ºers
Watter program gebruik jy, Cor?
Sent: Monday, 27 June 2022 12:09
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Hulp met PDF l¨ºers
Stuur na my asb:
cor.scheepers@...
By
Tony Moen
·
#66225
·
|