¿ªÔÆÌåÓýNee, gaan nie werk nie¡ ? From: [email protected] <[email protected]>
On Behalf Of Pieter Van der Walt via groups.io
Sent: Tuesday, 08 October 2024 23:14 To: [email protected] Subject: Re: [ZA-energie] Ruimtekrag ? CAUTION: This email originated from outside the Stellenbosch University network. Do not click links or open attachments unless you recognize the sender and know the content is safe. ? Ja, die ruimteverspreiding?oor daardie afstand is so groot dat jy 'n baie groot antenne nodig het om? 'n smal bundel te vorm en 'n antenne met 'n baie groot ontvangs oppervlakte op aarde nodig het om 'n goeie breuk van die uitgestraalde?drywing op te vang.? Om 'n paar syfers te noem: 'n Kol van omtrent 10 km deursnit op aarde benodig?bo 'n antenne met 'n deursnit van? sowat 3600 golflengtes. Met 'n golflengte van 300 mm werk dit uit op 'n skottel met 'n deursnit van omtrent 'n kilometer. Die toelaatbare afwyking? van die?oppervlakteprofiel?vanaf 'n perfekte parabolo?ed?is 'n wortel-gemiddeld kwadraat fout van die orde van 1/12 golflengte, of 25 mm. Jy moet nou al die boumateriaal hiervoor van die aarde af lanseer in 'n geosinkrone wentelbaan. Die 10 km deursnit antenne op aarde moet dieselfde akkuraatheid handhaaf om die golwe koherent te kan sommeer. ? ? Dit word 'n baie baie vinnig 'n baie? duur speletjie! ? On Mon, Oct 7, 2024 at 12:12?PM Wolhuter, Riaan, Dr [wolhuter@...] via <wolhuter=[email protected]> wrote:
|