Facebook gebruik volgers. My vraag sou wees of TikTok al 'n glos het, want ek het nou nog nie iets vir hulle gedoen nie (en heel moontlik is die antwoord nee).
On Thu, 16 Mar 2023 at 13:24, Tony Moen <transed@...> wrote:
Ek voel ook dat aanhangers en volgelinge 'n element van goedkeuring of
ondersteuning bevat wat moontlik nie bedoel word nie.
'n Follower kan seker ook iemand wees wat bloot nuuskierig is en dus op
hoogte wil bly, maar nie noodwendig saamstem nie.
Dan is volgers seker meer neutraal.
Hoe voel die ander lyslede?
-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Thursday, March 16, 2023 12:48 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Aanhangers of volgelinge?
Wat van "volgers"?
==
On 16/03/2023 09:05, Tony Moen wrote:
> Nog steeds op sosiale media:
>
> "Follow us on Twittter" e.d.m. is seker om iemand te volg.
>
> Maak dit followers dan volgelinge of aanhangers?