Re: Afrikaans vir "self-construal"
In 'n geval soos die is transliterasie soms 'n uitweg, soos 'selfkonstruerend'. As mens die vakgebied nie goed ken nie kan jy klei trap as jy te verklarend probeer wees.
By
Kas Smit
·
#66126
·
|
Re: Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans
Ja, ek stem saam. Samuel
By
Samuel Murray
·
#66125
·
|
Re: Afrikaans vir "self-construal"
Hi Therina, Ek weet nie of dit kan help nie, maar ek weet daar is iets soos persoonlike konstrukteorie. Wat dan van persoonlike konstruk? Ek weet nie, ek probeer maar. Groete, Anne
By
Anne Marais
·
#66124
·
|
Permanente pos vir vertaler en taalversorger
Goeiemiddag Die IEB (Independent Examinations Board) is op soek na 'n vertaler en teksversorger. Rig asseblief alle navrae aan die bedryfshoof, Margie Luckay, by LuckayM@... . (
By
Elsabe Birkenmayer
·
#66123
·
|
Afrikaans vir "self-construal"
Hallo almal Ek is tans besig om 'n filosofie vraestel oor kulturele waardes na Afrikaans te vertaal en die volgende term potjie my: "self-construal". Wat kan dit in Afrikaans wees? Pharos lewer niks
By
Therina Van der Westhuizen
·
#66122
·
|
Re: Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans
Sowaar! Dankie, Retha en Gerda ¨C dit tel as ons volgende Vrydaggrappie! (Ek het nogal nou die dag oorweeg om dit ¡°buik-kners¡± te maak ... )
By
Leona Labuschagne
·
#66121
·
|
Re: Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans
O nee! Buikknak! Dit maak my dag! ? [email protected]> wrote:
By
[email protected]
·
#66120
·
|
Re: Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans
In die Prolingualys kom die term buikknak voor as vertaling vir 'abdominal crunch'. Groete Retha Sent: Wednesday, 30 March 2022 09:49 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Name van sportsoorte en
By
Bosman, Retha
·
#66119
·
|
Re: Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans
Samuel, ek dink jy het 'n foutjie gemaak. Ek is nie seker wat die korrekte Afrikaanse term is nie, maar optrekke is nie dieselfde as "stomach crunches" nie. " Great thank at beforebate." Klink soos my
By
Chavoux Luyt
·
#66118
·
|
Re: Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans
Samuel, jou yster, baie dankie! Great thank at after-bate. : - ) ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2
By
Leona Labuschagne
·
#66117
·
|
Re: Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans
Ek wend pogings aan: watera?robiese oefeninge a?robiese wateroefeninge kruisoefening-masjien/apparaat/afrigter oorkruisoefening-masjien/apparaat/afrigter 'n "Trainer" kan beide 'n masjien en 'n
By
Samuel Murray
·
#66116
·
|
Re: Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans
Dankie, Hester, ek maak dadelik so! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 Sent: Tuesday, 29 March 2022 11:46 To:
By
Leona Labuschagne
·
#66115
·
|
Re: Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans
Leona Het jy al op PharosAanlyn gekyk? Daar is sportterme. Ek dan is daar Viva vir Taalwerkers op Facebook ook. Sorrie ek kan nie self help nie. Groete <https://www.editors.org.za/> Sent: Tuesday,
By
Hester van der Walt
·
#66114
·
|
Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans
Hallo Almal Ek is weer besig met daai kopstrek-leefstylartikel-tipe-ding en is nie goed met soek op ZALang-lyste nie ... Mag ek julle asseblief pla met die volgende: aqua aerobics using a cross
By
Leona Labuschagne
·
#66113
·
|
Re: confirm
Oeps, verkeerde adres -- jammer almal! ==
By
Samuel Murray
·
#66112
·
|
Re: confirm
Jy kan nog steeds van die ou posadres af stuur, as jy wil. ==
By
Samuel Murray
·
#66111
·
|
confirm
By
Lynette Posthumus
·
#66110
·
|
Re: Taalgebruik: medisynes, meervoud
Dit help wel, Sam, om te weet dat daar verskillende opinies is. Op 'n ligter noot, en miskien net vir streekstaal, niemand noem "medikament" nie! En dit l¨º dan so lekker op die oor...
By
Tony Moen
·
#66109
·
|
Re: Taalgebruik: medisynes, meervoud
Wow! Dankie Sebastian en AWS! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 Sent: Monday, 28 March 2022 10:13 To: Monica
By
Leona Labuschagne
·
#66108
·
|
Re: Taalgebruik: medisynes, meervoud
Ek stem saam: die meervoud is nodig, veral vir hierdie tipe werk (hoewel ek dit deesdae ook oor die algemeen gebruik (waar daar sprake van meer as een middel is).)
By
Leona Labuschagne
·
#66107
·
|