Re: Ruimtekrag
Hi Bernhard Die son se deursnit is ongeveer 'n halwe graad. As jy die son met 'n plat spie?l weerkaats divergeer die weerkaatste straal met dieselfde hoek, sonder om diffraksie in ag te neem. Oor 'n
By
Pieter Van der Walt
·
#1061
·
|
Re: Ruimtekrag
Inderdaad, Pieter.?? Maar met plat spieels in die ruimte kom mikrogolwe, fotovoltaiese panele en omsetters in die ruimte gladnie ter sprake nie.? Sonlig met lamda ~ 500 nm kan baie makliker en
By
bernhard
·
#1060
·
|
Hurricanes & Misinformation
https://www.scientificamerican.com/article/why-disasters-like-hurricanes-milton-and-helene-unleash-so-much/ Meteorologists and FEMA employees have even received death threats. Why Disasters Like
By
bernhard
·
#1059
·
|
Re: NASA Made the Hubble Telescope to Be Remade
Dis 'n merkwaardige stuk ingenieurswese daardie Sent: Friday, 11 October 2024 18:51 To: ZA_energie <[email protected]> Subject: [ZA-energie] NASA Made the Hubble Telescope to Be Remade CAUTION:
By
Wolhuter, Riaan, Dr [[email protected]]
·
#1058
·
|
NASA Made the Hubble Telescope to Be Remade
https://spectrum.ieee.org/hubble-space-telescope-re-invention
By
Pieter Van der Walt
·
#1057
·
|
Re: The Energy Department just made one plutonium pit. Making more is uncertain - Bulletin of the Atomic Scientists
Klink nie na 'n lekker plek om te werk nie! Sent: Friday, 11 October 2024 18:05 To: [email protected] Subject: Re: [ZA-energie] The Energy Department just made one plutonium pit. Making more is
By
Wolhuter, Riaan, Dr [[email protected]]
·
#1056
·
|
Re: The Energy Department just made one plutonium pit. Making more is uncertain - Bulletin of the Atomic Scientists
Die koste van die VSA se opdatering van sy stelsel is $1.7 triljoen https://www.nytimes.com/interactive/2024/10/10/opinion/nuclear-weapons-us-price.html Kenners reken dat Rusland se "pitte" nie
By
bernhard
·
#1055
·
|
The Energy Department just made one plutonium pit. Making more is uncertain - Bulletin of the Atomic Scientists
https://thebulletin.org/2024/10/the-energy-department-just-made-one-plutonium-pit-making-more-is-uncertain/
By
Pieter Van der Walt
·
#1054
·
|
Re: Ruimtekrag
Hi Bernhard Die probleem is nie aan die optiese kant nie. Om die opgewekte drywing met mikrogolf aarde toe te straal is waar die probleem l¨º. My syfers is vir golwe met 'n golflengte van 300 mm (1
By
Pieter Van der Walt
·
#1053
·
|
Re: Ruimtekrag
2030s
By
bernhard
·
#1052
·
|
Re: Ruimtekrag
Ek neem aan die artikel waarna verwys word is https://spectrum.ieee.org/space-based-solar-power-2667878868 .? Vir sonlig is die spektrum gekonsentreer rondom 500 nm, meer as 'n miljoen keer soveel as
By
bernhard
·
#1051
·
|
Re: Ruimtekrag
Nee, gaan nie werk nie¡ Sent: Tuesday, 08 October 2024 23:14 To: [email protected] Subject: Re: [ZA-energie] Ruimtekrag CAUTION: This email originated from outside the Stellenbosch University
By
Wolhuter, Riaan, Dr [[email protected]]
·
#1050
·
|
Re: Ruimtekrag
Ja, die ruimteverspreiding oor daardie afstand is so groot dat jy 'n baie groot antenne nodig het om 'n smal bundel te vorm en 'n antenne met 'n baie groot ontvangs oppervlakte op aarde nodig het om
By
Pieter Van der Walt
·
#1049
·
|
Re: Ruimtekrag
Die kwadratiese verswakking met beide afstand en frekwenie oor 36000 km is baie hoog Sent: Monday, 07 October 2024 11:59 To: [email protected] Subject: Re: [ZA-energie] Ruimtekrag CAUTION: This
By
Wolhuter, Riaan, Dr [[email protected]]
·
#1048
·
|
Re: Ruimtekrag
Ja.? Geostasionere baan is baie ver, wat logistiek duur maak, en mikrogolwe wyd laat sprei, sodat dit nie op klein- of medium skaal bedryf kan word nie.? Maar ek sou graag die artikel wou sien!
By
bernhard
·
#1047
·
|
Re: Ruimtekrag
Stem heeltemal saam met daardie siening. Sent: Monday, 07 October 2024 10:02 To: ZA_energie <[email protected]> Subject: Re: [ZA-energie] Ruimtekrag CAUTION: This email originated from outside the
By
Wolhuter, Riaan, Dr [[email protected]]
·
#1046
·
|
Re: Ruimtekrag
Hi Bernhard Dit wys by my 'n prentjie. Dit is 'n redakteursnota vir 'n artikel in IEEE Spectrum wat bevestig dat 'n ruimtekragstasie wat mikrogolfdrywing na die aarde straal glad nie haalbaar is itv
By
Pieter Van der Walt
·
#1045
·
|
Re: Ruimtekrag
Die skakel hieronder wil nie oopmaak nie!
By
bernhard
·
#1044
·
|
Ruimtekrag
Ek stem heelhartig saam. [image: image.png]
By
Pieter Van der Walt
·
#1043
·
|
BBC Onderhoud oor SA Kernwapenprogram
Subject: BBC Witness History onderhoud Date: Wed, 2 Oct 2024 21:04:08 +0200 From: Andre Buys <ajbuys@...> To: Andre Buys <ajbuys@...> Liewe familie en vriende, Ek het onlangs
By
bernhard
·
#1042
·
|