Eerlikwaar, as mens kyk watter lede van die sogenaamde homo sapiens almal in die parlement ¡°agbare lede¡± genoem word, verdien Sam om ¡°tienbare lid¡± van Zalang genoem te word!
Ek dink weer? jy bied ons so dikwels oplossings of pitkos?dat jy beslis as agbaar gereken kan word, Samuel :)?
?
On Mon, 20 Jun 2022 at 17:18, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote:
On 20/06/2022 17:16, Samuel Murray wrote: > On 20/06/2022 16:55, Tony Moen wrote: > >> Is daar dalk een of meer agbare lede wat vir TransPerfect werk/gewerk >> het? > > Ja.
Skies, ek sien nou eers die "agbare".? Daardie status het ek nog nie bereik nie.