¿ªÔÆÌåÓý

''subjek' in plaas van 'proefpersoon' in afneem/administraie van vraelyste?

Hallo almal,
Ek PR 'n dokument oor afneem van vraelyste waarin die woord 'subject' , wat ek ken as 'proefpersoon', met 'subjek' vertaal is.
Ken een van julle dit ook so? Ek glo nie so nie ...
Ek hoor graag.
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!

On 24/08/2021 22:52, Ann Hiemstra wrote:

Dr Jankowitz van Unisa se statistiekwoordelys bevat hom wel.

Samuel

Sjoe, ek hoop nou nie ek praat totale nonsens nie, maar "proefpersoon" is ook nie regtig een wat ons span gebruik nie (behalwe as 'n kli?nt daarop sou aandring). Ons gebruik eerder "studiedeelnemer". Ek dink ek het al "subjek" gesien maar dit summier verander - is dit nie MT nie?

On Tue, Aug 24, 2021 at 11:36 PM Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote:
On 24/08/2021 22:52, Ann Hiemstra wrote:

> Ek PR 'n dokument oor afneem van vraelyste waarin die woord 'subject' ,
> wat ek ken as 'proefpersoon', met 'subjek' vertaal is.
> Ken een van julle dit ook so? Ek glo nie so nie ...

Dr Jankowitz van Unisa se statistiekwoordelys bevat hom wel.

Samuel

Attachments:
statistiese statistiek woordelys Afr_Eng_fin.pdf: /g/zalangmed/attachment/643/0

Sover ek verstaan (maar ek sal dit bevestig), hou Suid-Afrikaanse etiekkomitees nie van "proefpersoon" nie, omdat hi?rargie in die gesondheidstelsel versterk en mense objektiveer. Dus verander ek dit altyd na "deelnemer".

Ek kom ook deesdae dikwels die term "data subject" te? in databeskermingsdokumente. Hier gaan dit nie oor ¡¯n proefpersoon in ¡¯n studie nie; dis ¡¯n term vir enige natuurlike persoon oor wie data versamel word. Ek het dit tot dusver ¡¯n "datapersoon" genoem. Miskien sal "datasubjek" hier meer akkuraat wees, maar ook die reeds half onverstaanbare dokumente nog onverstaanbaarder maak.

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of
Samuel Murray
Sent: 24 August 2021 23:36
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] ''subjek' in plaas van 'proefpersoon' in
afneem/administraie van vraelyste?

On 24/08/2021 22:52, Ann Hiemstra wrote:

Ek PR 'n dokument oor afneem van vraelyste waarin die woord
'subject'
, wat ek ken as 'proefpersoon', met 'subjek' vertaal is.
Ken een van julle dit ook so? Ek glo nie so nie ...
Dr Jankowitz van Unisa se statistiekwoordelys bevat hom wel.

Samuel

Attachments:
statistiese statistiek woordelys Afr_Eng_fin.pdf:
/g/zalangmed/attachment/643/0

Ann, sover ek weet word subject/proefpersoon nie meer in ICF's gebruik nie -- ek verander dit na deelnemer en sit 'n comment in vir die kli?nt.

Charl, data subject kom uit die POPI-wet sover ek weet, en word met datasubjek vertaal.

Lekker dag!

Wilna

On 25/08/2021 07:34, Charl Hattingh wrote:
Sover ek verstaan (maar ek sal dit bevestig), hou Suid-Afrikaanse etiekkomitees nie van "proefpersoon" nie, omdat hi?rargie in die gesondheidstelsel versterk en mense objektiveer. Dus verander ek dit altyd na "deelnemer".

Ek kom ook deesdae dikwels die term "data subject" te? in databeskermingsdokumente. Hier gaan dit nie oor ¡¯n proefpersoon in ¡¯n studie nie; dis ¡¯n term vir enige natuurlike persoon oor wie data versamel word. Ek het dit tot dusver ¡¯n "datapersoon" genoem. Miskien sal "datasubjek" hier meer akkuraat wees, maar ook die reeds half onverstaanbare dokumente nog onverstaanbaarder maak.

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of
Samuel Murray
Sent: 24 August 2021 23:36
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] ''subjek' in plaas van 'proefpersoon' in
afneem/administraie van vraelyste?

On 24/08/2021 22:52, Ann Hiemstra wrote:

Ek PR 'n dokument oor afneem van vraelyste waarin die woord
'subject'
, wat ek ken as 'proefpersoon', met 'subjek' vertaal is.
Ken een van julle dit ook so? Ek glo nie so nie ...
Dr Jankowitz van Unisa se statistiekwoordelys bevat hom wel.

Samuel

Attachments:
statistiese statistiek woordelys Afr_Eng_fin.pdf:
/g/zalangmed/attachment/643/0

--

Wilna Liebenberg
Taalkonsultant/Language Consultant
Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder
Accredited Translator/Text Editor
Be?digde Vertaler/Sworn Translator
Tel. +27 (0)28 4356906
Sel/Cell +27 (0)828248910
This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details.
Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by beskikbaar.

¿ªÔÆÌåÓý

Hallo Ann

?

¡°Data subject¡± kom in POPI voor en die Afrikaanse wet gebruik ¡°datasubjek¡± en wanneer ¡¯n vraelys dus oor die insameling van inligting onder di¨¦ wet gaan, moet ons maar datasubjek gebruik.

?

¡°Trial subject¡± word min in die ICF¡¯s gebruik, maar as dit wel gebruik word, is dit beter om by die kli?nt seker te maak wat hulle voorkeur is. Ek het onlangs ICF¡¯s gedoen waar alle verwysings na ¡°study participant/doctor/medication/site¡± ens. na ¡°trial¡± verander is en is aanges¨º om dit alles na ¡°proef¡± te verander ¨C proefdeelnemer, proefdokter, proefmedikasie, ens.

?

As ¡°proefleser¡± sou ek nie summier bewoording verander nie, maar as dit jou baie pla, is ¡¯n kommentaar die beste roete.

?

Groete

?

Arina

?

12??? Arina Wilson

????? Translation and Advertising Services

?

021?913 1344 / 082 558 3585

?

South African Translators¡¯ Institute Accreditation

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Tuesday, 24 August, 2021 10:53 PM
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] ''subjek' in plaas van 'proefpersoon' in afneem/administraie van vraelyste?

?

Hallo almal,

Ek PR 'n dokument oor afneem van vraelyste waarin die woord 'subject' , wat ek ken as 'proefpersoon', met 'subjek' vertaal is.

Ken een van julle dit ook so? Ek glo nie so nie ...

Ek hoor graag.

Ann Hiemstra

Taalpraktisyn/Language Practitioner

APVert(SAVI)/APTrans(SATI)

MB.ChB., Dipl Public Health

Stilbaai

Suid-Afrika/South Africa

BST + 1

Tel: +27287543304

Sel/Mobile: +27825794235

Skype: annhiemstra

?????? Deo Gloria!

Baie dankie vir al die kommentaar.
Ek gaan in 'n kantlynkommentar voorstel dat die kli?nt? 'studiedeelnemer' moet gebruik.
Ann

?????? Deo Gloria!

On Wed, 25 Aug 2021 at 09:32, Arina Wilson <arinaw@...> wrote:

Helene van der Westhuizen
 
¿ªÔÆÌåÓý

Ek stem saam met jou, Ann. Ek het nie die hele gesprek gesien nie, maar net gesug toe ek datasubjek sien. Die groot kwessie van ons dag is tog eenvoudige taal, en datasubjek klink tog net na ¡¯n los kilogreep wat iewers in die kuberruim verlore geraak het. Ek is nou die dag deur Peter Carruthers se POPI-terme. Om van te huil.

?

Groete

?

?

Hel¨¦ne van der Westhuizen

Columnist ¡ñ ¡ñ Rubriekskrywer
Translator?Editor? ¡ñ? Vertaler?Redigeerder

?

Mobile:

+27 66 274 7714

?

Skype:

Email:

helenevdwesthuizen1

helene@...

?

Website:

?

?

CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited.

?

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 25 August 2021 10:04
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] ''subjek' in plaas van 'proefpersoon' in afneem/administraie van vraelyste?