¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io
Ai tog, julle ... (rekenaarvraag)
Ek het op die een of ander manier my 'bottom bar' befoeter sodat hy nie meer woordtellings en karaktertellings wys nie . het nou al ORAL gesoek en gekarring, maar niks werk nie, en die raad wat ek
By Leona Labuschagne · #66664 ·
Re: HELP! Afrikaans terme vir TV-draaiboekskrywers ensovoorts
Hierdie woordeboek het ek in die afgelope 24 jaar nog net ¡¯n paar keer gebruik. Afrikaanse woordeboeke is soos goed op die solder wat jy nog van oorle pa en ma ge?rf het. Die dag nadat jy alles
By Tony Moen · #66663 ·
Re: HELP! Afrikaans terme vir TV-draaiboekskrywers ensovoorts
Dankie, Tony, jy is ¡¯n ster! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 Sent:
By Leona Labuschagne · #66662 ·
Re: HELP! Afrikaans terme vir TV-draaiboekskrywers ensovoorts
Cut (n.) sprongoorgang Cut (v) regigeer; sny; uitsny Cut away: wegflits (van hooftoneel) Cut-away shot: wegflitsskoot Pan: swenk (kamera); panning head/pand and tilt head:
By Tony Moen · #66661 ·
HELP! Afrikaans terme vir TV-draaiboekskrywers ensovoorts
Hallo Almal! Kan een van julle my dalk s¨º waar ek ¡®n woordelys of e-woordeboek kan kry met TV-tipe terme soos cut, pan, cutaway scene en so voort? Sal dit baie waardeer! Lekker week verder vir
By Leona Labuschagne · #66660 ·
Re: It takes a village > A
Tony, ek het nou heerlik gelag vir die ¡°misoes¡±!! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA
By Leona Labuschagne · #66659 ·
Re: It takes a village > A
Wat van ¡°kinders grootmaak verg spanwerk/is ¡®n groepspoging¡± nie? Groetnis, Elna Sent: Monday, 26 February 2024 15:17 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] It takes a village > A
By E Coetser · #66658 ·
Re: It takes a village > A
Ek deel jou irritasie met nabootsing van Engelse terminologie, woordorde, beeldspraak en dies meer. Ek dink daar sal altyd diesulkes wees ¨C di¨¦ wat traag kou aan verandering en di¨¦ wat dit
By Tony Moen · #66657 ·
Re: It takes a village > A
Dankie, Tony. Jy slaan die spyker op die kop ¨C soos gewoonlik! Ek was nie van plan om die kli?nt daarop te wys nie. ? Ek het my bedenkinge oor hulle taalvoorkeure, want hulle dink die
By Lynette Posthumus · #66656 ·
Re: It takes a village > A
Dan sou ek die bewoording van die liedjie hier onder gebruik. Dis net moontlik dat die dingetjie al bekend is, en aangesien dit afgekort word tot ¡°it takes a village¡± sal ¡°dit vat ¡¯n dorpie¡±
By Tony Moen · #66655 ·
Re: It takes a village > A
Tony, hier is die konteks: The well-known African proverb ¡®it takes a village¡¯ is no understatement at (company¡¯s name) today as we strive to meaningfully improve the lives of millions of
By Lynette Posthumus · #66654 ·
Re: It takes a village > A
En nog ¡¯n brokkie, oor ek bedenkings het of die spreekwoord (of dan die konsep) regtig in Afrika onstaan het: . According to Random House's Dictionary of American Proverbs and Sayings edited by
By Tony Moen · #66653 ·
Re: It takes a village > A
Op soek na iets anders kry ek hierdie: Dit vat ¡®n dorp om ¡®n kind te bou (It takes a village to raise a child)
By Tony Moen · #66652 ·
Re: It takes a village > A
Hi almal! Ek hou baie van Tony se voorstel. Dit maak sin en klink goed. Groete, Anne
By Anne Marais · #66651 ·
Re: It takes a village > A
Ek is nie seker of ¡°gemeenskap¡± die begrip ¡°village¡± raakvat nie. Ek sou by ¡°dorp¡± bly (die opvoeders moet darem op een plek wees om ¡¯n ogie te kan hou. Die lede van ¡¯n gemeenskap bly
By Tony Moen · #66650 ·
Re: It takes a village > A
Hallo Kas Die volledige idioom is "it takes a village to raise a child¡± en dit is blykbaar ¡¯n Afrika-spreekwoord. Mens sal dan seker s¨º ¡°dit neem ¡¯n hele gemeenskap om ¡¯n kind groot te
By Elsabe Birkenmayer · #66649 ·
Re: It takes a village > A
Dis afgelei van die Afrika-spreekwoord ¡°It takes a village to raise a child¡±. Lynette, hoe lyk jou teks en konteks? Kind regards/Vriendelike groete Sent: Monday, February 26, 2024
By Hester van der Walt · #66648 ·
Re: It takes a village > A
Hoe gebruik jy dit in 'n sin?
By Kas Smit · #66647 ·
Re: It takes a village > A
Hi Lynette, Wat van: "dit vat 'n gemeenskap"? Wat s¨º die ander? Vriendelike groete, Anne -- Anne Marais Independent Language and Media Professional BA (NWU) Postgrad.Dip.Translation (Unisa)
By Anne Marais · #66646 ·
It takes a village > A
Hoe sou julle "it takes a village" in Afrikaans vertaal? Lynette
By Lynette Posthumus · #66645 ·