Ai tog, julle ... (rekenaarvraag)
Ek het op die een of ander manier my 'bottom bar' befoeter sodat hy nie meer
woordtellings en karaktertellings wys nie . het nou al ORAL gesoek en
gekarring, maar niks werk nie, en die raad wat ek
By
Leona Labuschagne
·
#66664
·
|
Re: HELP! Afrikaans terme vir TV-draaiboekskrywers ensovoorts
Hierdie woordeboek het ek in die afgelope 24 jaar nog net ¡¯n paar keer
gebruik.
Afrikaanse woordeboeke is soos goed op die solder wat jy nog van oorle pa en
ma ge?rf het. Die dag nadat jy alles
By
Tony Moen
·
#66663
·
|
Re: HELP! Afrikaans terme vir TV-draaiboekskrywers ensovoorts
Dankie, Tony, jy is ¡¯n ster!
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2
Sent:
By
Leona Labuschagne
·
#66662
·
|
Re: HELP! Afrikaans terme vir TV-draaiboekskrywers ensovoorts
Cut (n.) sprongoorgang
Cut (v) regigeer; sny; uitsny
Cut away: wegflits (van hooftoneel)
Cut-away shot: wegflitsskoot
Pan: swenk (kamera); panning head/pand and tilt head:
By
Tony Moen
·
#66661
·
|
HELP! Afrikaans terme vir TV-draaiboekskrywers ensovoorts
Hallo Almal!
Kan een van julle my dalk s¨º waar ek ¡®n woordelys of e-woordeboek kan kry
met TV-tipe terme soos cut, pan, cutaway scene en so voort?
Sal dit baie waardeer!
Lekker week verder vir
By
Leona Labuschagne
·
#66660
·
|
Re: It takes a village > A
Tony, ek het nou heerlik gelag vir die ¡°misoes¡±!!
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA
By
Leona Labuschagne
·
#66659
·
|
Re: It takes a village > A
Wat van ¡°kinders grootmaak verg spanwerk/is ¡®n groepspoging¡± nie?
Groetnis, Elna
Sent: Monday, 26 February 2024 15:17
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] It takes a village > A
By
E Coetser
·
#66658
·
|
Re: It takes a village > A
Ek deel jou irritasie met nabootsing van Engelse terminologie, woordorde, beeldspraak en dies meer. Ek dink daar sal altyd diesulkes wees ¨C di¨¦ wat traag kou aan verandering en di¨¦ wat dit
By
Tony Moen
·
#66657
·
|
Re: It takes a village > A
Dankie, Tony. Jy slaan die spyker op die kop ¨C soos gewoonlik! Ek was nie van plan om die kli?nt daarop te wys nie. ?
Ek het my bedenkinge oor hulle taalvoorkeure, want hulle dink die
By
Lynette Posthumus
·
#66656
·
|
Re: It takes a village > A
Dan sou ek die bewoording van die liedjie hier onder gebruik. Dis net moontlik dat die dingetjie al bekend is, en aangesien dit afgekort word tot ¡°it takes a village¡± sal ¡°dit vat ¡¯n dorpie¡±
By
Tony Moen
·
#66655
·
|
Re: It takes a village > A
Tony, hier is die konteks:
The well-known African proverb ¡®it takes a village¡¯ is no understatement at (company¡¯s name) today as we strive to meaningfully improve the lives of millions of
By
Lynette Posthumus
·
#66654
·
|
Re: It takes a village > A
En nog ¡¯n brokkie, oor ek bedenkings het of die spreekwoord (of dan die konsep) regtig in Afrika onstaan het:
.
According to Random House's Dictionary of American Proverbs and Sayings edited by
By
Tony Moen
·
#66653
·
|
Re: It takes a village > A
Op soek na iets anders kry ek hierdie:
Dit vat ¡®n dorp om ¡®n kind te bou
(It takes a village to raise a child)
By
Tony Moen
·
#66652
·
|
Re: It takes a village > A
Hi almal!
Ek hou baie van Tony se voorstel. Dit maak sin en klink goed.
Groete,
Anne
By
Anne Marais
·
#66651
·
|
Re: It takes a village > A
Ek is nie seker of ¡°gemeenskap¡± die begrip ¡°village¡± raakvat nie. Ek sou by ¡°dorp¡± bly (die opvoeders moet darem op een plek wees om ¡¯n ogie te kan hou. Die lede van ¡¯n gemeenskap bly
By
Tony Moen
·
#66650
·
|
Re: It takes a village > A
Hallo Kas
Die volledige idioom is "it takes a village to raise a child¡± en dit is blykbaar ¡¯n Afrika-spreekwoord. Mens sal dan seker s¨º ¡°dit neem ¡¯n hele gemeenskap om ¡¯n kind groot te
By
Elsabe Birkenmayer
·
#66649
·
|
Re: It takes a village > A
Dis afgelei van die Afrika-spreekwoord ¡°It takes a village to raise a child¡±.
Lynette, hoe lyk jou teks en konteks?
Kind regards/Vriendelike groete
Sent: Monday, February 26, 2024
By
Hester van der Walt
·
#66648
·
|
Re: It takes a village > A
Hoe gebruik jy dit in 'n sin?
By
Kas Smit
·
#66647
·
|
Re: It takes a village > A
Hi Lynette,
Wat van: "dit vat 'n gemeenskap"? Wat s¨º die ander?
Vriendelike groete,
Anne
--
Anne Marais
Independent Language and Media Professional
BA (NWU) Postgrad.Dip.Translation (Unisa)
By
Anne Marais
·
#66646
·
|
It takes a village > A
Hoe sou julle "it takes a village" in Afrikaans vertaal?
Lynette
By
Lynette Posthumus
·
#66645
·
|