Keyboard Shortcuts
Likes
- Zalang
- Messages
Search
FW: HELP ASB
开云体育Hallo Almal ’n Kli?nt skryf vir my Daar is alweer ‘n weddenskap in die PE kantoor!? Ons het ‘n taalkundige met baie ervaring nodig om te help….daarom klop ons aan jou deur! Hoe sal jy die volgende woorde gebruik?
? En skielik besef ek toe ek besluit gewoonlik op my ‘gut feeling’ maar kan die nie verduidelik nie en kry dit ook nie in die AWS nie … en weet ook nie hoe of waar om in Skryf Afrikaans te soek nie … ? Seblief, julle Wysaards, hélp! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: Patti
Sent: Thursday, 24 March 2022 14:53 To: Leona Labuschagne <leona@...> Cc: Leon <leon@...>; Adele <adele@...>; Bonita <nwga@...> Subject: FW: HELP ASB ? Beste Leona ? Daar is alweer ‘n weddenskap in die PE kantoor! ? Ons het ‘n taalkundige met baie ervaring nodig om te help….daarom klop ons aan jou deur! Hoe sal jy die volgende woorde gebruik?
? Hoop jy kan help? ? Baie Groete ? ? Patti Myburgh Manager: Finance email: pattim@... website: NWGA of SA , PO Box 34291, Newton Park, Port Elizabeth, 6055 41a Pickering Street, Newton Park, Port Elizabeth, 6045 Tel no (041) 3655030 / 082 8093358; Fax no. (041) 3655035? / 0865842661 National Wool Growers’ Association of South Africa (Established 1929) ? The information transmitted in this e-mail is confidential and is legally privileged. It is intended solely for the person or entity to which it is addressed. If this e-mail in not intended for you, you cannot copy, distribute, or disclose the contents to anyone.? If you are not the intended recipient, please delete the e-mail. Whilst all reasonable steps have been taken to ensure the accuracy and integrity of all data transmitted electronically, no liability is accepted if the data, for whatever reason, is corrupt or does not reach its intended destination. ? ? |
||
Re: Social and ethics committee
开云体育Ek sou nie maatskaplike koppel nie (dis ? byvoeglike naamwoord) maar wel etiek + komitee (albei s.nw.). Dus = maatskaplike en etiekkomitee. ? ? ? ? ? It's not my job, it's my passion, and it shows ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Elna Coetser via groups.io
Sent: Thursday, 24 March 2022 14:08 To: [email protected] Subject: [ZaLang] Social and ethics committee ? ? Kollegas, hoe sou julle social and ethics committee vertaal? Dis net een komitee, dus sou ek reken maatskaplike-en-etiekkomitee. Wat dink julle?
Everything in this e-mail and any attachments relating to the official business of Medihelp is proprietary to Medihelp Medical Scheme. It is confidential, legally privileged and protected by law. Medihelp does not own and endorse any other content. Views and opinions are those of the sender unless clearly stated as being those of Medihelp. The person addressed in the e-mail is the sole authorised recipient. Please notify the sender immediately if it has unintentionally reached you and do not read, disclose or use the content in any way, but permanently delete this email from your system. Medihelp cannot assure that the integrity of this communication has been maintained nor that it is free of errors, virus, interception or interference. |
||
Social and ethics committee
Elna Coetser
开云体育Kollegas, hoe sou julle social and ethics committee vertaal? Dis net een komitee, dus sou ek reken maatskaplike-en-etiekkomitee. Wat dink julle? Elna Coetser Language Information service practitioner Telephone: 012 334 2113 Everything in this e-mail and any attachments relating to the official business of Medihelp is proprietary to Medihelp Medical Scheme. It is confidential, legally privileged and protected by law. Medihelp does not own and endorse any other content. Views and opinions are those of the sender unless clearly stated as being those of Medihelp. The person addressed in the e-mail is the sole authorised recipient. Please notify the sender immediately if it has unintentionally reached you and do not read, disclose or use the content in any way, but permanently delete this email from your system. Medihelp cannot assure that the integrity of this communication has been maintained nor that it is free of errors, virus, interception or interference. |
||
night auditor> A
开云体育Hallo Hester, ? Ek het net die antwoord op haar vraag gekry. ? Maar terwyl ek op die lyn is, weet iemand waarmee night auditor vertaal word? Dis iemand wat tussen 23:00 en 7:00 by groot hotelle se ontvangs werk. ? Groete ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Hester van der Walt
Sent: 23 March 2022 02:42 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Hoofletters of kleinletters? ? Hallo Lynette Ek kan jou sien. Kry jy die groepboodskappe, bv Anita se navraag van vanoggend? Groete ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus ? Is ek nog op hierdie groep? Dankie Lynette ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Hester van der Walt ? Hallo Anita Ek verskaf uittreksels uit ons GCIS stylgids wat mooi eenvoudig is: Wat G/government betref sou jy met veiligheid kleinletter kon gebruik. Ky kook my opm by jou vrae. Sterkte! ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl ? Hallo almal ? Ek proeflees op die oomblik ‘n Engelse dokument wat deur baie verskillende redigeerders geredigeer is. En ook deur verskillende komitees opgestel en geskryf is. Ek het hier heel aan die einde ingekom, en nou is daar heelwat dinge wat nie konsekwent is nie en wat ek nou min of meer konsekwent probeer maak. Maar dis moeilik as daar slegs twee dae oor is om al die inkonsekwenthede op te tel! ? Ek draai nou vas met die volgende: ? President Salva Kiir – hier is dit altyd ‘n hoofletter want dit is sy title KORREK Maar wat van: The President of the Republic of South Sudan (sonder sy naam), want ek kry ook: The president of the Republic of South Sudan KLEINLETTER En dan ook: The President of the Republic of South Sudan, General Salva Kiir, announced …? ? Ek voel dat President in die middel van ‘n sin slegs ‘n hoofletter moet kry as dit gevolg word deur die naam van die persoon. Maar is ek besig om heeltemal deurmekaar te raak? ? En dieselfde gebeur met Government x government. Hulle gebruik Government of South Africa en Government of Japan met hoofletters in ‘n sin, bv. It was made possible by the Government of Japan. Hier voel ek dit moet nie met ‘n hoofletter gespel word nie. ? Enige hulp word opreg waardeer! Groete Anita ?
Attachments: |
||
Re: Hoofletters of kleinletters?
开云体育Hallo Lynette Hierdie e-pos van jou het na die groep toe deurgekom. Maar ek het al voorheen van jou ZaLang e-posse in my junk mail gekry – het ek gesien as ek dit gaan skoonmaak het. ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Lynette Posthumus
Sent: Wednesday, March 23, 2022 2:01 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Hoofletters of kleinletters? ? Is ek nog op hierdie groep? Dankie Lynette ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Hester van der Walt ? Hallo Anita Ek verskaf uittreksels uit ons GCIS stylgids wat mooi eenvoudig is: Wat G/government betref sou jy met veiligheid kleinletter kon gebruik. Ky kook my opm by jou vrae. Sterkte! ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl ? Hallo almal ? Ek proeflees op die oomblik ‘n Engelse dokument wat deur baie verskillende redigeerders geredigeer is. En ook deur verskillende komitees opgestel en geskryf is. Ek het hier heel aan die einde ingekom, en nou is daar heelwat dinge wat nie konsekwent is nie en wat ek nou min of meer konsekwent probeer maak. Maar dis moeilik as daar slegs twee dae oor is om al die inkonsekwenthede op te tel! ? Ek draai nou vas met die volgende: ? President Salva Kiir – hier is dit altyd ‘n hoofletter want dit is sy title KORREK Maar wat van: The President of the Republic of South Sudan (sonder sy naam), want ek kry ook: The president of the Republic of South Sudan KLEINLETTER En dan ook: The President of the Republic of South Sudan, General Salva Kiir, announced …? ? Ek voel dat President in die middel van ‘n sin slegs ‘n hoofletter moet kry as dit gevolg word deur die naam van die persoon. Maar is ek besig om heeltemal deurmekaar te raak? ? En dieselfde gebeur met Government x government. Hulle gebruik Government of South Africa en Government of Japan met hoofletters in ‘n sin, bv. It was made possible by the Government of Japan. Hier voel ek dit moet nie met ‘n hoofletter gespel word nie. ? Enige hulp word opreg waardeer! Groete Anita ?
|
||
Re: Hoofletters of kleinletters?
开云体育Hallo Lynette Ek kan jou sien. Kry jy die groepboodskappe, bv Anita se navraag van vanoggend? Groete ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus
Sent: Wednesday, March 23, 2022 2:01 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Hoofletters of kleinletters? ? Is ek nog op hierdie groep? Dankie Lynette ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Hester van der Walt ? Hallo Anita Ek verskaf uittreksels uit ons GCIS stylgids wat mooi eenvoudig is: Wat G/government betref sou jy met veiligheid kleinletter kon gebruik. Ky kook my opm by jou vrae. Sterkte! ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl ? Hallo almal ? Ek proeflees op die oomblik ‘n Engelse dokument wat deur baie verskillende redigeerders geredigeer is. En ook deur verskillende komitees opgestel en geskryf is. Ek het hier heel aan die einde ingekom, en nou is daar heelwat dinge wat nie konsekwent is nie en wat ek nou min of meer konsekwent probeer maak. Maar dis moeilik as daar slegs twee dae oor is om al die inkonsekwenthede op te tel! ? Ek draai nou vas met die volgende: ? President Salva Kiir – hier is dit altyd ‘n hoofletter want dit is sy title KORREK Maar wat van: The President of the Republic of South Sudan (sonder sy naam), want ek kry ook: The president of the Republic of South Sudan KLEINLETTER En dan ook: The President of the Republic of South Sudan, General Salva Kiir, announced …? ? Ek voel dat President in die middel van ‘n sin slegs ‘n hoofletter moet kry as dit gevolg word deur die naam van die persoon. Maar is ek besig om heeltemal deurmekaar te raak? ? En dieselfde gebeur met Government x government. Hulle gebruik Government of South Africa en Government of Japan met hoofletters in ‘n sin, bv. It was made possible by the Government of Japan. Hier voel ek dit moet nie met ‘n hoofletter gespel word nie. ? Enige hulp word opreg waardeer! Groete Anita ?
|
||
Re: Hoofletters of kleinletters?
开云体育Is ek nog op hierdie groep? Dankie Lynette ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Hester van der Walt
Sent: 23 March 2022 01:12 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Hoofletters of kleinletters? ? Hallo Anita Ek verskaf uittreksels uit ons GCIS stylgids wat mooi eenvoudig is: Wat G/government betref sou jy met veiligheid kleinletter kon gebruik. Ky kook my opm by jou vrae. Sterkte! ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl ? Hallo almal ? Ek proeflees op die oomblik ‘n Engelse dokument wat deur baie verskillende redigeerders geredigeer is. En ook deur verskillende komitees opgestel en geskryf is. Ek het hier heel aan die einde ingekom, en nou is daar heelwat dinge wat nie konsekwent is nie en wat ek nou min of meer konsekwent probeer maak. Maar dis moeilik as daar slegs twee dae oor is om al die inkonsekwenthede op te tel! ? Ek draai nou vas met die volgende: ? President Salva Kiir – hier is dit altyd ‘n hoofletter want dit is sy title KORREK Maar wat van: The President of the Republic of South Sudan (sonder sy naam), want ek kry ook: The president of the Republic of South Sudan KLEINLETTER En dan ook: The President of the Republic of South Sudan, General Salva Kiir, announced …? ? Ek voel dat President in die middel van ‘n sin slegs ‘n hoofletter moet kry as dit gevolg word deur die naam van die persoon. Maar is ek besig om heeltemal deurmekaar te raak? ? En dieselfde gebeur met Government x government. Hulle gebruik Government of South Africa en Government of Japan met hoofletters in ‘n sin, bv. It was made possible by the Government of Japan. Hier voel ek dit moet nie met ‘n hoofletter gespel word nie. ? Enige hulp word opreg waardeer! Groete Anita ?
|
||
Re: Hoofletters of kleinletters?
开云体育Hallo Anita Ek verskaf uittreksels uit ons GCIS stylgids wat mooi eenvoudig is: Wat G/government betref sou jy met veiligheid kleinletter kon gebruik. Ky kook my opm by jou vrae. Sterkte! ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl
Sent: Wednesday, March 23, 2022 11:50 AM To: [email protected] Subject: [ZaLang] Hoofletters of kleinletters? ? Hallo almal ? Ek proeflees op die oomblik ‘n Engelse dokument wat deur baie verskillende redigeerders geredigeer is. En ook deur verskillende komitees opgestel en geskryf is. Ek het hier heel aan die einde ingekom, en nou is daar heelwat dinge wat nie konsekwent is nie en wat ek nou min of meer konsekwent probeer maak. Maar dis moeilik as daar slegs twee dae oor is om al die inkonsekwenthede op te tel! ? Ek draai nou vas met die volgende: ? President Salva Kiir – hier is dit altyd ‘n hoofletter want dit is sy title KORREK Maar wat van: The President of the Republic of South Sudan (sonder sy naam), want ek kry ook: The president of the Republic of South Sudan KLEINLETTER En dan ook: The President of the Republic of South Sudan, General Salva Kiir, announced …? ? Ek voel dat President in die middel van ‘n sin slegs ‘n hoofletter moet kry as dit gevolg word deur die naam van die persoon. Maar is ek besig om heeltemal deurmekaar te raak? ? En dieselfde gebeur met Government x government. Hulle gebruik Government of South Africa en Government of Japan met hoofletters in ‘n sin, bv. It was made possible by the Government of Japan. Hier voel ek dit moet nie met ‘n hoofletter gespel word nie. ? Enige hulp word opreg waardeer! Groete Anita ?
|
||
Hoofletters of kleinletters?
开云体育Hallo almal ? Ek proeflees op die oomblik ‘n Engelse dokument wat deur baie verskillende redigeerders geredigeer is. En ook deur verskillende komitees opgestel en geskryf is. Ek het hier heel aan die einde ingekom, en nou is daar heelwat dinge wat nie konsekwent is nie en wat ek nou min of meer konsekwent probeer maak. Maar dis moeilik as daar slegs twee dae oor is om al die inkonsekwenthede op te tel! ? Ek draai nou vas met die volgende: ? President Salva Kiir – hier is dit altyd ‘n hoofletter want dit is sy titel Maar wat van: The President of the Republic of South Sudan (sonder sy naam), want ek kry ook: The president of the Republic of South Sudan En dan ook: The President of the Republic of South Sudan, General Salva Kiir, announced …? ? Ek voel dat President in die middel van ‘n sin slegs ‘n hoofletter moet kry as dit gevolg word deur die naam van die persoon. Maar is ek besig om heeltemal deurmekaar te raak? ? En dieselfde gebeur met Government x government. Hulle gebruik Government of South Africa en Government of Japan met hoofletters in ‘n sin, bv. It was made possible by the Government of Japan. Hier voel ek dit moet nie met ‘n hoofletter gespel word nie. ? Enige hulp word opreg waardeer! Groete Anita |
||
Re: The Hon.
开云体育Ek het nie ‘n antwoord nie, maar dit lyk nie vir my of ek meer op die lys is nie. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: 18 March 2022 07:40 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] The Hon. ? Ek ken net die vorm “the Hon(ourable)” wanneer daar na die persoon verwys word, soos in jou voorbeeld. Die tweede sin lyk vir my verkeerd (of minstens ongebruiklik. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl ? Hallo almal Ek proeflees ‘n dokument in Engels waarin die aanspreekvorm, The Honourable en die afkorting, The Hon. gebruik word vir sekere persone. Maar nou kry ek dat daar soms gepraat word van the Hon. en soms net van Hon., bv. ? His Excellency the Governor of Jonglei State, the Hon. Philip Aguer Panyang, welcomed the National Dialogue Subcommittee of Jonglei State … ? En dan later: ? His Excellency the Governor of Jonglei State, Hon. Philip Aguer Panyang, welcomed the National Dialogue Subcommittee of Jonglei State … ? Weet iemand dalk of daar ‘n re?l is oor die gebruik van die lidwoord voor Hon.? ? Groete en baie dankie by voorbaat Anita ? ?
|
||
Re: The Hon.
En nou het ons ook sekerheid ?. Dankie! On Sat, 19 Mar 2022, 11:38 Anita Van Zyl, <anitavz@...> wrote:
|
||
Re: The Hon.
开云体育Dankie, Hester, ek het ook Fowler se riglyn gelees, maar het nog steeds getwyfel omdat die dokument waaraan ek werk so inkonsekwent is dat ‘n mens later aan alles begin twyfel! Baie dankie! ? Groete Anita ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Hester van der Walt
Sent: Saturday, March 19, 2022 11:25 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] The Hon. ? Alida Fowler gee die volgende riglyn, waarvolgens The hoofletter is: Hon. is an abbreviation of (1) honourable, especially in parliamentary contexts (The Hon. Member for Lincoln) and as a courtesy title given to sons and daughters of members of the nobility and to civic dignitaries such as the Lord Mayor of London (the correct form is with the first name in full, e.g. The Hon. James Brown), and (2) honorary, as in The Hon. Secretary. Taalgroete Hester ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl ? Baie dankie, Tony, dit bevestig wat ek ook gedink het! ? Groete ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Tony Moen ? Ek ken net die vorm “the Hon(ourable)” wanneer daar na die persoon verwys word, soos in jou voorbeeld. Die tweede sin lyk vir my verkeerd (of minstens ongebruiklik. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl ? Hallo almal Ek proeflees ‘n dokument in Engels waarin die aanspreekvorm, The Honourable en die afkorting, The Hon. gebruik word vir sekere persone. Maar nou kry ek dat daar soms gepraat word van the Hon. en soms net van Hon., bv. ? His Excellency the Governor of Jonglei State, the Hon. Philip Aguer Panyang, welcomed the National Dialogue Subcommittee of Jonglei State … ? En dan later: ? His Excellency the Governor of Jonglei State, Hon. Philip Aguer Panyang, welcomed the National Dialogue Subcommittee of Jonglei State … ? Weet iemand dalk of daar ‘n re?l is oor die gebruik van die lidwoord voor Hon.? ? Groete en baie dankie by voorbaat Anita ? ?
|
||
Re: The Hon.
开云体育Alida Fowler gee die volgende riglyn, waarvolgens The hoofletter is: Hon. is an abbreviation of (1) honourable, especially in parliamentary contexts (The Hon. Member for Lincoln) and as a courtesy title given to sons and daughters of members of the nobility and to civic dignitaries such as the Lord Mayor of London (the correct form is with the first name in full, e.g. The Hon. James Brown), and (2) honorary, as in The Hon. Secretary. Taalgroete Hester ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl
Sent: Friday, March 18, 2022 9:05 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] The Hon. ? Baie dankie, Tony, dit bevestig wat ek ook gedink het! ? Groete ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Tony Moen ? Ek ken net die vorm “the Hon(ourable)” wanneer daar na die persoon verwys word, soos in jou voorbeeld. Die tweede sin lyk vir my verkeerd (of minstens ongebruiklik. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl ? Hallo almal Ek proeflees ‘n dokument in Engels waarin die aanspreekvorm, The Honourable en die afkorting, The Hon. gebruik word vir sekere persone. Maar nou kry ek dat daar soms gepraat word van the Hon. en soms net van Hon., bv. ? His Excellency the Governor of Jonglei State, the Hon. Philip Aguer Panyang, welcomed the National Dialogue Subcommittee of Jonglei State … ? En dan later: ? His Excellency the Governor of Jonglei State, Hon. Philip Aguer Panyang, welcomed the National Dialogue Subcommittee of Jonglei State … ? Weet iemand dalk of daar ‘n re?l is oor die gebruik van die lidwoord voor Hon.? ? Groete en baie dankie by voorbaat Anita ? ?
|
||
Re: The Hon.
开云体育Baie dankie, Tony, dit bevestig wat ek ook gedink het! ? Groete ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Tony Moen
Sent: Friday, March 18, 2022 7:40 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] The Hon. ? Ek ken net die vorm “the Hon(ourable)” wanneer daar na die persoon verwys word, soos in jou voorbeeld. Die tweede sin lyk vir my verkeerd (of minstens ongebruiklik. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl ? Hallo almal Ek proeflees ‘n dokument in Engels waarin die aanspreekvorm, The Honourable en die afkorting, The Hon. gebruik word vir sekere persone. Maar nou kry ek dat daar soms gepraat word van the Hon. en soms net van Hon., bv. ? His Excellency the Governor of Jonglei State, the Hon. Philip Aguer Panyang, welcomed the National Dialogue Subcommittee of Jonglei State … ? En dan later: ? His Excellency the Governor of Jonglei State, Hon. Philip Aguer Panyang, welcomed the National Dialogue Subcommittee of Jonglei State … ? Weet iemand dalk of daar ‘n re?l is oor die gebruik van die lidwoord voor Hon.? ? Groete en baie dankie by voorbaat Anita ? ?
|
||
Re: The Hon.
开云体育Ek ken net die vorm “the Hon(ourable)” wanneer daar na die persoon verwys word, soos in jou voorbeeld. Die tweede sin lyk vir my verkeerd (of minstens ongebruiklik. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl
Sent: Friday, 18 March 2022 18:57 To: [email protected] Subject: [ZaLang] The Hon. ? Hallo almal Ek proeflees ‘n dokument in Engels waarin die aanspreekvorm, The Honourable en die afkorting, The Hon. gebruik word vir sekere persone. Maar nou kry ek dat daar soms gepraat word van the Hon. en soms net van Hon., bv. ? His Excellency the Governor of Jonglei State, the Hon. Philip Aguer Panyang, welcomed the National Dialogue Subcommittee of Jonglei State … ? En dan later: ? His Excellency the Governor of Jonglei State, Hon. Philip Aguer Panyang, welcomed the National Dialogue Subcommittee of Jonglei State … ? Weet iemand dalk of daar ‘n re?l is oor die gebruik van die lidwoord voor Hon.? ? Groete en baie dankie by voorbaat Anita ? ?
|
||
The Hon.
开云体育Hallo almal Ek proeflees ‘n dokument in Engels waarin die aanspreekvorm, The Honourable en die afkorting, The Hon. gebruik word vir sekere persone. Maar nou kry ek dat daar soms gepraat word van the Hon. en soms net van Hon., bv. ? His Excellency the Governor of Jonglei State, the Hon. Philip Aguer Panyang, welcomed the National Dialogue Subcommittee of Jonglei State … ? En dan later: ? His Excellency the Governor of Jonglei State, Hon. Philip Aguer Panyang, welcomed the National Dialogue Subcommittee of Jonglei State … ? Weet iemand dalk of daar ‘n re?l is oor die gebruik van die lidwoord voor Hon.? ? Groete en baie dankie by voorbaat Anita ? |
||
Re: Early literacy project
开云体育And so say all of us, liewe Tony! ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Isabel Claassen
Sent: Wednesday, 16 March 2022 11:32 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Early literacy project ? Thanks Tony – excellent explanation. I’m definitely saving this one for future use!? ? ___________________________ Isabel Claassen Language Consultant/Taalkonsultant 0827017922 ?The difference between something good and something great is attention to detail Kindly reply to isabelclaassen@... as well as isabel@... ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen ? Anita, ek stem saam met die spelling as een woord. ? Aangesien jy dit vir iemand moet verduidelik, sou ek sit só stel: ? Early childhood education is a three-word composite. ? My standard example of this sort of composite is the term “reinforced concrete engineer”. In English, the interpretation of this term is left to the reader, who would normally realise that the first word (an adjective) refers to concrete and not to engineer, and that the second word (a noun) qualifies the third word (also a noun). In Afrikaans, however, it’s dealt with differently:
? Similar cases: High voltage wire = hoogspanningsdraad (or ho?spanningsdraad) carries a high voltage; a ho? spanningsdraad would be a high wire up there somewhere) Low water mark (= ebb) = laagwatermerk (a lae watermerk would be a mark down somewhere) Deep water drilling – diepseeboorwerk (diep seeboorwerk would be drilling deep holes in the sea, instead of drilling a hole in very deep water). ? So vroe? geletterdheidsprojek would mean an early project concerning literacy, and vroe?geletterdheidsprojek means a project concerning early literacy. ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl ? Hallo almal Iemand vra my om Early literacy project te vertaal, en ek vertaal dit toe as Vroe?geletterdheidsprojek. Want early literacy is ‘n spesifieke konsep met ‘n spesifieke betekenis en beteken nie net vroeg nie. Maar nou moet ek ‘n verduideliking gee daarvoor. Kan iemand dalk bevestig dat di teen woord is, dan kan ek sê dat ek ander taalkenners geraadpleeg het, want dit is nie ‘n Afrikaanssprekende persoon nie, so sy moet woord vat daarvoor. Hulle skryf dit glo al die afgelope vyf jaar as Vroe? geletterdheidsprogram, wat ek ook op die internet kry. ? Groete en baie dankie Anita ?
|
||
Re: Early literacy project
开云体育My plesier. As oudonderwyser kom verduidelik so half outomaties… ? Elsabe se verwysing na die AWS is natuurlik 100% korrek. Vir ons wat in die bedryf werk en gesag of redding soek, is dit presies wat benodig word. Maar vir kli?nte, wat miskien nie eens weet wat AWS beteken nie, help dit nie juis veel nie. Veral nie as hulle nie Afrikaansspekendes is nie. Dan moet mens aanknoop by by hulle verwysingsraamwerk (en as hulle hierdie soort vraag stel, weet hulle waarskynlik wel van sout of water, maar nie van albei nie. ?? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl
Sent: Wednesday, 16 March 2022 12:25 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Early literacy project ? O, baie dankie, Tony! Dit help so baie. Ek gaan dit ook uitdruk vir ingeval iemand my weer vra vir ‘n verduidelking! ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Tony Moen ? Anita, ek stem saam met die spelling as een woord. ? Aangesien jy dit vir iemand moet verduidelik, sou ek sit só stel: ? Early childhood education is a three-word composite. ? My standard example of this sort of composite is the term “reinforced concrete engineer”. In English, the interpretation of this term is left to the reader, who would normally realise that the first word (an adjective) refers to concrete and not to engineer, and that the second word (a noun) qualifies the third word (also a noun). In Afrikaans, however, it’s dealt with differently:
? Similar cases: High voltage wire = hoogspanningsdraad (or ho?spanningsdraad) carries a high voltage; a ho? spanningsdraad would be a high wire up there somewhere) Low water mark (= ebb) = laagwatermerk (a lae watermerk would be a mark down somewhere) Deep water drilling – diepseeboorwerk (diep seeboorwerk would be drilling deep holes in the sea, instead of drilling a hole in very deep water). ? So vroe? geletterdheidsprojek would mean an early project concerning literacy, and vroe?geletterdheidsprojek means a project concerning early literacy. ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl ? Hallo almal Iemand vra my om Early literacy project te vertaal, en ek vertaal dit toe as Vroe?geletterdheidsprojek. Want early literacy is ‘n spesifieke konsep met ‘n spesifieke betekenis en beteken nie net vroeg nie. Maar nou moet ek ‘n verduideliking gee daarvoor. Kan iemand dalk bevestig dat di teen woord is, dan kan ek sê dat ek ander taalkenners geraadpleeg het, want dit is nie ‘n Afrikaanssprekende persoon nie, so sy moet woord vat daarvoor. Hulle skryf dit glo al die afgelope vyf jaar as Vroe? geletterdheidsprogram, wat ek ook op die internet kry. ? Groete en baie dankie Anita ?
|
||
Re: Early literacy project
开云体育O, baie dankie, Tony! Dit help so baie. Ek gaan dit ook uitdruk vir ingeval iemand my weer vra vir ‘n verduidelking! ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Tony Moen
Sent: Wednesday, March 16, 2022 11:13 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Early literacy project ? Anita, ek stem saam met die spelling as een woord. ? Aangesien jy dit vir iemand moet verduidelik, sou ek sit só stel: ? Early childhood education is a three-word composite. ? My standard example of this sort of composite is the term “reinforced concrete engineer”. In English, the interpretation of this term is left to the reader, who would normally realise that the first word (an adjective) refers to concrete and not to engineer, and that the second word (a noun) qualifies the third word (also a noun). In Afrikaans, however, it’s dealt with differently: 1)????? The two nouns must be written together. This rule is cast in concrete (pun intended), i.e. “betoningenieur”. 2)????? As “reinforced concrete” translates as “gewapende beton”, we would now get “gewapende betoningenieur”, which means an armed engineer specialising in constructions made with concrete. A distinctly potentially dangerous individual. 3)????? To indicate that the adjective (first word) qualifies/refers to the combination of the 2nd and 3rd words, the whole thing is written as one word. ? Similar cases: High voltage wire = hoogspanningsdraad (or ho?spanningsdraad) carries a high voltage; a ho? spanningsdraad would be a high wire up there somewhere) Low water mark (= ebb) = laagwatermerk (a lae watermerk would be a mark down somewhere) Deep water drilling – diepseeboorwerk (diep seeboorwerk would be drilling deep holes in the sea, instead of drilling a hole in very deep water). ? So vroe? geletterdheidsprojek would mean an early project concerning literacy, and vroe?geletterdheidsprojek means a project concerning early literacy. ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl ? Hallo almal Iemand vra my om Early literacy project te vertaal, en ek vertaal dit toe as Vroe?geletterdheidsprojek. Want early literacy is ‘n spesifieke konsep met ‘n spesifieke betekenis en beteken nie net vroeg nie. Maar nou moet ek ‘n verduideliking gee daarvoor. Kan iemand dalk bevestig dat di teen woord is, dan kan ek sê dat ek ander taalkenners geraadpleeg het, want dit is nie ‘n Afrikaanssprekende persoon nie, so sy moet woord vat daarvoor. Hulle skryf dit glo al die afgelope vyf jaar as Vroe? geletterdheidsprogram, wat ek ook op die internet kry. ? Groete en baie dankie Anita ?
|
||
Re: Early literacy project
开云体育Thanks Tony – excellent explanation. I’m definitely saving this one for future use!? ? ___________________________ Isabel Claassen Language Consultant/Taalkonsultant 0827017922 ?The difference between something good and something great is attention to detail Kindly reply to isabelclaassen@... as well as isabel@... ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: Wednesday, 16 March 2022 11:13 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Early literacy project ? Anita, ek stem saam met die spelling as een woord. ? Aangesien jy dit vir iemand moet verduidelik, sou ek sit só stel: ? Early childhood education is a three-word composite. ? My standard example of this sort of composite is the term “reinforced concrete engineer”. In English, the interpretation of this term is left to the reader, who would normally realise that the first word (an adjective) refers to concrete and not to engineer, and that the second word (a noun) qualifies the third word (also a noun). In Afrikaans, however, it’s dealt with differently:
? Similar cases: High voltage wire = hoogspanningsdraad (or ho?spanningsdraad) carries a high voltage; a ho? spanningsdraad would be a high wire up there somewhere) Low water mark (= ebb) = laagwatermerk (a lae watermerk would be a mark down somewhere) Deep water drilling – diepseeboorwerk (diep seeboorwerk would be drilling deep holes in the sea, instead of drilling a hole in very deep water). ? So vroe? geletterdheidsprojek would mean an early project concerning literacy, and vroe?geletterdheidsprojek means a project concerning early literacy. ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl ? Hallo almal Iemand vra my om Early literacy project te vertaal, en ek vertaal dit toe as Vroe?geletterdheidsprojek. Want early literacy is ‘n spesifieke konsep met ‘n spesifieke betekenis en beteken nie net vroeg nie. Maar nou moet ek ‘n verduideliking gee daarvoor. Kan iemand dalk bevestig dat di teen woord is, dan kan ek sê dat ek ander taalkenners geraadpleeg het, want dit is nie ‘n Afrikaanssprekende persoon nie, so sy moet woord vat daarvoor. Hulle skryf dit glo al die afgelope vyf jaar as Vroe? geletterdheidsprogram, wat ek ook op die internet kry. ? Groete en baie dankie Anita ?
|