"gasheerskap" is seker so goed as wat jy kan kry.
==
toggle quoted message
Show quoted text
On 13/03/2023 14:34, Tony Moen wrote:
¡¯n Langdurige turksvy¡
In die betrokke document word daar onderskei tussen hospitality en hosting.
Hosting of public officials word so omskryf:
For the purposes of this document, ¡°hosting¡± means paying (i) travel, (ii) accommodation and/or (iii) related expenses on behalf of a public official in relation to ongoing or potential business opportunities with Scatec.
Die dokument voorhande gebruik die term ¡°gasheerskap¡± in hierdie geval en ¡°gasheerskapsaansoek¡± vir ¡°hosting application¡° (vorm waarin die werknemer sy baas vra of die firma as gasheer kan/sal optree).
Ek weet nie hoe aanvaarbaar of algemeen hierdie term is nie.
Dit lyk wel na ¡¯n handige term waar ¡°as gasheer optree¡± nie werk nie.