Re: Hulp met PDF l¨ºers
Probeer PDF to WORD. Ek het ongelukkig nie nou die adres nie, maar tik net
PDF to WORD in op google
Jackie Viljoen
It's not my job, it's my passion, and it shows
Sent: Monday,
By
Jackie Viljoen
·
#66224
·
|
Re: Hulp met PDF l¨ºers
Dis eintlik die maandelikse subskripsie van so R275 (afhangend van die
dollar) werd. Adobe Acrobat Pro DC.
Behalwe dat dit omskepping so te s¨º 98% akkuraat doen, is daar talle ander
voordele ¨C
By
Arina Wilson
·
#66223
·
|
Re: Hulp met PDF l¨ºers
Ek kon dit vroee?r doen, maar met die omskakeling na Windows Nuut het die
program verdwyn. Dis nou ¡¯n subskripsiediens en te duur vir my.
Dit kontreks en foto¡¯s omskakel, en nogal redelik
By
Tony Moen
·
#66222
·
|
Re: Hulp met PDF l¨ºers
Ek sien jy is reeds geholpe.
Elsab¨¦ Birkenmayer
0823721939
By
Elsabe Birkenmayer
·
#66221
·
|
Re: Hulp met PDF l¨ºers
Ek kan. E-pos dit na elsabeb@....
Elsab¨¦ Birkenmayer
0823721939
By
Elsabe Birkenmayer
·
#66220
·
|
Re: Hulp met PDF l¨ºers
Stuur na my asb:
cor.scheepers@...
<lynetteposthumus@...> wrote:
By
Cor Scheepers (Gmail)
·
#66219
·
|
Hulp met PDF l¨ºers
Kan iemand my help om PDF-l¨ºers na Word om te skakel?
Lynette
By
Lynette Posthumus
·
#66218
·
|
Re: CLS medies
Ek vertel die storie op die Afrikaanse Taalpraktisyns se WhatsApp groep.
Sent from Mail for Windows
Sent: Tuesday, 21 June 2022 15:14
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] CLS medies
By
Kas Smit
·
#66217
·
|
Re: CLS medies
Hahaha!
Hy het daardie raad gegee vir elke vreemde vertaling wat ons moes probeer skep.
Sent: Monday, 20 June 2022 17:27
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] CLS medies
Ek het PJ nie
By
Stella
·
#66216
·
|
aanhalingstekens
Sou mens in die sin
The terms attorney, notary and conveyancer are also defined
die betrokke terme in aanhalingstekens plaas, en dien wel, enkeles of
dubbelles?
Ek weet wat die AWS s¨º, maar
By
Tony Moen
·
#66215
·
|
Re: Is nog nie Vrydag nie
En daardie teerbraai ¨C waar bande verbrand word ¨C het gewoonlik te make met koste van die een of ander iets!
Jackie Viljoen
It's not my job, it's my passion, and it shows
By
Jackie Viljoen
·
#66214
·
|
Re: TransPerfect
Eerlikwaar, as mens kyk watter lede van die sogenaamde homo sapiens almal in die parlement ¡°agbare lede¡± genoem word, verdien Sam om ¡°tienbare lid¡± van Zalang genoem te word!
Sent:
By
Tony Moen
·
#66213
·
|
Is nog nie Vrydag nie
¡ maar so van nuwe woorde gepraat, wat van ¡¯n nuwe woord vir ons jongste tradisie?
Teerbraai: om op straat bande te verbrand uit protes. Teen enigiets.
Engels: tarbeque.
Dit prewel nogal
By
Tony Moen
·
#66212
·
|
Re: CLS medies
Mooie storie! Dankie, Tony, daar steek sekerlik waarheid in!
By
Minette Visagie
·
#66211
·
|
Re: TransPerfect
O ja ¨C jy¡¯s hoogs agbaar, onse Samuel!
Kind regards/Vriendelike groete
<https://www.editors.org.za/>
Sent: Monday, June 20, 2022 5:25 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang]
By
Hester van der Walt
·
#66210
·
|
Re: TransPerfect
Ek sekondeer!
Sent: Monday, 20 June 2022 17:25
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] TransPerfect
Ek dink weer jy bied ons so dikwels oplossings of pitkos dat jy beslis as agbaar gereken
By
Tony Moen
·
#66209
·
|
Re: TransPerfect
Dankie!!
TP = TransPerfect. Ek stoor my werk onder die kli?nt se naam.
By
Tony Moen
·
#66208
·
|
Re: CLS medies
Ek het PJ nie persoonlik geken nie, maar volgens oorlewering was dit sy advies as jy ¡¯n nuwe woord raakloop en bedenkinge koester. Prewel dit so drie of vier keer en jy sal wel daaraan gewoond
By
Tony Moen
·
#66207
·
|
Re: TransPerfect
Ek dink weer jy bied ons so dikwels oplossings of pitkos dat jy beslis as
agbaar gereken kan word, Samuel :)
By
Minette Visagie
·
#66206
·
|
Re: TransPerfect
Skies, ek sien nou eers die "agbare". Daardie status het ek nog nie bereik nie.
Samuel
By
Samuel Murray
·
#66205
·
|