Keyboard Shortcuts
Likes
- Zalang
- Messages
Search
DRINGENDE NAVRAAG OOR PDF-omskep
¿ªÔÆÌåÓýHallo Almal My Adobe save sy PDF skielik met daardie kolom regs wat s¨º mens kan die dokument ¡®edit¡¯, ¡®convert¡¯ ensovoorts ¨C en dit wys op die PDF self ook, m.a.w. die kli?nt sal dit ook kan sien en op die regspyltjie moet klik om die kolom toe te maak. Ek dog my Adobe is konfoes en uninstall hom, maar nou kry ek niks om af te laai wat nie ¡®free trial of 7 days¡¯ of ¡®buy now¡¯ is nie ¡ is Adobe dan nie meer gratis nie, en behoort hy nie binne MS Office 365 te werk nie?? Weet iemand dalk?? ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? |
||
Last change to buy (and download) Windows 10
Hello everyone
I read on many tech news sources that Microsoft is going to stop selling licenses for Windows 10 by 31 January. Some sites also claim that you will no longer be able to download Windows 10 after that date. So, if you're still using the watermarked version of Windows and had always intended to buy it, now might be your last chance. Also a good time to download and save an ISO of it, in case you need to reinstall it later. I recently bought Windows 10 after having used the watermarked version for several years, and the ability to customize Windows (which is not available in the unlicenced version) is refreshing. Samuel |
||
Re: GDPR-Alert - solved!
DANKIE, Tony!
toggle quoted message
Show quoted text
___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 -----Oorspronklike Boodskap----- Van: [email protected] <[email protected]> Namens Tony Moen Gestuur: 07 December 2022 08:44 Aan: [email protected] Onderwerp: Re: [ZaLang] GDPR-Alert - solved! Die 2FA is nou in werking. Op Outlook. Dis deur my itoloog (IT-goeroe) gedoen langs ¡¯n ander roete gedoen, maar kom volgens hom op dieselfde neer. Wat ek geleer het is dat die dubbele kontrole wat die EU vereis op die e-posprogram ge?nstalleer word en nie op die diensverskaffer (Telkom, Mweb ens.) nie. En dat die "avatar" daardie sirkeltjie bo regs met jou foto of voorletters is. Definisie 2 hieronder: 1. HINDUISM a manifestation of a deity or released soul in bodily form on earth; an incarnate divine teacher. 2. an icon or figure representing a particular person in a video game, internet forum, etc. "conversation is depicted in a balloon over the avatar's head". -----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen Sent: Monday, 05 December 2022 19:41 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] GDPR-Alert - solution? Ek het ¡¯n e-posadres by Mweb gekry toe hulle nog icon was, maar Mweb kan nie 2FA verskaf nie. Ek haak vas by Outlook se rekening (by Office) vanwe? ¡¯n wagwoordprobleem en kon nog nie daar verbykom nie. Daar kan dalk ¡¯ subskripsieprobleem by Microsoft wees. Sal aanhou probeer. -----Original Message----- From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: Monday, 05 December 2022 11:09 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] GDPR-Alert - solution? On 05/12/2022 08:28, Tony Moen wrote: Hoe verskil dit van die Outlook wat as deel van Office 365Ek bedoel, 'n mens kan 'n e-posadres kry van outlook.com. Ek weet egter nie wat jou spesifieke situasie is nie -- dalk is dit wel moontlik om met jou gewone e-posadres TFA met Outlook te gebruik. Het jy al die instruksies probeer volg? Samuel |
||
Re: GDPR-Alert - solved!
Die 2FA is nou in werking. Op Outlook.
toggle quoted message
Show quoted text
Dis deur my itoloog (IT-goeroe) gedoen langs ¡¯n ander roete gedoen, maar kom volgens hom op dieselfde neer. Wat ek geleer het is dat die dubbele kontrole wat die EU vereis op die e-posprogram ge?nstalleer word en nie op die diensverskaffer (Telkom, Mweb ens.) nie. En dat die "avatar" daardie sirkeltjie bo regs met jou foto of voorletters is. Definisie 2 hieronder: 1. HINDUISM a manifestation of a deity or released soul in bodily form on earth; an incarnate divine teacher. 2. an icon or figure representing a particular person in a video game, internet forum, etc. "conversation is depicted in a balloon over the avatar's head". -----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen Sent: Monday, 05 December 2022 19:41 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] GDPR-Alert - solution? Ek het ¡¯n e-posadres by Mweb gekry toe hulle nog icon was, maar Mweb kan nie 2FA verskaf nie. Ek haak vas by Outlook se rekening (by Office) vanwe? ¡¯n wagwoordprobleem en kon nog nie daar verbykom nie. Daar kan dalk ¡¯ subskripsieprobleem by Microsoft wees. Sal aanhou probeer. -----Original Message----- From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: Monday, 05 December 2022 11:09 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] GDPR-Alert - solution? On 05/12/2022 08:28, Tony Moen wrote: Hoe verskil dit van die Outlook wat as deel van Office 365Ek bedoel, 'n mens kan 'n e-posadres kry van outlook.com. Ek weet egter nie wat jou spesifieke situasie is nie -- dalk is dit wel moontlik om met jou gewone e-posadres TFA met Outlook te gebruik. Het jy al die instruksies probeer volg? Samuel |
||
Re: GDPR-Alert - solution?
Ek het ¡¯n e-posadres by Mweb gekry toe hulle nog icon was, maar Mweb kan nie 2FA verskaf nie.
toggle quoted message
Show quoted text
Ek haak vas by Outlook se rekening (by Office) vanwe? ¡¯n wagwoordprobleem en kon nog nie daar verbykom nie. Daar kan dalk ¡¯ subskripsieprobleem by Microsoft wees. Sal aanhou probeer. -----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: Monday, 05 December 2022 11:09 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] GDPR-Alert - solution? On 05/12/2022 08:28, Tony Moen wrote: Hoe verskil dit van die Outlook wat as deel van Office 365Ek bedoel, 'n mens kan 'n e-posadres kry van outlook.com. Ek weet egter nie wat jou spesifieke situasie is nie -- dalk is dit wel moontlik om met jou gewone e-posadres TFA met Outlook te gebruik. Het jy al die instruksies probeer volg? Samuel |
||
Re: GDPR-Alert - solution?
On 05/12/2022 08:28, Tony Moen wrote:
Hoe verskil dit van die Outlook wat as deel van Office 365 gekoop/gebruikEk bedoel, 'n mens kan 'n e-posadres kry van outlook.com. Ek weet egter nie wat jou spesifieke situasie is nie -- dalk is dit wel moontlik om met jou gewone e-posadres TFA met Outlook te gebruik. Het jy al die instruksies probeer volg? Samuel |
||
Re: GDPR-Alert - solution?
Wil ek ook graag weet, asseblief, Samuel ¡
toggle quoted message
Show quoted text
___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 -----Oorspronklike Boodskap----- Van: [email protected] <[email protected]> Namens Tony Moen Gestuur: 05 December 2022 09:29 Aan: [email protected] Onderwerp: Re: [ZaLang] GDPR-Alert - solution? Hoe verskil dit van die Outlook wat as deel van Office 365 gekoop/gebruik word? -----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: Monday, 05 December 2022 08:58 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] GDPR-Alert - solution? On 04/12/2022 11:59, Tony Moen wrote: "to a number of ***online*** services (Google (Gmail), ?appel,Ek vermoed die "Outlook" hier verwys na die aanlyn weergawe van Outlook. Samuel |
||
Re: GDPR-Alert - solution?
Hoe verskil dit van die Outlook wat as deel van Office 365 gekoop/gebruik
toggle quoted message
Show quoted text
word? -----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: Monday, 05 December 2022 08:58 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] GDPR-Alert - solution? On 04/12/2022 11:59, Tony Moen wrote: "to a number of ***online*** services (Google (Gmail), ?appel,Ek vermoed die "Outlook" hier verwys na die aanlyn weergawe van Outlook. Samuel |
||
GDPR-Alert - solution?
¿ªÔÆÌåÓýI may have found a solution for the EU security issue I raised earlier concerning TFA/2FA etc. (¡°two-factor authentication¡±). Incidentally, this particular search with an Afrikaans search string indicates that even a language with only an alleged number of 44 speakers can yield useful results¡ ? At , under the heading ¡°Hoe om tweestap-verifikasie op gewilde dienste moontlik te maak¡± steps are explained for applying such security measures to a number of online services (Google (Gmail), ?appel, Microsoft (Outlook), Facebook, Twitter, Yahoo,?Ever Note, Dropbox, WordPress.com). It looks like a pretty decent piece of machine translation from Spanish. ? Of course, anyone can publish anything on the internet, but I¡¯m going to try the MS Outlook securitisation option anyway. ? Tony |
||
Re: Common understanding
¿ªÔÆÌåÓý¡¯n Verstandhouding is na my mening ¡¯n ooreenkoms tussen partye ¨C die een verstaan die ander en laat ruimte daarvoor. Hier sou ek ¡°begrip¡± verkies, d.w.s. ¡°hoe die beleid algemeen vertolk word¡±. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl
Sent: Thursday, 01 December 2022 11:17 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Common understanding ? Baie dankie, Arina, ek dink ek gaan dit gebruik. In die konteks gaan dit die veiligste wees.? Groete Anita On 2022-12-01 11:12, Arina Wilson wrote:
? |
||
Re: Common understanding
¿ªÔÆÌåÓýBaie dankie, Arina, ek dink ek gaan dit gebruik. In die konteks gaan dit die veiligste wees.? Groete Anita On 2022-12-01 11:12, Arina Wilson wrote:
|
||
Re: Common understanding
¿ªÔÆÌåÓýHi Anita ? Ek sou voorstel: ? Algemene verstandhouding oor die veiligheidsprotokol ? Groete ? Arina ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl
Sent: Thursday, December 1, 2022 11:04 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Common understanding ? Samuel, ek sou jou voorstel wou volg, maar die dekbrief, Common understanding, het 'n nommer, nl. Common understanding 1 of 2022, so ek voel ek kan dit nie regtig omskryf nie. On 2022-12-01 10:55, Samuel Murray wrote:
|
||
Re: Common understanding
¿ªÔÆÌåÓýSamuel, ek sou jou voorstel wou volg, maar die dekbrief, Common understanding, het 'n nommer, nl. Common understanding 1 of 2022, so ek voel ek kan dit nie regtig omskryf nie. On 2022-12-01 10:55, Samuel Murray wrote:
|
||
Common understanding
¿ªÔÆÌåÓýHallo kollegas Ek vertaal 'n dokument waarin 'n beleid uiteengesit word, maar by die beleid is 'n brief met die titel, Common understanding on the safety protocol.? Ek het die kli?nt gebel, en bevestig dat "Common" hier gedeelde beteken. Maar nou wonder ek of 'n mens dit 'n Algemene verstandhouding maak, omdat verstandhouding reeds impliseer dat mense saamstem, en of 'n mens dit iets soos 'n Gemeenskaplike verstandhouding maak, maar dit klink vir my verkeerd omdat verstandhouding reeds impliseer dat ons saamstem. Dit voel vir my of daar 'n term hiervoor in Afrikaans is waarby ek net nie kan uitkom nie. Enige hulp word waardeer! Dis een van daardie dae dat niks reg klink nie! Groete Anita |
||
Re: sexual misconduct contact officer
¿ªÔÆÌåÓýHallo Tony Baie dankie. Ek dink die probleem l¨º inderdaad by die "vir". Ek hou van "insake" want dit maak die beskrywing bondiger as alles wat ek tot dusver probeer het.? Groete? Anita On 2022-11-30 06:52, Tony Moen wrote:
|
||
Re: sexual misconduct contact officer
¿ªÔÆÌåÓý? Kontakpersoon vir seksuele wangedrag?? Seksuelewangedragbeampte?? ? Die probleem l¨º by die bepaling van die verband tussen ¡°kontakbeampte¡± en ¡°wangedrag¡±. ¡°Vir¡± is die tweegatjakkals in die verhaal: Medisyne vir verkoue ¨C medisyne wat verkoue te?werk Metode vir ho? prestasie ¨C metode wat prestasie bevorder ? Wat van kontakpersoon insake seksuele wangedrag? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl
Sent: Tuesday, 29 November 2022 17:01 To: [email protected] Subject: [ZaLang] sexual misconduct contact officer ? Middag kollegas Ek vertaal ¡®n dokument oor seksuele misbruik en teistering in die werkplek uit Engels in Afrikaans. In die dokument word verwys na ¡®n ¡°sexual misconduct contact officer¡± wat die persoon is by wie seksuele misbruik of teistering aangemeld moet word en wat dit dan deur die regte kanale moet stuur sodat dit hanteer kan word. Ek moet ¡®n Afrikaanse ekwivalent hiervoor vind en sal dit moet omskryf, maar alles klink lomp. Het iemand dalk raad of het iemand dalk al vantevore so iets te?gekom? ? By voorbaat dankie Anita ?
|
||
Re: onderwys x opvoedkunde
¿ªÔÆÌåÓýTony, ek is self nie heeltemal seker ek die regte inligting gekry nie, maar in my dokument gaan dit oor die kwalifikasies wat SUNSEP aanbied. SUNSEP is die Sentrum vir Pedagogie in die Fakulteit Opvoedkunde. Die meeste van die inligting oor hulle is slegs in Engels beskikbaar. Ek het op hulle webblad gegaan en hulle gebel en gevra om met ¡®n persoon te praat wat my met Afrikaanse name van kwalifikasies kan help. Die persoon was baie seker dat dit ¡®n onderwysdiploma is. Maar ons praat hier net van ADE, oftewel die Advanced Diploma of Education. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: Tuesday, November 29, 2022 5:21 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] onderwys x opvoedkunde ? Dis nou interessant ¨C dat die jaarboek die naam in Afr. gee, maar die universiteit se onderwysdepartement die Engelse afkorting gebruik¡ En is die Gevorderde Onderwysdiploma nou iets anders of dieselfde as ¡¯n Gevorderde Diploma in Opvoedkunde? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl ? Ek het vanoggend die Fakulteit Opvoedkunde gebel en hulle het my verseker die ADE is ¡®n onderwysdiploma, dus Gevorderde Onderwysdiploma, maar hulle gebruik die Engelse afkorting, ADE daarvoor. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen ? By SUN kry ek: Let asseblief op: ? Die Gevorderde Diploma in Opvoedkunde (GDO) vervang die vroe?re Gevorderde Onderwyssertifikaat (GOS) vir studente wat vanaf 2017 inskryf. ? Dan, onder 4.1 van die? : ? ¡°°Õ´Ç±ð±ô²¹³Ù¾±²Ô²µ²õ±¹±ð°ù±ð¾±²õ³Ù±ð²õ Jy kan met enige een van die volgende groepe kwalifikasies (a tot h) toegelaat word tot die Gevorderde Diploma in Opvoedkunde. a) ? voormalige (v¨®¨®r 2018) vierjarige BEd (480 krediete, vroe?r NKR-uittreevlak 6* en vanaf 2013 NKR-uittreevlak 7**) of b) ? nuwe (vanaf 2018) vierjarige BEd (480 krediete, NKR-uittreevlak 7)** of c) ? voormalige algemene eerste graad (360 krediete, vroe?re NKR-uittreevlak 6)* of diploma (360 krediete, vroe?re NKR-uittreevlak 6), plus ? Nagraadse Onderwyssertifikaat (NOS) (120 krediete, NKR-uittreevlak 7)* of d) ? nuwe algemene eerste graad (360 krediete, NKR-uittreevlak 7)** of diploma (360 krediete, NKR-uittreevlak 7), plus ? Gevorderde Onderwysdiploma (120 krediete, NKR-uittreevlak 7)¡±. ? Waaruit blyk dat die GDO ¡¯n ho?r kwalifikasie is as ¡¯n GDO. Wat die betrokke Engelse name is, sou mens by die Univ. Stellenbosch moet vra. Daar is verskeie moontlike vertalings. ? Dalk kan hierdie kontak jou help: Faculty Officer: ?Postgraduate Diploma, ??Ms Carmen Jordaan +27 21 808 9111 ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl ? Hallo almal ? Ek vertaal ¡®n dokument waarin na onderwyskwalifikasies verwys word uit Engels in Afrikaans. Hierin word verwys na die kwalifikasie ¡°Advanced Diploma in Education¡±. Op die universiteit se webwerf kry ek Gevorderde Onderwysdiploma maar ook Gevorderde Diploma in Opvoedkunde. Weet iemand wat in die Opvoedkunde of onderwys betrokke is dalk wat die korrekte vertaling sal wees. Of sou mens hier maar liewer die Fakulteit Opvoedkunde moet bel en ¡°uit die perd se bek¡± hoor wat hulle dit noem? ? Dankie by voorbaat Anita ?
|
||
Re: onderwys x opvoedkunde
¿ªÔÆÌåÓýDis nou interessant ¨C dat die jaarboek die naam in Afr. gee, maar die universiteit se onderwysdepartement die Engelse afkorting gebruik¡ En is die Gevorderde Onderwysdiploma nou iets anders of dieselfde as ¡¯n Gevorderde Diploma in Opvoedkunde? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl
Sent: Tuesday, 29 November 2022 16:57 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] onderwys x opvoedkunde ? Ek het vanoggend die Fakulteit Opvoedkunde gebel en hulle het my verseker die ADE is ¡®n onderwysdiploma, dus Gevorderde Onderwysdiploma, maar hulle gebruik die Engelse afkorting, ADE daarvoor. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen ? By SUN kry ek: Let asseblief op: ? Die Gevorderde Diploma in Opvoedkunde (GDO) vervang die vroe?re Gevorderde Onderwyssertifikaat (GOS) vir studente wat vanaf 2017 inskryf. ? Dan, onder 4.1 van die? : ? ¡°°Õ´Ç±ð±ô²¹³Ù¾±²Ô²µ²õ±¹±ð°ù±ð¾±²õ³Ù±ð²õ Jy kan met enige een van die volgende groepe kwalifikasies (a tot h) toegelaat word tot die Gevorderde Diploma in Opvoedkunde. a) ? voormalige (v¨®¨®r 2018) vierjarige BEd (480 krediete, vroe?r NKR-uittreevlak 6* en vanaf 2013 NKR-uittreevlak 7**) of b) ? nuwe (vanaf 2018) vierjarige BEd (480 krediete, NKR-uittreevlak 7)** of c) ? voormalige algemene eerste graad (360 krediete, vroe?re NKR-uittreevlak 6)* of diploma (360 krediete, vroe?re NKR-uittreevlak 6), plus ? Nagraadse Onderwyssertifikaat (NOS) (120 krediete, NKR-uittreevlak 7)* of d) ? nuwe algemene eerste graad (360 krediete, NKR-uittreevlak 7)** of diploma (360 krediete, NKR-uittreevlak 7), plus ? Gevorderde Onderwysdiploma (120 krediete, NKR-uittreevlak 7)¡±. ? Waaruit blyk dat die GDO ¡¯n ho?r kwalifikasie is as ¡¯n GDO. Wat die betrokke Engelse name is, sou mens by die Univ. Stellenbosch moet vra. Daar is verskeie moontlike vertalings. ? Dalk kan hierdie kontak jou help: Faculty Officer: ?Postgraduate Diploma, ??Ms Carmen Jordaan +27 21 808 9111 ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl ? Hallo almal ? Ek vertaal ¡®n dokument waarin na onderwyskwalifikasies verwys word uit Engels in Afrikaans. Hierin word verwys na die kwalifikasie ¡°Advanced Diploma in Education¡±. Op die universiteit se webwerf kry ek Gevorderde Onderwysdiploma maar ook Gevorderde Diploma in Opvoedkunde. Weet iemand wat in die Opvoedkunde of onderwys betrokke is dalk wat die korrekte vertaling sal wees. Of sou mens hier maar liewer die Fakulteit Opvoedkunde moet bel en ¡°uit die perd se bek¡± hoor wat hulle dit noem? ? Dankie by voorbaat Anita ?
|