Keyboard Shortcuts
Likes
Search
Re: It takes a village > A
¿ªÔÆÌåÓýTony, ek het nou heerlik gelag vir die ¡°misoes¡±!! ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: Monday, February 26, 2024 5:47 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] It takes a village > A ? Ek deel jou irritasie met nabootsing van Engelse terminologie, woordorde, beeldspraak en dies meer. Ek dink daar sal altyd diesulkes wees ¨C di¨¦ wat traag kou aan verandering en di¨¦ wat dit najaag. Vroe?r is daar onderskei tussen each other en one another, deesdae s¨º party it¡¯s pointless. En he is vervang met they/them, ongeag hoeveel persone daar is (blykbaar is dit ¡¯n soort eerbewys aan vroue of staan die wiskundefout diskriminasie te? - hoe besimpled kan mens raak?). ? Ek kan ¡°omset het gegroei¡± nog verduur, maar ¡°hy groei sy besigheid¡± laat my wens hy het ¡¯n misoes. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io ? Dankie, Tony. Jy slaan die spyker op die kop ¨C soos gewoonlik! Ek was nie van plan om die kli?nt daarop te wys nie. ?? Ek het my bedenkinge oor hulle taalvoorkeure, want hulle dink die vertaling van ¡°Turnover grew by 10%¡± met ¡°Omset het met 10% gegroei¡± is Anglisisties en ¡¯n direkte vertaling!! Wat kan ek s¨º behalwe goeie genade ¡ ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen ? Dan sou ek die bewoording van die liedjie hier onder gebruik. Dis net moontlik dat die dingetjie al bekend is, en aangesien dit afgekort word tot ¡°it takes a village¡± sal ¡°dit vat ¡¯n dorpie¡± lekker inpas. ? Ek dink firma ABC mis die punt.? Die spreekwoord verwys na ¡¯n dorp, dus ¡¯n sosiaal samehorige groep individue wat dieselfde beginsels onderskryf. Dit het niks te doen met hoeveel mense daar is en of al daai lewens ¡°betekenisvol verbeter¡± word nie. Dit gaan om opvoeding en gedeelde verantwoordelikheid van dorpelinge. ? Maar ek sou nie die kli?nt daarop wys nie. Dis selfpropaganda van ¡¯n sakeonderneming, en wanvoorstelling, misleiding en oordrywing is gevestigde komponente in die advertensiew¨ºreld. Jy maak soos Maria ¨C jy oorweeg al hierdie dinge in jou hart. Jy hoef nie te besluit of die firma (a) nie die uitdrukking snap nie, dus onkundig is, of (b) dit wel snap, maar nogtans verkeerd gebruik en dus moedswillig is. Gee hulle maar die voordeel van die twyfel. ? Lekker om weer bietjie te klets! Tony ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io ? Tony, hier is die konteks: ? The well-known African proverb ¡®it takes a village¡¯ is no understatement at (company¡¯s name) today as we strive to meaningfully improve the lives of millions of people on a daily basis. ? Lynette ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen ? Op soek na iets anders kry ek hierdie: ? Dit vat ¡®n dorp om ¡®n kind te bou ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anne Marais ? Hi almal! Ek hou baie van Tony se voorstel. Dit maak sin en klink goed. ? Groete, Anne? ? On Mon, 26 Feb 2024 at 14:21, Tony Moen <transed@...> wrote:
? -- Error! Filename not specified.Error! Filename not specified. Anne Marais Independent Language and Media Professional ? ? |