¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Re: It takes a village > A


 

¿ªÔÆÌåÓý

Dankie, Tony. Jy slaan die spyker op die kop ¨C soos gewoonlik! Ek was nie van plan om die kli?nt daarop te wys nie. ??

Ek het my bedenkinge oor hulle taalvoorkeure, want hulle dink die vertaling van ¡°Turnover grew by 10%¡± met ¡°Omset het met 10% gegroei¡± is Anglisisties en ¡¯n direkte vertaling!!

Wat kan ek s¨º behalwe goeie genade ¡­

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: Monday, February 26, 2024 5:11 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] It takes a village > A

?

Dan sou ek die bewoording van die liedjie hier onder gebruik. Dis net moontlik dat die dingetjie al bekend is, en aangesien dit afgekort word tot ¡°it takes a village¡± sal ¡°dit vat ¡¯n dorpie¡± lekker inpas.

?

Ek dink firma ABC mis die punt.? Die spreekwoord verwys na ¡¯n dorp, dus ¡¯n sosiaal samehorige groep individue wat dieselfde beginsels onderskryf. Dit het niks te doen met hoeveel mense daar is en of al daai lewens ¡°betekenisvol verbeter¡± word nie. Dit gaan om opvoeding en gedeelde verantwoordelikheid van dorpelinge.

?

Maar ek sou nie die kli?nt daarop wys nie. Dis selfpropaganda van ¡¯n sakeonderneming, en wanvoorstelling, misleiding en oordrywing is gevestigde komponente in die advertensiew¨ºreld.

Jy maak soos Maria ¨C jy oorweeg al hierdie dinge in jou hart. Jy hoef nie te besluit of die firma (a) nie die uitdrukking snap nie, dus onkundig is, of (b) dit wel snap, maar nogtans verkeerd gebruik en dus moedswillig is.

Gee hulle maar die voordeel van die twyfel.

?

Lekker om weer bietjie te klets!

Tony

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io
Sent: Monday, February 26, 2024 4:51 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] It takes a village > A

?

Tony, hier is die konteks:

?

The well-known African proverb ¡®it takes a village¡¯ is no understatement at (company¡¯s name) today as we strive to meaningfully improve the lives of millions of people on a daily basis.

?

Lynette

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: Monday, February 26, 2024 3:17 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] It takes a village > A

?

Op soek na iets anders kry ek hierdie:

?

Dit vat ¡®n dorp om ¡®n kind te bou
(It takes a village to raise a child)

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anne Marais
Sent: Monday, February 26, 2024 2:29 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] It takes a village > A

?

Hi almal!

Ek hou baie van Tony se voorstel. Dit maak sin en klink goed.

?

Groete,

Anne?

?

On Mon, 26 Feb 2024 at 14:21, Tony Moen <transed@...> wrote:

Ek is nie seker of ¡°gemeenskap¡± die begrip ¡°village¡± raakvat nie. Ek sou by ¡°dorp¡± bly (die opvoeders moet darem op een plek wees om ¡¯n ogie te kan hou. Die lede van ¡¯n gemeenskap bly nie noodwendig mfisies naa aan mekaar nie (byv. Nedelanders, Duitsers of Portugese in Pretoria).

?

¡°Dit vat..¡± (tyd, moeite) is seker al aanvaarbaar (HAT het ¡°dit vat tyd¡±). Maar ek sou ¡°jy¡¯t ¡¯n hele dorp nodig om ¡¯n kind groot te maak¡± verkies.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Kas Smit
Sent: Monday, February 26, 2024 12:48 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] It takes a village > A

?

Hoe gebruik jy dit in 'n sin?

?

On Mon, 26 Feb 2024, 12:33 Anne Marais, <annemrs6@...> wrote:

Hi Lynette,

?

Wat van: "dit vat 'n gemeenskap"? Wat s¨º die ander?

?

Vriendelike groete,

Anne?

?

?

?


--
Anne Marais
Independent Language and Media Professional
BA (NWU) Postgrad.Dip.Translation (Unisa) Postgrad.Cert. Editing Methodology (Stell.) Postgrad.Cert. Editing Practice (Stell) Cert. Translation Theory and Practice (Cardiff)
Member of SATI, PEG and SAFREA
+27795469055
GMT+2

???

?

On Mon, 26 Feb 2024, 12:21 Lynette Posthumus via , <lynetteposthumus=[email protected]> wrote:

Hoe sou julle ¡°it takes a village¡± in Afrikaans vertaal?

?

Lynette


?

--

Error! Filename not specified.Error! Filename not specified.

Anne Marais

Independent Language and Media Professional
BA (NWU) Postgrad.Dip.Translation (Unisa) Postgrad.Cert. Editing Methodology (Stell.) Postgrad.Cert. Editing Practice (Stell) Cert. Translation Theory and Practice (Cardiff)?
Member of SATI, PEG and SAFREA
+27795469055
GMT+2

?

Image removed by sender.

?

Join [email protected] to automatically receive all group messages.