开云体育

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Re: Afrikaans vir "self-construal"

In 'n geval soos die is transliterasie soms 'n uitweg, soos 'selfkonstruerend'. As mens die vakgebied nie goed ken nie kan jy klei trap as jy te verklarend probeer wees.

On Fri, 08 Apr 2022, 18:25 Anne Marais, <annemrs6@...> wrote:
Hi Therina,
Ek weet nie of dit kan help nie, maar ek weet daar is iets soos persoonlike konstrukteorie. Wat dan van persoonlike konstruk? Ek weet nie, ek probeer maar.

Groete,
Anne

On Fri, 8 Apr 2022, 14:51 Therina Van der Westhuizen, <therinavanderwesthuizen24@...> wrote:
Hallo almal

Ek is tans besig om 'n filosofie vraestel oor kulturele waardes na Afrikaans te vertaal en die volgende term potjie my:?"self-construal". Wat kan dit in Afrikaans wees? Pharos lewer niks op nie, maar volgens Google is "self-construal"?how individuals view themselves at a fundamental level; whether they view themselves as primarily separate from or integrally connected to others. In Afrikaans dan "selfpersepsie"? Maar daar is reeds 'n ander term in Engels naamlik "self-perception".?
Ek hoor graag van julle.

By voorbaat dankie
Therina van der Westhuizen
084 404 4262

Re: Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans

On 30/03/2022 09:49, Chavoux Luyt wrote:

Samuel, ek dink jy het 'n foutjie gemaak. Ek is nie seker wat die korrekte Afrikaanse term is nie, maar optrekke is nie dieselfde as "stomach crunches" nie.
Ja, ek stem saam.

Samuel

Re: Afrikaans vir "self-construal"

Hi Therina,
Ek weet nie of dit kan help nie, maar ek weet daar is iets soos persoonlike konstrukteorie. Wat dan van persoonlike konstruk? Ek weet nie, ek probeer maar.

Groete,
Anne

On Fri, 8 Apr 2022, 14:51 Therina Van der Westhuizen, <therinavanderwesthuizen24@...> wrote:
Hallo almal

Ek is tans besig om 'n filosofie vraestel oor kulturele waardes na Afrikaans te vertaal en die volgende term potjie my:?"self-construal". Wat kan dit in Afrikaans wees? Pharos lewer niks op nie, maar volgens Google is "self-construal"?how individuals view themselves at a fundamental level; whether they view themselves as primarily separate from or integrally connected to others. In Afrikaans dan "selfpersepsie"? Maar daar is reeds 'n ander term in Engels naamlik "self-perception".?
Ek hoor graag van julle.

By voorbaat dankie
Therina van der Westhuizen
084 404 4262

Permanente pos vir vertaler en taalversorger

Goeiemiddag

Die IEB (Independent Examinations Board) is op soek na 'n vertaler en teksversorger. Rig asseblief alle navrae aan die bedryfshoof, Margie Luckay, by LuckayM@... .

Die IEB se webblad is

Stuur asseblief die inligting aan enigiemand wat jy dink dalk belang sal stel.

Groete,

Elsabe Birkenmayer

Afrikaans vir "self-construal"

Hallo almal

Ek is tans besig om 'n filosofie vraestel oor kulturele waardes na Afrikaans te vertaal en die volgende term potjie my:?"self-construal". Wat kan dit in Afrikaans wees? Pharos lewer niks op nie, maar volgens Google is "self-construal"?how individuals view themselves at a fundamental level; whether they view themselves as primarily separate from or integrally connected to others. In Afrikaans dan "selfpersepsie"? Maar daar is reeds 'n ander term in Engels naamlik "self-perception".?
Ek hoor graag van julle.

By voorbaat dankie
Therina van der Westhuizen
084 404 4262

Re: Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans

开云体育

Sowaar!? Dankie, Retha en Gerda – dit tel as ons volgende Vrydaggrappie!?

(Ek het nogal nou die dag oorweeg om dit “buik-kners” te maak ... )

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of gdewet7@...
Sent: Wednesday, 30 March 2022 10:25
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans

?

O nee! Buikknak! Dit maak my dag!??

?

On Wed, 30 Mar 2022 at 10:17, Bosman, Retha via <rethab=[email protected]> wrote:

In die Prolingualys kom die term buikknak voor as vertaling vir ‘abdominal crunch’.

Groete

Retha

?

Mrs Retha Bosman

Quality Care Practitioner

Centre for Academic Technologies

?

Telephone:

011 559 3383

E-mail:

rethab@...

Website:

Office:

D Ring 335, Kingsway Campus, UJ

The University of Johannesburg is committed to providing a safe and healthy environment for our stakeholders.
Anyone entering the premises and/or physically participating in our activities will be required to produce either a COVID-19 vaccination certificate or a negative COVID-19 PCR test (not older than 7 days).

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Chavoux Luyt
Sent: Wednesday, 30 March 2022 09:49

CAUTION: This email originated from outside of the University of Johannesburg. DO NOT open any content (links and attachments) if the sender is unknown.

Samuel, ek dink jy het 'n foutjie gemaak. Ek is nie seker wat die korrekte Afrikaanse term is nie, maar optrekke is nie dieselfde as "stomach crunches" nie.?

"Great thank at beforebate."
Klink soos my Engels! ;-)

?

This email and all contents are subject to the following disclaimer:

www.uj.ac.za

http://disclaimer.uj.ac.za

Re: Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans

Samuel, ek dink jy het 'n foutjie gemaak. Ek is nie seker wat die korrekte Afrikaanse term is nie, maar optrekke is nie dieselfde as "stomach crunches" nie.?

"Great thank at beforebate."
Klink soos my Engels! ;-)

Re: Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans

Samuel, jou yster, baie dankie!
Great thank at after-bate. : - )
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2

-----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Tuesday, 29 March 2022 12:44
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans

Ek wend pogings aan:

aqua aerobics
watera?robiese oefeninge
a?robiese wateroefeninge

using a cross trainer
kruisoefening-masjien/apparaat/afrigter
oorkruisoefening-masjien/apparaat/afrigter

'n "Trainer" kan beide 'n masjien en 'n afrigter wees.

"Cross training" is enige soort oefening wat van 'n ander sportsoort is as
die sportsoort waaraan die persoon normaalweg deelneem.

free-weight training
los gewigte optel

press-ups, sit-ups, stomach crunches or leg squats = opstote, opsitte,
opstote, opsitte, optrekke, hurke

"Press-ups" is die Britse woord vir "push-ups", d.w.s. opstote.

resistance bands
weerstandsbande

cycling spin class
spinfietsklas

cross-country skiing
buitelugski

Groot dank by voorbaat!
Great thank at beforebate.

Samuel

Re: Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans

Ek wend pogings aan:

aqua aerobics
watera?robiese oefeninge
a?robiese wateroefeninge

using a cross trainer
kruisoefening-masjien/apparaat/afrigter
oorkruisoefening-masjien/apparaat/afrigter

'n "Trainer" kan beide 'n masjien en 'n afrigter wees.

"Cross training" is enige soort oefening wat van 'n ander sportsoort is as die sportsoort waaraan die persoon normaalweg deelneem.

free-weight training
los gewigte optel

press-ups, sit-ups, stomach crunches or leg squats = opstote, opsitte,
opstote, opsitte, optrekke, hurke

"Press-ups" is die Britse woord vir "push-ups", d.w.s. opstote.

resistance bands
weerstandsbande

cycling spin class
spinfietsklas

cross-country skiing
buitelugski

Groot dank by voorbaat!
Great thank at beforebate.

Samuel

Re: Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans

开云体育

Dankie, Hester, ek maak dadelik so!

?

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Hester van der Walt
Sent: Tuesday, 29 March 2022 11:46
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans

?

Leona

Het jy al op PharosAanlyn gekyk? Daar is sportterme.

Ek dan is daar Viva vir Taalwerkers op Facebook ook.

Sorrie ek kan nie self help nie.

Groete

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: Tuesday, March 29, 2022 11:34 AM
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans

?

Hallo Almal

Ek is weer besig met daai kopstrek-leefstylartikel-tipe-ding en is nie goed met soek op ZALang-lyste nie ... Mag ek julle asseblief pla met die volgende: ??

?

aqua aerobics

using a cross trainer

free-weight training

press-ups, sit-ups, stomach crunches or leg squats = opstote, opsitte, ................, ...................?

resistance bands

cycling spin class

cross-country skiing

?

Groot dank by voorbaat!

__________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

Re: Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans

开云体育

Leona

Het jy al op PharosAanlyn gekyk? Daar is sportterme.

Ek dan is daar Viva vir Taalwerkers op Facebook ook.

Sorrie ek kan nie self help nie.

Groete

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: Tuesday, March 29, 2022 11:34 AM
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans

?

Hallo Almal

Ek is weer besig met daai kopstrek-leefstylartikel-tipe-ding en is nie goed met soek op ZALang-lyste nie ... Mag ek julle asseblief pla met die volgende: ??

?

aqua aerobics

using a cross trainer

free-weight training

press-ups, sit-ups, stomach crunches or leg squats = opstote, opsitte, ................, ...................?

resistance bands

cycling spin class

cross-country skiing

?

Groot dank by voorbaat!

__________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans

Re: confirm

Oeps, verkeerde adres -- jammer almal!

==

On 28/03/2022 17:33, Samuel Murray wrote:
Jy kan nog steeds van die ou posadres af stuur, as jy wil.
==
On 28/03/2022 16:09, Lynette Posthumus wrote:

confirm

开云体育

?

Re: Taalgebruik: medisynes, meervoud

Dit help wel, Sam, om te weet dat daar verskillende opinies is.
Op 'n ligter noot, en miskien net vir streekstaal, niemand noem "medikament" nie!
En dit lê dan so lekker op die oor...

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Monday, 28 March 2022 10:35
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Taalgebruik: medisynes, meervoud

On 28/03/2022 10:25, Monica Bosman wrote:

Ek hoor egter graag by mense wat dalk self farmaseutiese vertalings
doen...
As gereelde proefleser van diesulke tekste is my ervaring:

Sommige puriste onder die farmaseutiese vertalers verander "medisynes"
altyd in "medisyne", ongeag die betekenis. Ander farma-vertalers gebruik enkelvoud wanneer die Engels enkelvoud gebruik en meervoud wanneer die Engels meervoud gebruik. Sommige farma-vertalers vermy die woord "medikasie" sover moontlik, maar ander pas die beginsel toe van "medication = medikasie" en "medicine = medisyne".

Jammer, dit help nie veel nie, ne?

Samuel

Re: Taalgebruik: medisynes, meervoud

开云体育

Wow! Dankie Sebastian en AWS!

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Sebastian Pistor
Sent: Monday, 28 March 2022 10:13
To: Monica Bosman <monica1bosman@...>; [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Taalgebruik: medisynes, meervoud

?

Hallo, almal

?

Die AWS dui aan: medisyne, - of - s

?

Jy's dus in die kol, Monica.?

?

Groetnis

Sent from my phone

-------- Original message --------
From: Monica Bosman <monica1bosman@...>
Date: Mon, 28 Mar 2022, 10:03 am
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] Taalgebruik: medisynes, meervoud

Beste Kollegas

Ek het hier 'n navraag oor die gebruik van "medisynes" as meervoud in voubiljette by, wel, medisynes. In die omgang praat ons mos meer dikwels net van medisyne, enkelvoud, of dit nou meer as een soort is of nie, bv. Ek drink medisyne vir my maag. As ek ander medisyne ook wil neem, sal ek eers my dokter moet vra of die huidige medisyne se dosis nie dalk aangepas moet word nie. In 'n voubiljet, is hierdie egter die tipiese gebruik: As u reeds ander medisynes vir u maag neem, moet u u dokter vra voordat u Middel X ook neem. U dokter sal moontlik die dosis van die ander medisynes aanpas terwyl u Middel X neem.?

Vir die persoon wat my hieroor gevra het, val die gebruik van die meervoud vreemd op die oor, maar vir my klink dit reg in die konteks. Ek hoor graag by diegene hier wat gereeld met hierdie soort vertalings werk om te hoor wat julle insigte en benadering is.

Dankie
Monica

Re: Taalgebruik: medisynes, meervoud

开云体育

Ek stem saam: die meervoud is nodig, veral vir hierdie tipe werk (hoewel ek dit deesdae ook oor die algemeen gebruik (waar daar sprake van meer as een middel is).)

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Monica Bosman
Sent: Monday, 28 March 2022 10:03