开云体育

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Re: funding grid in Afrikaans

开云体育

Ek sal dit baie waardeer, Elsabé.

‘n Verdere soektog het my nou gebring by befondsingsraamwerk, wat ek vind op die internet. Ek weet darem nou wat dit is, maar die Afrikaans pla my nog!

?

Baie dankie

Anita

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Elsabe Birkenmayer
Sent: Friday, March 31, 2023 1:15 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] funding grid in Afrikaans

?

Anita

?

Kan ek namens jou op ‘n W/A-groep vra?

Elsabé Birkenmayer

0823721939

On 31 Mar 2023, at 12:49, Anita Van Zyl <anitavz@...> wrote:

Ek werk aan ‘n dokument waarin verwys word na “funding grids” maar sonder dat die betekenis daarvan verduidelik word. Ek het gaan “google” en sien dis ‘n term wat beteken: A funding grid is also sometimes called an income allocation grid.? As you submit funding proposals, sign grant agreements and generate unrestricted income through the year, use the funding grid to keep track of how much of your annual budget is funded.? It helps you identify funding gaps and potential double funding.

Virus-free.

funding grid in Afrikaans

开云体育

Hallo almal

Ek moet ‘n Afrikaanse term hiervoor vind. En ek draai vas. Kan iemand dalk help met ‘n voorstel of twee. Die enigste terme wat ek vir “grid” ken is rooster of tabel, maar ek weet nie of een van die twee hiervoor gaan werk nie. Is dit nie dalk meer van ‘n “instrument” nie? Ek sal dit baie waardeer.

?

Groete en dankie by voorbaat.

Anita

Virus-free.

Re: Aanhangers of volgelinge?

开云体育

Ja, ek het dit toe ook opgespoor.

Ek doen glad nie sosiale media nie, dus is heelwat van die terminologie vir my nuut.

En die paar mense wat ek ken (selfs my eie kinders en kleinkinders!) en wat ek op RSG hoor gebruik selde goeie Afrikaanse terme, selfs al is die Afrikaanse ekwivalente goed bekend.

?

Partykeer dink ek dit was regtig nie vir Somerset en Milner nodig om Afrikaans in die ban te doen nie. Baie Afrikaanssprekers grawe die taal se graf sommer self.

?

Dan is ek maar dankbaar ek het Zalang met sy hulpvaardige aanhangers/volgelinge/volgers/lede!

En met elke voltooide stuk vertaling en redigering versprei mens darem? ’n stukkie goeie taalgebruik.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Salomé Smith
Sent: Thursday, March 16, 2023 1:30 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Aanhangers of volgelinge?

?

Facebook gebruik volgers. My vraag sou wees of TikTok al 'n glos het, want ek het nou nog nie iets vir hulle gedoen nie (en heel moontlik is die antwoord nee).

?

Image removed by sender.

?

?

On Thu, 16 Mar 2023 at 13:24, Tony Moen <transed@...> wrote:

Ek voel ook dat aanhangers en volgelinge 'n element van goedkeuring of
ondersteuning bevat wat moontlik nie bedoel word nie.
'n Follower kan seker ook iemand wees wat bloot nuuskierig is en dus op
hoogte wil bly, maar nie noodwendig saamstem nie.

Dan is volgers seker meer neutraal.
Hoe voel die ander lyslede?

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Thursday, March 16, 2023 12:48 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Aanhangers of volgelinge?

Wat van "volgers"?

==

On 16/03/2023 09:05, Tony Moen wrote:
> Nog steeds op sosiale media:
>
> "Follow us on Twittter" e.d.m. is seker om iemand te volg.
>
> Maak dit followers dan volgelinge of aanhangers?

Re: Aanhangers of volgelinge?

On 16/03/2023 12:30, Salomé Smith wrote:

My vraag sou wees of TikTok al 'n glos het, want ek het nou nog nie iets vir hulle gedoen nie (en heel moontlik is die antwoord nee).
Ek was hul hoofvertaler tot onlangs. My woordelys vir hulle sê: volgers.

Samuel

Re: Aanhangers of volgelinge?

Ek kry die volgende by

end-en-n-volger/:
Indien ?n vriendskapsversoek nie aanvaar word nie, word die persoon wat die
versoek gerig het outomaties ?n volger.
Openbare figure (bekende persoonlikhede) laat gewoonlik volgers toe, maar
sal nie sommer vriendskapsversoeke van enigeen aanvaar nie.
Wat facebook-blaaie betref, word jy outomaties ?n volger sodra jy van die
spesifieke blad hou. Om ?n blad te verlaat, klik net op 'Ontvolg' en jy sal
nie weer plasings en opdatering van daardie blad op jou tuisblad sien nie.
Jy kan kies om ?n vriend van ?n ander facebook-gebruiker te word sonder om
hom/ haar te volg. En jy kan kies om ?n ander gebruiker te volg sonder om
hom/haar as vriend by te voeg.

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Thursday, March 16, 2023 12:48 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Aanhangers of volgelinge?

Wat van "volgers"?

==

On 16/03/2023 09:05, Tony Moen wrote:
Nog steeds op sosiale media:

"Follow us on Twittter" e.d.m. is seker om iemand te volg.

Maak dit followers dan volgelinge of aanhangers?

Re: Aanhangers of volgelinge?

Facebook gebruik volgers. My vraag sou wees of TikTok al 'n glos het, want ek het nou nog nie iets vir hulle gedoen nie (en heel moontlik is die antwoord nee).

On Thu, 16 Mar 2023 at 13:24, Tony Moen <transed@...> wrote:
Ek voel ook dat aanhangers en volgelinge 'n element van goedkeuring of
ondersteuning bevat wat moontlik nie bedoel word nie.
'n Follower kan seker ook iemand wees wat bloot nuuskierig is en dus op
hoogte wil bly, maar nie noodwendig saamstem nie.

Dan is volgers seker meer neutraal.
Hoe voel die ander lyslede?

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Thursday, March 16, 2023 12:48 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Aanhangers of volgelinge?

Wat van "volgers"?

==

On 16/03/2023 09:05, Tony Moen wrote:
> Nog steeds op sosiale media:
>
> "Follow us on Twittter" e.d.m. is seker om iemand te volg.
>
> Maak dit followers dan volgelinge of aanhangers?

Re: Aanhangers of volgelinge?

Ek voel ook dat aanhangers en volgelinge 'n element van goedkeuring of
ondersteuning bevat wat moontlik nie bedoel word nie.
'n Follower kan seker ook iemand wees wat bloot nuuskierig is en dus op
hoogte wil bly, maar nie noodwendig saamstem nie.

Dan is volgers seker meer neutraal.
Hoe voel die ander lyslede?

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Thursday, March 16, 2023 12:48 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Aanhangers of volgelinge?

Wat van "volgers"?

==

On 16/03/2023 09:05, Tony Moen wrote:
Nog steeds op sosiale media:

"Follow us on Twittter" e.d.m. is seker om iemand te volg.

Maak dit followers dan volgelinge of aanhangers?

Re: Aanhangers of volgelinge?

Wat van "volgers"?

==

On 16/03/2023 09:05, Tony Moen wrote:
Nog steeds op sosiale media:
“Follow us on Twittter” e.d.m. is seker om iemand te volg.
Maak dit followers dan volgelinge of aanhangers?

Aanhangers of volgelinge?

开云体育

Nog steeds op sosiale media:

“Follow us on Twittter” e.d.m. is seker om iemand te volg.

Maak dit followers dan volgelinge of aanhangers?

Re: Formele aanspreekvorm?

Dis wat ek ook gedink het - in die geval van sosiale media sal die informele
vorme dsn seker ook meer algemeen voorkom.

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Thursday, March 16, 2023 9:09 AM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Formele aanspreekvorm?

Ek stem saam dat 'n beleidsdokument eerder u/u sou gebruik as jy/jou.
Aan die ander kant word jy/jou deesdae deur baie maatskappye gebruik, selfs
in kommunikasie met hul gebruikers. Dit is glo "vriendeliker".

==

On 16/03/2023 07:56, Tony Moen wrote:
Is dit gebruiklik om in 'n beleidsdokument vir die gebruik van 'n
IT-platform (byvoorbeeld TikTok) die gebruiker as "jy/jou" eerder as "u"
aan te spreek?

Dit sou seker in orde wees as dit om rekenaarspeletjies gaan, maar
hier sou ek eerder mer formeel wil wees.

Re: Formele aanspreekvorm?

Ek stem saam dat 'n beleidsdokument eerder u/u sou gebruik as jy/jou. Aan die ander kant word jy/jou deesdae deur baie maatskappye gebruik, selfs in kommunikasie met hul gebruikers. Dit is glo "vriendeliker".

==

On 16/03/2023 07:56, Tony Moen wrote:
Is dit gebruiklik om in ’n beleidsdokument vir die gebruik van ’n IT-platform (byvoorbeeld TikTok) die gebruiker as “jy/jou” eerder as “u” aan te spreek?
Dit sou seker in orde wees as dit om rekenaarspeletjies gaan, maar hier sou ek eerder mer formeel wil wees.

Formele aanspreekvorm?

Re: Hosting

开云体育

Dankie, Arina! Nou’s die turksvy se doring gepluk.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Arina Wilson
Sent: Monday, March 13, 2023 3:48 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Hosting

?

Ons het ewe ’n wet wat die term gebruik – dit klink bietjie outyds maar is ’n goeie oplossing vir die turksvy.

?

Wet op Suid-Afrikaanse Olimpiese Gasheerskap, 1997.

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: Monday, March 13, 2023 15:35
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] Hosting

?

’n Langdurige turksvy…

In die betrokke document word daar onderskei tussen hospitality en hosting.

?

Hosting of public officials word so omskryf:

For the purposes of this document, “hosting” means paying (i) travel, (ii) accommodation and/or (iii) related expenses on behalf of a public official in relation to ongoing or potential business opportunities with Scatec.

Die dokument voorhande gebruik die term “gasheerskap” in hierdie geval en “gasheerskapsaansoek” vir “hosting application“ (vorm waarin die werknemer sy baas vra of die firma as gasheer kan/sal optree).

Ek weet nie hoe aanvaarbaar of algemeen hierdie term is nie.

Dit lyk wel na ’n handige term waar “as gasheer optree” nie werk nie.

Re: no-gift policy

Nee, maar ek sou dit gebruik.

On 13/03/2023 16:13, Tony Moen wrote:
Is die koppelteken nodig?
-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Monday, March 13, 2023 2:44 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] no-gift policy
On 13/03/2023 12:28, Tony Moen wrote:

Wat dink julle van "geengeskenkbeleid" as vertaling van "no-gift policy"?
Ek sou "geengeskenk-beleid" skryf.

"gasheerskap" is seker so goed as wat jy kan kry.

==

On 13/03/2023 14:34, Tony Moen wrote:
’n Langdurige turksvy…
In die betrokke document word daar onderskei tussen hospitality en hosting.
Hosting of public officials word so omskryf:
For the purposes of this document, “hosting” means paying (i) travel, (ii) accommodation and/or (iii) related expenses on behalf of a public official in relation to ongoing or potential business opportunities with Scatec.
Die dokument voorhande gebruik die term “gasheerskap” in hierdie geval en “gasheerskapsaansoek” vir “hosting application“ (vorm waarin die werknemer sy baas vra of die firma as gasheer kan/sal optree).
Ek weet nie hoe aanvaarbaar of algemeen hierdie term is nie.
Dit lyk wel na ’n handige term waar “as gasheer optree” nie werk nie.

Hosting

Wat dink julle van “geengeskenkbeleid” as vertaling van “no-gift policy”?
Ek sou "geengeskenk-beleid" skryf.

Samuel