¡ maar so van nuwe woorde gepraat, wat van ¡¯n nuwe woord vir ons jongste tradisie?
Teerbraai: om op straat bande te verbrand uit protes. Teen enigiets.
Engels: tarbeque.
Dit prewel nogal lekker.
?
Hou die pers dop vir teerbraaie teen die prys van tweedehande buitebande.?