underplate > A
Hallo almal Die vertaing vir underplate in gasvryheidsbedryf ontglip my. Wie kan help asb.? Lynette
By
Lynette Posthumus
·
#66524
·
|
Re: tethered download > A
Hou baie van letterliker!
By
Lynette Posthumus
·
#66523
·
|
Re: tethered download > A
Dankie Samuel, waardeer jou antwoord. Groete Lynette
By
Lynette Posthumus
·
#66522
·
|
Re: tethered download > A
Volgens 'n google-soektog word tethered downloads ook soms temporary downloads genoem. Dit is wanneer die l¨ºer dusdanig afgelaai word dat dit na 'n bepaalde tyd outomaties uitgevee word of na 'n
By
Samuel Murray
·
#66521
·
|
Re: tethered download > A
Dankie vir jou moeite, Tony. Hoop dit gaan goed met jou en dat jy warm en gesond bly. Groot groete uit Bethal Lynette Sent: Tuesday, July 18, 2023 12:38 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang]
By
Lynette Posthumus
·
#66520
·
|
Re: tethered download > A
Hierdie kan dalk help. Die artikel gaan oor die aflaai van musiek, maar die beginsels is seker algemeen geldig. Beslis die moeit werd om te lees. ¡°Limited Downloads The consumer does not have full
By
Tony Moen
·
#66519
·
|
Re: tethered download > A
Hallo Chavoux Dankie vir die inligting. Groete en bly warm Lynette Sent: Monday, July 17, 2023 12:16 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] tethered download > A Hallo Lynette Dit is die eerste
By
Lynette Posthumus
·
#66518
·
|
Re: tethered download > A
Hallo Lynette Dit is die eerste keer dat ek die term hoor. Ek is nie seker hoe so iets ge?mplementeer sou word nie. Dit kon wees dat die l¨ºer net deur die web-blaaier gelees kan word? Dan sal 'n
By
Chavoux Luyt
·
#66517
·
|
tethered download > A
Hallo almal A tethered download is a digital file that is delivered electronically to a computer or other device to reside there on a limited basis. Hoe sou julle tethered download vertaal? Lynette
By
Lynette Posthumus
·
#66516
·
|
Re: free body diagram
Dankie, Elsab¨¦, ook vir die raad oor die woordkeuse. Ek is soms geneig om hardnekkig by woordeboeke te hou. Dit laat my altyd veiliger voel, maar dit frustreer ander soms (veral onderwysers!). Groete
By
Minette Visagie
·
#66515
·
|
Re: free body diagram
Hallo Minette Ek stuur vir jou ¡®n bladsy uit ¡®n handboek aan. Hulle gebruik ander terme as die woordeboeke. Dit help nie mens gebruik die ¡®regte¡¯ woord en niemand verstaan mens nie. Ek hoop
By
Elsabe Birkenmayer
·
#66514
·
|
Re: free body diagram
Hallo Elsabe 'n Soektog het my nou na hierdie e-pos van jou gelei. Ek het ook die term "vrye kragtediagram"vin 'n teks gekry en dit dadelik na een woord verander omdat ek reken dis nie die diagram wat
By
Minette Visagie
·
#66513
·
|
Vertaling Eng-Afr-Zu-Xh
Ek het die volgende versoek gekry en soek iemand om die Afrikatale te hanteer. Die (oorsese) kli?nt het hiertoe ingestem, en dat ek die hele opdrag hanteer. Wanneer die betaling inkom, deel ons die
By
Tony Moen
·
#66512
·
|
Re: FREE WEBINAR ? AI-Powered Translation with DeepL
DeepL is goed met Europese en ander eerstew¨ºreldtale, maar hanteer geen Afrikatale nie, ook nie Afrikaans nie, sover ek weet. *[image: cid:image006.png@...]**Please consider the
By
Jaco Breytenbach
·
#66511
·
|
Re: FREE WEBINAR ? AI-Powered Translation with DeepL
As jy die betaalde weergawe het, dan kry jy 'n kode genaamd 'n API key, wat jy dan ¨ºrens in jou vertaalsagteware moet invoer. Dit hang van jou vertaalsagteware af of dit met DeepL kan koppel. Jy het
By
Samuel Murray
·
#66510
·
|
Re: FREE WEBINAR ? AI-Powered Translation with DeepL
Ek vra my af hoe DeepL (wat al ¡®n paar jaar lank op Linguee adverteer) met CAT-programme (firma-intern of alleenstaande) saamwerk. Daarbenewens het baie firma¡¯s interne voorgeskrewe woordelyste.
By
Tony Moen
·
#66509
·
|
FREE WEBINAR ? AI-Powered Translation with DeepL
Lyk interessant. Elsab¨¦ Birkenmayer 0823721939 Begin forwarded message:
By
Elsabe Birkenmayer
·
#66508
·
|
Editing an author field in Word
How can one remove the comma in an author field such as the following? ". seem to raise this global competency score (Tayler, et al., 2013). It does not show here, but the field in brackets is used
By
Tony Moen
·
#66507
·
|
Re: funding grid in Afrikaans
Dankie, Tony, ek oorweeg ook nogal raamwerk. Sent: Friday, March 31, 2023 1:54 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] funding grid in Afrikaans Daar is beslis lyslede wat meer vertroud is
By
Anita Van Zyl
·
#66506
·
|
Re: funding grid in Afrikaans
Daar is beslis lyslede wat meer vertroud is hiermee, maar befondsingsrooster, inkomstetoedelingsrooster of selfs hulpbrontoedelingsrooster lyk almal na skaflike terme. Google ook income allocation
By
Tony Moen
·
#66505
·
|