Re: TransPerfect
Ja. Jy moet by Program Director aanmeld. https://sso.transperfect.com/ Daarna moet jy na die korrekte deel gaan (TPT of TDC). Aan die bokant, gaan na die "Inbox"-oortjie. Klik dan op die projek wat jy
By
Samuel Murray
·
#66204
·
|
TransPerfect
Is daar dalk een of meer agbare lede wat vir TransPerfect werk/gewerk het? Ek is nuut daar en wonder hoe ek ¡¯n Word-dokument wat ek vir hulle hersien het, in hul Program Director opgelaai kry. Die
By
Tony Moen
·
#66203
·
|
Re: CLS medies
Vertel vir ons almal die storie! <lynetteposthumus@...> wrote:
By
Salom¨¦ Smith
·
#66202
·
|
Re: CLS medies
Tony Dit klink my nie sy het Pieter Taljaard geken nie. Vertel haar die storie ¡ Groete Lynette Sent: 20 June 2022 03:42 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] CLS medies As 'n mens 'n term
By
Lynette Posthumus
·
#66201
·
|
Re: CLS medies
As 'n mens 'n term moet skep, sou ek eerder verwag anonimisasie (na die Engels anonymization) as anonimifikasie. Anonimiseerder ook na my mening beter as anoniemmaker. Pieter Taljaard se preweltoets?
By
Minette Visagie
·
#66200
·
|
Re: CLS medies
Dankie weereens, Minette. Goeie advies ¨C maar dit laat nog ¡®n vraag. Byvoorbeeld: * Die opskrif ¡°anonymization¡± vereis dan iets soos ¡°anoniemmaking¡±, wat m.i. nie juis beter klink as
By
Tony Moen
·
#66199
·
|
Re: Koppelteken of nie?
Dankie Minette! Sent: Monday, 20 June 2022 12:57 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Koppelteken of nie? CAUTION: This email originated from outside of the University of Johannesburg. DO NOT
By
Bosman, Retha
·
#66198
·
|
Re: CLS medies
Tony, ek het toe by Pharos navraag gedoen. Hulle antwoord so: Morfologies gesproke is dit moontlik om van ¡®anoniem¡¯ die werkwoordelike afleidings ¡®anonim*eer*¡¯, ¡®anonim*ieer*¡¯ of
By
Minette Visagie
·
#66197
·
|
Re: Koppelteken of nie?
Hallo Retha, na aanleiding van AWS 12.24 (bv hoof- mediese beampte, top- akademiese presteerder), moet dit jou eerste opsie met die afstandkoppelteken wees. Groete Minette [email protected]> wrote:
By
Minette Visagie
·
#66196
·
|
Re: Sophie se blogs
Baie, baie dankie Minette. Sent: Friday, 17 June 2022 14:39 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Sophie se blogs Dis viva-afrikaans.org <http://viva-afrikaans.org> . Jy moet net registreer.
By
Stella
·
#66195
·
|
Re: Koppelteken of nie?
Dankie Gerda:) Sent: Monday, 20 June 2022 11:23 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Koppelteken of nie? CAUTION: This email originated from outside of the University of Johannesburg. DO NOT
By
Bosman, Retha
·
#66194
·
|
Re: Koppelteken of nie?
Hallo Retha Dit kry die afstandskoppelteken, nl. gehalte- voorskoolse onderrig, want sondervoorskoolse sou gehalteonderrig een woord wees. Groete Gerda [email protected]> wrote:
By
[email protected]
·
#66193
·
|
Koppelteken of nie?
Dags¨º! Ek werk so selde in Afrikaans dat ek nou twyfel: gehalte- voorskoolse onderrig OF gehalte voorskoolse onderrig Vriendelike groete Retha ________________________________ This email and all
By
Bosman, Retha
·
#66192
·
|
Re: CLS medies
Dis wat ek ook besluit het. Sent: Monday, 20 June 2022 10:06 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] CLS medies Hallo Tony Sou dit nie streng gesproke kapill¨ºreleksindroom wees nie? Groete Monica
By
Tony Moen
·
#66191
·
|
Re: CLS medies
Hallo Tony Sou dit nie streng gesproke kapill¨ºreleksindroom wees nie? Groete Monica
By
Monica Bosman
·
#66190
·
|
Re: CLS medies
Tony, my gedagtes hieroor sover (nie deeglik nagevors nie) : - -ifiseer vir Engelse werkwoorde wat op -ify eindig (quantify, qualify -> kwalifiseer/kwantifiseer) - -(al)iseer of -eer vir die Engelse
By
Minette Visagie
·
#66189
·
|
Re: CLS medies
Dankie, Minette en Leona. Waar twee of drie oor ¡¯n saak saamstem en soveel analo? inroep, het ek grond onder my voete. Nou iets wat mens ¡°iffi¡± sou kon noem: Ek merk dat by maksimum, minimum en
By
Tony Moen
·
#66188
·
|
Re: CLS medies
Ek gebruik ook ¡°kapill¨ºreleksindroom¡±. ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 Van: [email protected] Namens
By
Leona Labuschagne
·
#66187
·
|
Re: CLS medies
Ek wil met jou saamstem, Tony. Taalkundig sou ek dit ook as een woord regverdig (vergelyk miskien prikkelbaredermsindroom, rustelosedermsindroom, karpaletonnelsindroom - laasgenoemde in die Woordeboek
By
Minette Visagie
·
#66186
·
|
CLS medies
Capillary leak syndrome: Ek kry op Google allerlei spellings hiervan: kapill¨ºre leksindroom of kapill¨ºre lek sindroom of kapill¨ºre lek-sindroom Nie een van die bronne lyk vir my betroubaar of
By
Tony Moen
·
#66185
·
|